ARTIKELS OOR angelina jolie

Pitt, Jolie het nog nie troudatum

2012-05-22 22:00

Die akteur Brad Pitt het gerugte ontken dat hy en sy lewensmaat, die aktrise Angelina Jolie, beplan om in Augustus te trou.

Pitt beplan glo self troue

2012-05-02 11:30

Die akteur Brad Pitt is glo self besig om sy troue met die aktrise Angelina Jolie te beplan, het 'n bron beweer.

Jolie se juwelier gedagvaar

2012-04-18 22:53

Die juwelier wat Angelina Jolie se verloofring ontwerp het word gedagvaar nadat hy 'n 25 karaat halssnoer verkoop het wat eintlik 17 karaat was.

Jennifer glo verheug dat Brad weer trou

2012-04-16 22:00

Jennifer Aniston, wat tans in ‘n verhouding met Justin Theroux is, is glo verheug omdat haar eksman weer gaan trou.

Angelina se pa in die wolke oor verlowing

2012-04-14 14:55

Die Amerikaanse akteur Jon Voight sê hy is in die wolke oor die akteurspaar Brad Pitt en Angelina Jolie se verlowing.

Brangelina se kroos kry ondergrondse pretpark

2012-04-12 14:07

Brad Pitt en Angelina Jolie bou glo ‘n ondergrondse pretpark vir hul kinders, kompleet met 'n seerower-eiland en 'n kaskar-baan.

Sprake van Brangeline-troue kry momentum

2012-03-20 22:56

Die aktrise Angelina Jolie se broer, James, gaan haar en Brad Pitt in die huwelik bevestig wanneer hulle later vanjaar in Frankryk trou.

Angelina het nie beplan om so baie kinders te hê

2012-02-29 23:05

Angelina Jolie het nie beplan om ‘n groot familie te hê totdat sy vir Brad Pitt ontmoet het en gesien het wat 'n wonderlike pa hy is nie.

Jolie se been, J.Lo se tepel kook op Twitter

2012-02-28 12:35

Angelina Jolie se regterbeen en Jennifer Lopez se tepel het 'n storm op Twitter ontketen nadat dit by die Oscars tentoongestel is.

Angelina Jolie weer swanger?

2012-01-25 12:20

Gerugte doen die ronde dat die Oscar-bekroonde aktrise Angelina Jolie swanger is met haar en Brad Pitt se sewende kind.

Jolie het ineenstorting gehad oor film

2012-01-13 23:09

Die aktrise Angelina Jolie het aan haar aanhangers vertel dat sy 'n ineenstorting gehad het terwyl sy aan haar nuwe film gewerk het.

Brad Pitt se dogter 'luister nie' na hom

2011-12-14 21:49

Die Moneyball-akteur Brad Pitt se dogter Shiloh, luister nie na hom nie en doen net haar eie ding, het Angelina Jolie gesê.

Jolie het nie baie vriende nie

2011-12-09 11:07

Die aktrise Angelina Jolie het gesê sy het nie baie vriende nie en spandeer meeste van haar tyd by die huis saam met die kinders.

Angelina Jolie hof toe gesleep oor kopiereg

2011-12-06 11:02

Angelina Jolie word gedagvaar deur 'n joernalis van Kroasië wat beweer die aktrise se nuwe rolprent is op sy boek gebaseer.

Brangelina se seun met ouma herenig

2011-11-23 10:03

Die akteurspaar Angelina Jolie en Brad Pitt het hul agtjarige seun, Pax, met sy biologiese ouma, Nhan Dung, in Viëtnam herenig.

Brangelina vir R700 000 gedagvaar

2011-11-10 13:37

Brad Pitt en Angelina Jolie se gewese sekretaresse dagvaar hulle vir £55 000 (sowat R700 000) omdat sy na bewering onregmatig afgedank is.

Angelina Jolie besoek Libië

2011-10-11 21:55

Die aktrise Angelina Jolie is in haar persoonlike kapasiteit op besoek in Libië, maar sal met ander VN-verteenwoordigers daar vergader.

Jolie gekap oor sy dogter oorbelle laat inskiet

2011-10-03 10:04

Die aktrise Angelina Jolie is deur ander vroue gekritiseer nadat sy oorbelle laat inskiet het vir haar sesjarige dogter Zahara.

Brad Pitt noem Jen 'n 'dierbare vriendin'

2011-09-22 12:14

Brad Pitt is steeds besig om vure dood te slaan ná sy negatiewe opmerkings oor sy huwelik aan Amerika se lieflingaktrise Jennifer Aniston.

Brangelina se kleinding verslaaf aan iPad

2011-09-02 11:22

Angelina Jolie en Brad Pitt se vyfjarige dogter Shiloh besit haar eie iPad en gebruik dit om haar besig te hou wanneer sy met haar ouers reis.

En die wêreld se bes betaalde paartjie is?

2011-08-24 12:53

Die supermodel Gisele Bundchen en haar man, die voetbalspeler Tom Brady, is as die wêreld se hoogsbetaalde paartjie aangewys.

Brangelina se oudste seun ook nou filmster

2011-08-11 12:12

Die akteurspaar Brad Pitt en Angelina Jolie se oudste seun, Maddox, het glo ‘n leidende rol in die komende rolprent Battling Boy gekry.

Pitt, Jolie 'soos gevangenes’

2011-07-20 09:08

Die akteurspaar Brad Pitt en Angelina Jolie lewe soos gevangenes weens hul beroemdheid, het die paartjie se vriend, Matt Damon, gesê.

Jolie, Parker rol in die geld

2011-07-06 15:32

Forbes het pas sy lys van die wêreld se hoogs besoldigde aktrises vir die tydperk tussen Mei 2010 en Mei 2011 bekendgestel.

Trouklokke vir Brangelina?

2011-05-30 17:44

Die akteur Brad Pitt het geskimp dat hy en Angelina Jolie dalk binnekort gaan trou omdat hul kinders druk op hulle plaas om dit te doen.

Jolie agter Libiese vlugtelinge

2011-04-07 14:07

Angelina Jolie moedig die wêreld aan om Tunisië te help terwyl al hoe meer Libiërs soontoe gaan om die geweld in hul land te ontvlug.

Jolie besoek vlugtelinge in Tunisië

2011-04-05 21:56

Die bekende Amerikaanse aktrise Angelina Jolie het vlugtelinge uit Libië op die grens van Tunisië besoek.

Angelina Jolie wil Libië, Ivoorkus help

2011-03-03 09:32

Die aktrise Angelina Jolie het ‘n beroep om humanitêre hulp gedoen vir die duisende mense wat deur die onrus in Libië en die Ivoorkus geraak word.

Jennifer Aniston vergewe Angelina Jolie

2011-02-11 20:33

Die aktrise Jennifer Aniston het glo die strydbyl met Angelina Jolie begrawe nadat sy Brad Pitt in 2005 van haar afgerokkel het.

Brangelina gee $2m. vir reservaat

2011-01-04 09:12

Angelina Jolie en Brad Pitt gaan $2 miljoen (nagenoeg R13 miljoen) skenk aan die Namibiese reservaat waar dié gesin Kersfees gevier het.

Jolie wil Afrika toe trek

2010-12-05 17:39

Die Hollywood-aktrise Angelina Jolie wil glo haar kroos in Afrika kom vestig sodra sy besluit om minder tyd aan haar loopbaan te spandeer.

Jolie verban om fliek in Bosnië te skiet

2010-10-16 04:13

Angelina Jolie is verbied om haar nuwe fliek in Bosnië te verfilm te midde vrese dat die land se geskiedenis verkeerd uitbeeld word.

Angelina se bisarre jeug

2010-08-13 05:06

Mensevriend, sekskat, mannedief... deur die jare is baie etikette om die nek van een van die mees besproke vroue ter wêreld gehang.

Jolie-boek glo vol dwelms, seks, ontrouheid

2010-06-04 16:40

Angelina Jolie se autobiografie handel oor haar sekslewe, beweerde ontrouheid en dwelmgebruik, het die spookskrywer, Andrew Morton, gesê.

Pitt en Jolie besoek vlugtelinge

2010-04-07 12:35

Brad Pitt en Angelina Jolie het besoek afgelê aan Bosniese-vlugtelinge in die voormalige Joego-Slawiese republiek van Montenegro.

Jolie en Jagger was ‘n item

2010-03-05 21:03

‘n Nuwe boek wat oor Brad Pitt en Angelina Jolie gaan beweer dat Jolie ‘n verhouding met die Rolling Stones-sanger Mick Jagger gehad het.

Brangelina dagvaar poniekoerant

2010-02-09 05:25

'n Londense regsfirma sê Brad Pitt en Angelina Jolie gaan 'n Britse poniekoerant, wat berig het dat hulle uitmekaar is, dagvaar.

Brangelina mik na New York

2009-07-14 03:00

Brad Pitt en Angelina Jolie maak gereed om New York toe te trek – na 'n R205 miljoen huis toe.

 

Jolie wil gewig optel voor troue

2012-05-04 17:00

Die aktrise Angelina Jolie wil glo 'n bietjie gewig optel voor haar troue met haar lewensmaat, die akteur Brad Pitt.

Brangelina se kroos help met troureëlings

2012-04-19 09:02

Die akteurspaar Angelina Jolie en Brad Pitt het aan vriende gesê hul ses kinders help hulle met die troureëlings.

Geen 'spoggerige' troue vir Brangelina

2012-04-18 22:53

Die akteurspaar Brad Pitt en Angelina Jolie, wat onlangs verloof geraak het, wil op 'n afgeleë plek die knoop deurhak.

Brangelina vort na Engeland

2012-04-16 11:26

Brad Pitt en Angelina Jolie beplan om vir twee jaar Engeland toe te verhuis terwyl Angelina aan drie agtereenvolgende rolprente gaan werk.

Pitt, Jolie is verloof

2012-04-13 22:48

Die akteurspaar Brad Pitt en Angelina Jolie is verloof. Pitt se woordvoerder, Cynthia Pett-Dante, het dié nuus aan People.com bevestig.

Angelina nie gepla oor bohaai ná sy been wys

2012-03-26 13:10

Angelina Jolie hou vol sy het “nie aandag gegee” aan grappies oor die ietwat gewaagde uitrusting wat sy by die Oscars gedra het nie.

Brangelina glo swanger, beplan troue

2012-03-15 15:01

Die akteurspaar Angelina Jolie en Brad Pitt verwag glo tweelingseuns en gaan na verwagting binnekort trou, het Bang Showbiz berig.

Brangelina se kinders in die donker oor Oscars

2012-02-28 19:59

Angelina Jolie en Brad Pitt se kinders het nie geweet hul ouers gaan na die Oscars nie en daar is slegs aan die kinders gesê hulle gaan "werk".

Trouklokkies vir Brad en Angelina?

2012-01-26 10:02

Brad Pitt het onlangs gesê hy wil baie graag met die aktrise Angelina Jolie trou en dat dit baie vir sy kinders sal beteken.

Jolie glo in sewende hemel

2012-01-20 09:10

Die Hollywood-aktrise Angelina Jolie is glo swanger met haar sewende kind saam met haar lewensmaat Brad Pitt, het 'n ponietydskrif berig.

Angelina Jolie leer Frans

2011-12-21 21:35

Die aktrise Angelina Jolie is besig om Frans aan te leer omdat al ses haar kinders dié taal vlot kan praat, berig Bang Showbiz.

Angelina Jolie 'herinner' aan Clint Eastwood

2011-12-14 14:30

Angelina Jolie se regiestyl herinner sterk aan dié van Clint Eastwood, het Rade Šerbedžija, wat in Jolie se regisseursdebuut gespeel het, gesê.

Jolie ontken bewerings dat sy storie steel

2011-12-08 11:43

Die aktrise Angelina Jolie sê sy het "nog nooit die boek gesien" waarop haar rolprent In The Land Of Blood And Honey glo gebaseer is nie.

Brangelina wil hul kroos uitbrei

2011-11-29 13:01

Die Hollywood glanspaar Angelina Jolie en Brad Pitt, wat reeds ses kinders saam grootmaak, is van plan om nog 'n kind aan te neem.

Brangelina, kinders besoek Vietnam

2011-11-11 23:05

Angelina Jolie en Brad Pitt en hul ses kinders is op ‘n besoek aan Vietnam waar hul aangenome seun Pax Thien Jolie-Pitt gebore was.

Pitt wil nóg kinders hê

2011-10-24 12:06

Die akteur Brad Pitt, wat reeds ses kinders saam met sy lewensmaat Angelina Jolie grootmaak, het gesê hy wil hul kroos uitbrei.

Brangelina skenk R3 milj. aan Somalië

2011-10-10 13:48

Brad Pitt en Angelina Jolie het $340 000 (sowat R3 miljoen) aan kinders in Somalië geskenk om te help met die verligting van hongersnood.

Pitt praat oor verkoop van tweeling se foto's

2011-09-26 17:02

Brangelina het die regte van die eerste foto’s van hul tweeling verkoop omdat hulle wou keer dat die paparazzi ‘n wins daaruit maak.

Só ontsnap Pitt, Jolie van chaos by die huis

2011-09-21 14:30

Die akteurspaar Brad Pitt en Angelina Jolie het 'n unieke manier om van die chaos wat soms by hul huis heers te ontsnap.

Brangelina se kroos met ponies bederf

2011-09-01 14:48

Brad Pitt het vir sy ses kinders elk 'n Shetland ponie gekoop sodat hulle hom en Angelina Jolie kan vergesel op hul ritte.

Brangelina huur trein vir Skotland-reis

2011-08-17 12:08

Brad Pitt en Angelina Jolie het ‘n trein gehuur spesiaal om hulle familie van Londen na Glasgow, Skotland te vervoer.

'Spesiale toekenning' wag op Angie by filmfees

2011-08-01 12:11

Angelina Jolie en Brad Pitt het in Bosnië 'n draai gemaak vir 'n verrassingsbesoek aan die sluitingseremonie van die Sarajevo-filmfees.

Gaan Pitt en Jolie regtig dié keer trou?

2011-07-14 15:56

Die US Weekly-tydskrif het berig dat die akteurspaar Angelina Jolie en Brad Pitt binne die volgende paar maande gaan trou.

Angelina Jolie wil Siriese vlugtelinge besoek

2011-06-15 11:42

Turkye se ministerie van buitelandse sake het gesê die Hollywood-ster Angelina Jolie het 'n aansoek ingedien om Siriese vlugtelinge te besoek.

Brangelina deur werker gedagvaar

2011-05-13 11:05

‘n Gewese sekretaresse wat by Brad Pitt en Angelina Jolie gewerk het dagvaar die paartjie nadat sy afgedank is terwyl sy op siekeverlof was.

Het Angelina Jolie ‘n vierde kind aangeneem?

2011-04-06 08:23

Gerugte doen die ronde dat Angelina Jolie moontlik ‘n vierde kind aangeneem het nadat ‘n sewende tatoeërmerk op haar arm raakgesien is.

Johnny dink Angie is 'n goeie ma

2011-03-03 18:00

Sedert Johnny Depp saam met Angelina Jolie op ‘n filmstel gewerk het sien hy haar in ‘n ander lig en dink hy sy is ‘n uitstekende ma.

Brad Pitt se ouers trek by hom in

2011-02-22 08:15

Brad Pitt se ouers gaan by hom en Angelina Jolie intrek om sodoende te help kyk na die paartjie se ses kinders, het 'n bron gesê.

Brangelina wil vierde kind aanneem

2011-02-08 14:38

Angelina Jolie en Brad Pitt wil glo ‘n vierde kind, Leah, aanneem nadat sy verlede jaar haar hele familie in ‘n aardbewing in Haïti verloor het.

Brangelina kuier in Namibië

2010-12-24 10:35

Die Hollywood-paartjie Angelina Jolie en Brad Pitt is in 'n winkelsentrum in Windhoek aangetref waar hulle inkopies gedoen het, berig die Republikein op hul webtuiste.

Jolie: Dankseggingsdag herdenk moord

2010-11-29 13:57

Angelina Jolie het blykbaar geweier om Dankseggingsdag te vier aangesien dit volgens haar "moord" herdenk.

Angelina besoek oorstroomde Pakistan

2010-09-07 13:34

Die Hollywood-aktrise Angelina Jolie is tans in Pakistan om slagoffers van die vloede te ontmoet en internasionale hulp aan te moedig.

Angelina sal weer Mrs Smith wil wees

2010-07-02 01:21

Daar is sprake dat Angelina Jolie dinge wil begin rustig vat, maar sy sal nie omgee om weer saam met Brad Pitt in ‘n fliek te speel nie.

Trouklokkies vir Brangelina?

2010-04-22 11:12

Die Hollywood-glanspaartjie Brad Pitt en Angelina Jolie beplan glo om te trou na maande se bespiegeling oor die toekoms van hul verhouding.

Angelina 'is nie so lekker'

2010-04-06 11:17

Angelina Jolie se gewese lyfwag beweer sy is die kluts kwyt en haal haar woede soms op Brad Pitt en die kinders uit.

Angelina herenig met vervreemde pa

2010-02-23 00:01

Die aktrise Angelina Jolie, wat al vir jare lank met haar pa Jon Voight vervreem is, is saam met hom in Venesië gesien.

Brad koop eie woonplek

2010-01-26 14:16

Die hartebreker Brad Pitt het glo vir homself ‘n nuwe huis gekoop waar hy sal wegkruip tydens sy vermoedlike vervreemding van Angelina Jolie.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C#.net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

C# Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

C# Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Corsa 1.4 Base Utility MY10 PU
2011
R 108,995.00

NISSAN

Hardbody 2400i D-Cab Hi-Rider PU
2006
R 149,995.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.