Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR anene booysen

Bredasdorp: Borgtog geweier

2013-02-27 16:11

Jonathan Davids, een van die twee mans wat daarvan beskuldig word dat hulle Anene Booysen verkrag en vermink het, is borgtog geweier.

'Ek het Anene aangerand, verkrag'

2013-02-27 11:51

Een van die mans wat na bewering die 17-jarige Anene Booysen verkrag en vermoor het, het erken dat hy haar aangerand en verkrag het.

Anene: Beskuldigde het merke aan sy lyf gehad

2013-02-26 15:27

Anene Booysen se vermeende moordenaar en verkragter het geval en homself beseer, het die Bredasdorp-landdroshof gehoor.

Bredasdorp: Streng toegangsbeheer by hof

2013-02-26 10:45

Toegang tot die Bredasdorp-landdroshof is streng beheer voor die verskyning van Anene Booysen se vermeende moordenaars.

Moord op Anene: Beskuldigdes soek borgtog

2013-02-26 07:15

Twee mans wat in hegtenis geneem is in verband met die dood van Anene Booysen sal na verwagting binnekort om borgtog aansoek doen.

Doodstraf nie 'n opsie – minister

2013-02-12 14:01
208 menings

Die twee mans wat van die moord op Anene Booysen teregstaan moenie borgtog toegestaan word nie, het minister Lulu Xingwana gesê.

Bredasdorp: DA, ANC hou optog

2013-02-12 11:46

‘n Groep mense het ‘n optog op Bredasdorp gehou om hul woede met die verkragting en moord op Anene Booysen uit te spreek.

Twee in hof oor moord op Anene

2013-02-12 07:00

Twee mans wat van die verkragting en moord op Anene Booysen van Bredasdorp teregstaan sal in die landdroshof op dié dorp verskyn.

Bredasdorp-man steek gesig weg in hof

2013-02-11 12:18

Die Bredasdorp-landdroshof sal beslis of die media toegelaat is om foto's van Anene Booysen se vermeende moordenaar te neem.

Man in hof oor moord op Anene

2013-02-11 07:00

'n Man sal in die Bredasdorp-landdroshof verskyn in verband met die verkragting, verminking en moord op Anene Booysen.

VN-hoof vaar uit oor verkragting-pandemie in SA

2013-02-09 13:15

Die Verenigde Nasies se hoof van menseregte, Navi Pillay, het haar skok uitgespreek oor die moord en verkragting van 'n Suid-Afrikaanse tiener.

Bredasdorp-moordenaars 'moet in tronk verrot'

2013-02-08 16:50

Diegene wat verantwoordelik is vir Anene Booysen se moord moet in die tronk verrot, het ‘n departement in ‘n verklaring gesê.

 

Bredasdorp: Stampvol hof wag op antwoorde

2013-02-27 12:57

Die familie van die vermoorde tiener Anene Booysen en dié van 'n man wat weens die misdaad teregstaan, het die Bredasdorp-landdroshof volgepak.

Beskuldigde het Anene lastig geval, hoor hof

2013-02-26 16:32

Die vermeende moordenaar van Anene Booysen het haar na bewering ure voor haar dood in 'n kroeg lastig geval, het die hof gehoor.

Anene: Man ontken moord, verkragting

2013-02-26 13:08

Jonathan Davids het in die hof onskuldig gepleit op aanklagte dat hy Anene Booysen van Bredasdorp verkrag en vermoor het.

Gallery

Twee mans wat in hegtenis geneem is in verband met die dood van Anene Booysen sal na verwagting om borgtog aansoek doen.

1 kommentaar 1086 keer gelees

Booysen-beskuldigde is 'gelowig, goeie sportman'

2013-02-12 18:09

Een van die mans wat daarvan beskuldig is dat hy Anene Booysen vermoor het, is ‘n gelowige en ‘n talentvolle sportman, het sy oom gesê.

'Ek het nie eers vir Anene geken'

2013-02-12 12:55

'n Man wat in verband met die moord op Anene Booysen in hegtenis geneem en later vrygelaat is, sê die polisie het sy reputasie vernietig.

Saak teen Bredasdorp-beskuldigdes uitgestel

2013-02-12 10:40

Twee mans wat van die verkragting en moord op die 17-jarige Anene Booysen aangekla word, het vlugtig in die Bredasdorp-landdroshof verskyn.

Raad eis spesiale howe vir verkragtings

2013-02-11 13:26

Die raad vir die bevordering van die Suid-Afrikaanse Grondwet sê spesiale howe moet onmiddellik vir verkragtingslagoffers ingestel word.

Bredasdorp-hof stampvol voor man se verskyning

2013-02-11 10:29

Die Bredasdorp-landdroshof is volgepak voor die verskyning van die man wat van die verkragting en moord op Anene Booysen aangekla word.

Bredasdorp-verdagte 'skadeloos', sê familie

2013-02-09 14:50

Die tante van een van die mans wat van die moord en verkragting op Anene Booysen beskuldig word, het gesê hy is nie gevaarlik nie.

Bredasdorp-tiener vandag ter ruste gelê

2013-02-09 10:15

Anene Booysen, die 17-jarige meisie van Bredasdorp wat wreed aangerand, verkrag en vermink is, word ter ruste gelê, is berig.

Derde verdagte vas ná Bredasdorp-verkragting

2013-02-08 12:36

'n Derde man is in hegtenis geneem in verband met die verkragting, verminking en moord van die 17-jarige Anene Booysen van Bredasdorp.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.