Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR anni dewani

Dewani-uitleweringsaak sleep voort

2013-04-11 11:38

Suid-Afrikaanse prokureurs sal in ‘n hof in Londen opnuut probeer om te verseker dat die moordverdagte Shrien Dewani uitgelewer word.

Shrien in hospitaal ná sy gesondheid verswak

2013-02-14 09:15

Shrien Dewani, wat in Suid-Afrika gesoek word vir die beweerde moord op sy vrou, is in die hospitaal nadat sy gesondheid "erg verswak het".

Dewani-moord: Mngeni sit lewenslank

2012-12-05 11:39

Xolile Mngeni, die man wat van die moord op Anni Dewani skuldig bevind is, is pas tot lewenslange tronkstraf gevonnis.

Shrien se uitleweringsverhoor duur voort

2012-12-03 14:32

Shrien Dewani sal na verwagting nie in die hof verskyn wanneer sy uitleweringsaak binnekort in Londen, Engeland, voortduur nie.

Dewani-moordenaar het 'seldsame breingewas'

2012-11-26 14:06

Die hof het gehoor die man wat Anni Dewani vermoor het, het ‘n baie seldsame breingewas wat langtermyn dodelik kan wees.

Dewani-moord: NVG gelukkig met uitspraak

2012-11-20 11:37

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) sê hy is tevrede met die uitspraak teen Anni Dewani se moordenaar, Xolile Mngeni.

Gallery

Dewani-moordenaar skuldig

2012-11-19 14:15

Xolile Mngeni, die man wat van die moord op Anni Dewani aangekla is, is in die Wes-Kaapse hooggeregshof skuldig bevind.

1 kommentaar 777 keer gelees

Dewani-moord: Polisie, getuies het saamgesweer

2012-11-06 14:43

Die polisie en getuies het saamgesweer om Xolile Mngeni by die moord van Anni Dewani te betrek, het die Wes-Kaapse hooggeregshof gehoor.

Dewani-moord: Slotbetoë skop af

2012-10-31 07:22

Slotbetoë in die verhoor van die man wat van die moord op Anni Dewani aangekla word, sal in die hof aangehoor word.

Dewani-beskuldigde getuig oor selfoon

2012-10-24 15:46

'n Man wat verhoor word vir die moord op die toeris Anni Dewani, het sy storie verander toe hy uitgevra is oor sy selfoonnommer.

Mngeni se alibi-getuie moeilik om op te spoor

2012-10-23 15:15

Dit sal moeilik wees om die sleutel-alibi-getuie op te spoor van 'n man wat verhoor word vir die moord op die toeris Anni Dewani.

Dewani: Beskuldigde in getuiebank

2012-10-18 07:33

Die man wat daarvan aangekla word dat hy Anni Dewani in 2010 vermoor het, sal vandag sy plek in die getuiebank inneem.

Dewani-moordverhoor sleep voort

2012-10-17 08:44

‘n Ondersoekbeampte en ‘n kenner op die gebied van geografiese kaarte sal in verband met die moord op Anni Dewani getuig.

Dewani is níé verkrag

2012-10-10 17:00

Anni Dewani se kapers het haar nie verkrag of seksueel aangerand nie, het 'n patoloog in die Kaapstadse hooggeregshof getuig.

Dewani-moord: Patoloog in getuiebank

2012-10-10 08:52

‘n Patoloog sal in die hof getuig in die moordverhoor van ‘n man wat van die moord op Anni Dewani beskuldig word.

Dewani-verhoor: Simkaart was in moordenaar se selfoon

2012-10-08 18:01

Die simkaart van 'n man wat betrek word by die moord op Anni Dewani is in die selfoon van een van haar moordenaars gebruik.

Shrien Dewani-saak duur voort

2012-10-02 10:35

Die uitleweringsaak van Shrien Dewani duur voort in ‘n hof in Londen, Engeland, waar nuwe mediese getuienis hersien sal word.

Hof beslis Woensdag oor Dewani-'bekentenis'

2012-09-25 18:32

Die Wes-Kaapse hooggeregshof sal binnekort beslis of 'n "bekentenis" in die Anni Dewani-moordsaak as bewys ingedien kan word.

Slotargumente in Dewani-binneverhoor verwag

2012-09-25 08:41

Die staat en die verdediging sal na verwagting hul slotargumente in die Anni Dewani-binneverhoor in die Wes-Kaapse hooggeregshof afsluit.

Dewani se geestestoestand 'verbeter'

2012-09-18 15:42

Die geestestoestand van Shrien Dewani is besig om te verbeter en sy uitlewering na Suid-Afrika kan moontlik bespoedig word.

Dewani-saak: Vrae oor video van verklaring

2012-09-10 19:20

Dis moontlik dat daar met 'n video-opname van 'n beskuldigde wat 'n bekentenis maak in verband met die moord op Anni Dewani, gepeuter is.

Dewani beskuldigde het inkopies gedoen ná moord

2012-09-05 19:00

Die man wat verhoor word vir die moord op Anni Dewani het 'n dag ná die moord by die V&A Waterfront gaan inkopies doen.

Anni se pa getuig in moordverhoor

2012-09-03 19:13

Die vermoorde Anni Dewani se pa, Vinod Hindocha, het in die Wes-Kaapse hooggeregshof getuig tydens die moordverhoor van haar vermeende moordenaar.

'Geregtigheid vir Anni sál geskied'

2012-09-01 07:45

Anni Dewani se pa, Vinod Hindocha, het gesê hy glo hulle sal geregtigheid kry vir sy dogter en dat haar man in Suid-Afrika verhoor sal word.

Anni se pa hoor in hof hoe moord gereël is

2012-08-27 14:14

Anni Dewani se pa, Vinod Hindocha, het die hofverrigtinge van haar vermeende moordenaar in Kaapstad se hooggeregshof bygewoon.

Vingerafdrukke in Dewani-saak bevraagteken

2012-08-22 18:35

Die geloofwaardigheid van ‘n vingerafdruk-kenner in Anni Dewani se moordverhoor is in die Wes-Kaapse hooggeregshof bevraagteken.

 

Dewani-moord: Vrae oor ring op agtersitplek

2013-03-11 15:59

Die familie van Anni Dewani het in 'n Britse koerant besonderhede onthul oor bewyse wat na bewering toon dat haar moord beplan is.

Dewani-moordenaar 'geskok' oor vonnis

2012-12-05 13:53

Xolile Mngeni het met skok gereageer ná hy in Kaapstad se hooggeregshof tot lewenslange tronkstraf gevonnis is.

Vroueliga soek Shrien in SA

2012-12-05 10:46

Lede van die ANC se vroueliga beplan om na die Britse ambassade op te ruk, om te eis dat Shrien Dewani na SA uitgelewer moet word.

Dewani-moordenaar hou vol hy's onskuldig

2012-11-27 11:24

Die man wat van die moord op Anni Dewani skuldig bevind is, hou vol dat hy nie die toeris in 2010 doodgeskiet het nie.

Dewani-moordenaar se lot bekend

2012-11-21 07:13

Een van die moordenaars van die Britse wittebrood-toeris Anni Dewani word Woensdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof gevonnis.

Bewyse teen Mngeni 'geloofwaardig'

2012-11-19 14:30

Een van Anni Dewani se veroordeelde moordenaars het geloofwaardige bewyse teen sy medepligtige gegee, het 'n regter gesê.

Dewani-moord: Mngeni skuldig bevind

2012-11-19 13:20

Die man wat van die opspraakwekkende moord op Anni Dewani aangekla is, is pas in Kaapstad se hooggeregshof skuldig bevind.

Staat moet bewys wie is Dewani-skieter

2012-11-05 15:51

Die staat moet bewys dat 'n man wat verhoor word vir die moord op Anni Dewani, die toeris geskiet het, het 'n regter gesê.

Dewani-moordverdagte weerspreek hom telkens

2012-10-25 13:24

Die man wat daarvan aangekla word dat hy Anni Dewani vermoor het, se prokureur sal na verwagting twee getuies na vore roep.

Dewani: Nog vrae vir man 'wat sneller trek'

2012-10-24 07:37

Die ondervraging van die man wat na bewering die sneller getrek het in die moord op Anni Dewani duur in die Wes-Kaapse hooggeregshof voort.

Polisie het my aangerand – Dewani-beskuldigde

2012-10-22 15:55

'n Man is glo aangerand om te erken dat hy die toeris Anni Dewani vermoor het, het die Wes-Kaapse hooggeregshof gehoor.

Dewani-saak: 'Skieter het langs bestuurder gesit'

2012-10-17 15:12

‘n Ballistiese deskundige beweer Anni Dewani se moordenaar het haar waarskynlik vanuit die voorste passasiersitplek geskiet.

Shrien Dewani wéér nie in hof

2012-10-12 15:16

Die uitleweringsaak van Shrien Dewani duur vandag voort, maar die moordbeskuldigde sal nie in die hof teenwoordig wees nie.

Dewani op kort afstand geskiet, sê patoloog

2012-10-10 13:47

Anni Dewani het in ‘n verdedigende posisie gesit voordat sy op ‘n baie kort afstand geskiet is, het Kaapstad se hooggeregshof gehoor.

Dewani-moord: Kenner getuig oor simkaart

2012-10-09 09:25

'n Kenner op die gebied van selfone sal vandag in die Kaapstadse hooggeregshof in die Anni Dewani-moordverhoor getuig.

Anni Dewani-moordsaak sleep voort

2012-10-08 07:01

Die hofsaak teen Anni Dewani se moordbeskuldigde sal vandag in die Kaapstadse hooggeregshof voortgesit word.

Dewani-moord: Skuld-erkenning word gebruik

2012-09-26 15:17

Die hof het beslis dat 'n skulderkenning wat een van Anni Dewani se vermeende moordenaars afgelê het, wél as getuienis gebruik kan word.

Dewani-beskuldigde het verklaring vrywilliglik gegee

2012-09-25 16:24

Daar is geen twyfel dat die man wat vir die moord op Anni Dewani verhoor word, vrywilliglik 'n verklaring aan die polisie gegee het nie.

Dewani-beskuldigde wys misdaadtonele uit

2012-09-19 14:16

‘n Man wat verhoor vir die moord op Anni Dewani het aan die polisie gewys waar sy glo ontvoer en vermoor is, het die hof gehoor.

Dewani-beskuldigde glo deur polisie aangerand

2012-09-17 14:28

‘n Man wat verhoor word vir die moord op Anni Dewani is glo in die keldervertrek van ‘n polisiegebou aangerand en gemartel.

Dewani-saak fokus nou op ballistiese bewyse

2012-09-10 08:15

Ballistiese bewyse sal na verwagting hierdie week in verband met die moord op Anni Dewani in die hof voorgelê word.

Dewani: Beskuldigde se vriend het polisie gebel

2012-09-04 15:04

‘n Vriend van Xolile Mngeni sê hy het die polisie gebel toe hy vermoed het die beskuldigde word by die moord op Anni Dewani betrek.

Anni se juwele in dak weggesteek – ooggetuie

2012-09-03 16:34

Die juweliersware van 'n vrou is in die dak van 'n plakkershut gevind wat aan 'n vriend van Anni Dewani se beweerde moordenaar behoort het.

Mans het nie geweet hoe hul Anni gaan vermoor

2012-08-31 14:53

Anni Dewani is in Khayelitsha vermoor omdat die moordenaars nie vervoer na hul wonings in die gebied gehad het nie, het ‘n koerant berig.

Dewani-moord: Vyfde getuie in hof

2012-08-27 09:43

Die staat sal na verwagting sy vyfde getuie in verband met die opspraakwekkende moord op Anni Dewani, na vore roep.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.