Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR angie motshekga

Vroueliga steun Motshekga

2013-04-25 14:50

Die ANC-vroueliga het sy steun toegesê aan Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, nadat die vakbond Sadou haar bedanking geëis het.

Cosatu vra leerders om te betoog

2013-04-23 11:13

Cosatu en onderwysvakbonde het hoërskoolleerders gevra om uit die skool te bly om aan ‘n optog teen onderwysongelykheid deel te neem.

Motshekga verbreek swye oor sloerstaking

2013-04-09 14:26

Die onderwysvakbond Sadou se oproep vir Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, se bedanking is betreurenswaardig.

Onnies dreig met sloerstaking

2013-04-08 12:10

Die onderwysersunie Sadtu sal met 'n sloerstaking begin wanneer skole vandeesweek heropen, het die sekretaris-generaal gesê.

Motshekga 'moet pad vat'

2013-03-08 17:29

Al hoe meer mense is besig om uit teen vaar teen die omstrede minister van basiese onderwys, Angie Motshekga.

Onnies 7,5 milj. dae afwesig in 2012

2013-02-26 17:45

Onderwysers wat stokkiesdraai was sowat 7,5 miljoen dae verlede jaar afwesig, het Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, gesê.

AfriForum soek antwoorde oor handboeke

2013-01-11 11:38

AfriForum het in 'n verklaring gesê hy wil van skole hoor wat probleme ondervind met die aflewering van 2013 se handboeke.

'Daar is geen krisis' – Motshekga

2013-01-03 17:59
79 menings

Daar is geen onderwyskrisis in Gauteng en Suid-Afrika nie, het Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, gesê.

Matriekslaagsyfer hoër

2013-01-02 17:56

'n Totaal van 73,9% van matriekleerders het die skooljaar in 2012 geslaag, het Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, gesê.

Vroueliga verdedig Zuma se lewenstyl

2012-11-28 15:15

Die leier van die ANC se vroueliga sê daar is niks verkeerd met pres. Jacob Zuma se poligamiese lewenstyl as dit niemand kwaad aandoen nie.

Matriekstandaarde onder die vergrootglas

2012-11-03 10:58

Die minister van basiese onderwys beplan om 'n ondersoek van stapel te stuur na die standaarde waaraan matrieks moet voldoen om te slaag.

Wees geduldig, vra Motshekga

2012-08-02 07:31

Te midde van toenemende druk om te bedank, het Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, gesê mense moet geduldig wees.

Handboek-sage: Zuma sal nie oorhaastig optree

2012-07-23 12:15

Die regering sal nie oorhaastig optree teenoor Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, oor die Limpopo-handboekkrisis nie.

Nóg 'n kinkel in handboek-sage

2012-07-04 09:51

Anis Karodia, voormalige hoof van die nasionale ingrypingspan in Limpopo se onderwysdepartement, beweer hy is herontplooi en nie afgedank nie.

Departement aangekla oor vernietigde handboeke

2012-07-03 19:34

Die departement van basiese onderwys in Limpopo en ‘n kontrakteur is aangekla nadat handboeke in die provinsie gestort en vernietig is.

Motshekga kan die trekpas kry

2012-07-01 12:45

Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, kan afgedank word oor die krisis wat verband hou met die lewering van handboeke.

DA: Vernietigde handboeke moet verduidelik word

2012-06-23 13:38

Angie Motshekga moet verduidelik hoe dit gekom het dat handboeke by ‘n terrein naby Polokwane gestort is, het die DA gesê.

Limpopo-onderwys kry R500 milj.

2012-06-15 13:45

Die nasionale departement van onderwys het meer as R500 miljoen aan skole in Limpopo oorgedra, het die minister van basiese onderwys gesê.

Motshekga begroot R16 miljard vir basiese onderwys

2012-05-18 07:31

Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, sê haar departement gaan R6 miljard slegs aan infrastruktuur bestee.

Miljarde benodig om onderwys hupstoot te gee

2012-04-11 13:00

‘n Ontleder sê dit sal miljarde rande kos om SA se onderwysstandaarde te verbeter aangesien talle kwessies bydra tot die lae standaarde.

ANCVL betoog oor Kubane

2010-12-10 10:20

Die ANC-vroueliga sal ‘n griefskrif aan die Amerikaanse konsulaat oorhandig ter ondersteuning van die Kubaanse Vyf en hul vrouens.

 

Zuma peins oor onnies se ultimatum

2013-04-25 13:40

‘n Onderwysvakbond het gedreig om ‘n volskaalse staking van stapel te stuur indien daar nie aan hul eise voldoen word nie.

DA: Ingryping in O-Kaap 'nie 'n sukses'

2013-04-10 17:55

Die ingryping deur Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, in die Oos-Kaap kan nie as ‘n sukses beskryf word nie.

Motshekga swyg oor sloerstaking

2013-04-08 13:13

Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, gaan nie kommentaar lewer oor die beplande sloerstaking van onderwysers nie, sê 'n woordvoerder.

Kabinet ondersteun beleërde minister

2013-03-14 11:15

Die kabinet het aangekondig dat hy die beleërde minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, ten volle ondersteun.

Vakbond eis Motshekga se kop

2013-03-06 08:05

Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, moet “sommer dadelik” haar bedanking indien, eis die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie.

Minister teleurgesteld ná FNB-boodskap uitlek

2013-01-28 11:55

Angie Motshekga sê sy is teleurgesteld dat 'n private gesprek tussen haar en Sizwe Nxasana, hoof van First Rand, aan die media uitgelap is.

Hernasien-sperdatum naby vir matrieks

2013-01-05 12:58

Leerders wat nie hulle matriekjaar suksesvol voltooi het nie, het slegs tot 21 Januarie om te registreer vir die hernasien van antwoordstelle.

Motshekga trots op matrieks

2013-01-03 07:40

Die minister van basiese onderwys sê die verbetering in die matriekslaagsyfer is 'n duidelike bewys dat die onderwysstelsel stabiliseer.

Moenie openbare, privaatskole vergelyk – Motshekga

2012-12-04 08:53

Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, het gesê openbare skole kan nie met privaatskole vergelyk word nie.

Motshekga vaar uit oor seks

2012-11-08 18:00

Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, het aan ouers gesê hul kinders se sekslewe is nie die departement se probleem nie.

Petrolbom na huis geslinger

2012-09-12 17:56

‘n Petrolbom is na 'n huis in die John Taolo Gaetsewe-distrik in die Noord-Kaap gegooi, waarskynlik om leerders te probeer intimideer.

ANC-jeugliga eis Motshekga se kop

2012-07-29 20:16

Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, moet "die eerbare ding" doen en bedank, het die ANC-jeugliga gesê.

Armoede kortwiek onderwys, sê Motshekga

2012-07-19 14:34

Baie moet gedoen word om die gehalte van onderwys in Suid-Afrika te verbeter, het die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga gesê.

Zuma berispe Motshekga oor handboeke

2012-07-03 23:00

Pres. Jacob Zuma het met Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, vergader oor die laat aflewering van handboeke in Limpopo.

Motshekga: 'Trek dié wat handboeke gestort het vas'

2012-07-02 17:39

Diensverskaffers wat glo handboeke gestort het wat vir studente in Limpopo bedoel was, moet in hegtenis geneem word, het Angie Motshekga gesê.

Motshekga: Slaagsyfer moet ondersoek word

2012-06-29 17:59

'n Voorstel is by die ANC se beleidskonferensie gemaak dat ‘n kommissie saamgestel moet word om die slaagsyfer in openbare skole te ondersoek.

Motshekga: 'Ek kan nie bedank in 'n krisis nie'

2012-06-23 08:36

Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, sê sy sal nie bedank oor die handboekkrisis wat in Limpopo aan die gang is nie.

Reusetransformasie wag op SA skole

2012-05-22 07:30
87 menings

Die departement van basiese onderwys sê skole sal oor drie jaar onherkenbaar wees met hul program van versnelde infrastruktuurlewering.

Handboek-krisis 'is ‘n skande' – DA

2012-05-13 22:58

Probleme wat daartoe gelei het dat sommige skole nie handboeke ontvang het in die eerste vyf maande van die skooljaar nie, is ‘n “skande”.

Angie hoop op 70%-slaagsyfer

2011-12-02 08:00

As Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, se hoop bewaarheid word, sal vanjaar se matriekslaagsyfer tot 70% styg.

Minister se karre ‘net’ R800 000 elk

2009-07-22 07:51

Me. Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, het ook twee nuwe ampsmotors.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.