ARTIKELS OOR amy winehouse

Amy Winehouse-selfportret te koop

2012-05-08 22:12

'n Selfportret van die ontslape sangeres Amy Winehouse, wat met haar eie bloed geteken is, sal deur haar vriend Pete Doherty opgeveil word.

Amy se ouers 'trots' op haar Grammy

2012-02-13 14:05

Amy Winehouse se ouers het 'n staande toejuiging ontvang toe hulle 'n Grammy-toekenning namens hul dogter ontvang het.

Joplin, Amy, Kurt nie deel van klub 27

2011-12-21 10:03

Die klub 27-verskynsel is ’n mite. Volgens 'n Australiese navorser het musikante nie ’n groter kans om op 27-jarige ouderdom dood te gaan nie.

Winehouse het volle derde album geskryf

2011-11-18 13:14

Die ontslape sangeres Amy Winehouse het al die liedjies vir haar derde album self geskryf en selfs die titels vir die liedjies gekies.

Nuwe Winehouse-album teen Desember op rakke

2011-11-01 09:01

‘n Nuwe album met liedjies wat deur die ontslape Amy Winehouse opgeneem is sal in Desember vrygestel word, het Island Records bekendgemaak.

Verslag oor Winehouse beland in verkeerde hande

2011-10-25 12:21

‘n Nadoodse ondersoekverslag oor die dood van Amy Winehouse is per abuis na die verkeerde adres gestuur.

Amy Winehouse-stigting binnekort bekendgestel

2011-09-07 12:15

Die Amy Winehouse-stigting, wat sal help om jong dwelmverslaafdes by te staan, sal op 14 September bekendgestel word.

Winehouse se maatskappye R23 milj. werd

2011-09-05 10:16

Die ontslape Amy Winehouse se maatskappye was ten tyde van haar dood £2 miljoen (sowat R23 miljoen) werd, het Contact Music berig.

Niks onwettigs in Amy se bloed

2011-08-23 23:09

Amy Winehouse se familie sê toksikologiese toetse bewys dat daar geen onwettige dwelms in haar sisteem was ten tyde van haar dood nie.

Winehouse-boedel moet sê oor album

2011-08-11 09:41

Amy Wine­house het glo heelwat ongepubliseerde musiek nagelaat, maar ’n besluit is nog nie geneem of dit uitgereik gaan word nie.

Winehouse se peetkind ook 'n treffer op verhoog

2011-08-06 17:51

Wyle Amy Winehouse se 15-jarige peetdogter het by die Big Chill-musiekfees buite Ledbury in Engeland opgetree.

Amy Winehouse se familie neem ‘n blaaskans

2011-08-03 13:04

Wyle Amy Winehouse se familie en haar kêrel, Reg Traviss, gaan vir tien dae lank met vakansie om uit die kollig in Londen te ontsnap.

Winehouse koop glo dwelms voor dood

2011-08-01 13:14

'n Vriend van Amy Winehouse beweer hy het haar die aand voor haar dood gehelp om sowat R13 000 se dwelms te koop.

Winehouse se dood 'n les aan almal, sê Gaga

2011-07-27 22:56

Lady Gaga sê Amy Winehouse se dood is ‘n les vir almal om “nie die superster dood te maak nie” en om die superster "se siel op te pas".

Vodka, kerse en trane vir Winehouse

2011-07-27 06:59

Die platgeslane familie van Amy Winehouse het haar lyk gaan uitken en rouklaers buite haar huis bedank vir hul ondersteuning.

Microsoft sê jammer oor Winehouse-tweet

2011-07-26 10:20

Microsoft het om verskoning gevra ná die maatskappy 'n bloutjie op Twitter geloop het kort na die dood van die sanger Amy Winehouse.

Privaat begrafnis vir Amy Winehouse

2011-07-26 08:02

Slegs familie en vriende sal Amy Winehouse se begrafnis kan bywoon, het ‘n woordvoerder van die familie gesê.

Winehouse se liedjies sal steeds vrygestel word

2011-07-25 18:00

Nuwe liedjies van wyle Amy Winehouse sal steeds ná haar sterfte vrygestel word, het haar musiekvervaardigers gesê.

Winehouse het ‘alleen in haar slaap gesterf’

2011-07-25 11:49

Die 27-jarige Amy Winehouse het alleen in haar bed gesterf voordat sy deur haar lyfwag gevind is, het haar woordvoerder gesê.

Winehouse se ma: 'Sy was nie lekker nie'

2011-07-24 22:22

Amy Winehouse se ma het gesê dit het nie goed met haar gegaan toe sy haar ‘n dag voor haar dood gesien het nie, het ‘n koerant berig.

Polisie kap gerugte oor Winehouse-oordosis

2011-07-24 09:00

Polisie sê dis onvanpas om te bespiegel dat die Britse sangeres Amy Winehouse aan ‘n oordosis dwelms in haar huis gesterf het.

Dronk Winehouse vir eers klaar met sing

2011-06-22 08:52

Die Britse sangeres Amy Winehouse is vir eers klaar met sing en sal vir ‘n paar jaar nie meer op die verhoog gesien word nie.

'Dronk' Winehouse in Serwië uitgejou

2011-06-19 19:58

Die Britse sangeres Amy Winehouse is by ‘n opelug-konsert in Belgrade, Serwië, uitgejou toe sy blykbaar te dronk was om te sing.

Amy Winehouse gewaarsku oor drinkery

2011-05-31 16:22

Die 27-jarige Britse sangeres en liedjieskrywer Amy Winehouse is deur dokters gewaarsku om op te hou drink, want anders kan sy sterf.

Amy Winehouse is nou weer enkellopend

2010-09-06 23:57

Die sangeres Amy Winehouse is glo weer enkellopend nadat sy met haar kêrel, Reg Travis opgebreek het.

Winehouse hals oorkop verlief

2010-06-03 02:11

Amy Winehouse gaan in die geheim met 'n rolprentvervaardiger uit, nadat sy en haar gewese man Blake Fielder-Civil se paadjies geskei het.

Sangeres aangekla vir aanranding

2009-12-23 19:27

Polisie hier sê Amy Winehouse is aangekla in verband met 'n aanranding by 'n teater nadat sy glo 'n vertoning uitgejou het.

Amy Winehouse weer in die sop

2009-07-24 09:39

Die sanger Amy Winehouse se hofsaak duur voort nadat sy vermoedelik een van haar bewonderaars in die gesig geslaan het.

 

Winehouse se familie kry haar fortuin

2012-03-28 23:00

Die ontslape sangeres Amy Winehouse het nie 'n testament gehad nie wat beteken dat haar fortuin van $4.66 miljoen aan haar ouers bemaak gaan word.

Winehouse se lykskouer bedank

2012-02-02 22:52

Die lykskouer wat toesig gehou het oor die ondersoek na Amy Winehouse se dood, het bedank nadat haar kwalifikasies bevraagteken is.

Winehouse se uitrusting vir R500 k verkoop

2011-11-30 10:09

Die uitrusting wat Amy Winehouse op die omslag van haar Back to Black-album se CD aangehad het, is vir R562 000 tydens ‘n veiling verkoop.

Winehouse se uitrusting opgeveil vir liefdadigheid

2011-11-09 21:01

Die uitrusting wat Amy Winehouse op die voorkant van haar Back to Black CD aangehad het, gaan vir liefdadigheid opgeveil word.

Winehouse het haar dood gedrink

2011-10-26 21:43

Die bevinding van ‘n geregtelike doodsondersoek ná Amy Winehouse se dood het bevind dat die sangeres weens alkoholvergiftiging oorlede is.

Winehouse-stigting bekendgestel

2011-09-14 23:16

Amy Winehouse se familie het op die dag waarop sy haar 28ste verjaarsdag sou herdenk, ‘n liefdadigheidsorganisasie bekendgestel.

Winehouse se eksman het haar uitgebuit

2011-09-06 17:56

Amy Winehouse se eksman, Blake Fielder-Civil, het haar aanhoudend vir geld gevra sodat sy vir hom kokaïen en heroïen kon koop.

Winehouse se peetkind wil album opneem

2011-08-31 14:04

Amy Winehouse se peetkind, Dionne Bromfield, oorweeg dit om hulde te bring aan die ontslape sangeres deur ‘n nuwe album op te neem.

Amy Winehouse se kitare, briewe gesteel

2011-08-11 14:16

Die ontslape Amy Winehouse se huis is deur inbrekers geteiken en van haar liedjies wat nog nie vrygestel is nie, is gesteel.

Winehouse se eksman wil boek skryf

2011-08-10 14:47

Die ontslape Amy Winehouse se eksman, Blake Fielder-Civil, wil glo ‘n boek skryf oor hul lewe saam en die soort mens wat sy was.

Winehouse, Bennett se duet vrygestel

2011-08-05 08:09

‘n Duet tussen die ontslape Amy Winehouse en Eric Bennett gaan vrygestel word ten bate van Winehouse se liefdadigheidsorganisasie.

Winehouse was glo in die geheim verloof

2011-08-02 11:02

Wyle Amy Winehouse se kêrel, Reg Traviss, het die sangeres glo ‘n paar weke voor haar dood gevra om te trou.

Derde Winehouse-album nie gou op rakke

2011-07-28 11:03

Amy Winehouse se langverwagte derde album is nie voltooi nie en sal nie in die nabye toekoms vrygestel word nie, het haar vevaardiger gesê.

Amy Winehouse was dolgelukkig, sê haar pa

2011-07-27 14:13

Die 27-jarige Amy Winehouse se pa hou vol sy dogter was die gelukkigste wat sy in jare was voordat sy gesterf het.

Amy Winehouse word veras

2011-07-26 18:52

Die 27-jarige Amy Winehouse, wat Saterdag gesterf het, sal ná haar begrafnisdiens in Golders Green, noord van Londen, veras word.

Winehouse se foon glo ook afgeluister

2011-07-26 10:12

Wyle Amy Winehouse se telefoon is glo ook onlangs deur Britse joernaliste afgeluister, het ‘n verslaggewer gesê.

Amy Winehouse se dood bly 'n raaisel

2011-07-25 22:56

'n Nadoodse ondersoek kon nie bevestig waaraan Amy Winehouse dood is nie en verdere toksikologiese toetse sal gedoen moet word.

Winehouse, Noorse skieter hou swendelaars besig

2011-07-25 14:13

Internetswendelaars het kort na die dood van die Britse sangeres Amy Winehouse treurende aanhangers se gevoelens begin uitbuit.

Winehouse se eks nou 'n selfmoordrisiko

2011-07-25 09:07

Blake Fielder-Civil, eksman van die sangeres, wyle Amy Winehouse, se ma is bekommerd haar seun gaan selfmoord pleeg.

Winehouse se dood bly 'onverklaarbaar'

2011-07-24 14:00

Die oorsaak van Amy Winehouse se dood, wat haar deel maak van die berugte "27 Club", sal onverklaarbaar bly tot ná ‘n nadoodse ondersoek.

Amy Winehouse dood gevind

2011-07-23 18:50

Die Britse sangeres Amy Winehouse is by haar huis in Camden, noord van Londen, dood gevind, het Sky News op hul webwerf berig.

Amy Winehouse kanselleer vertonings

2011-06-20 13:02

Die Britse sangeres Amy Winehouse het haar vertonings, wat vandeesweek by feeste in Turkye en Griekeland sou plaasvind, gekanselleer.

Winehouse huis toe ná week by rehabilitasiesentrum

2011-06-03 15:51

Die sangeres Amy Winhouse het die Priory-kliniek, ‘n rehabilitasiesentrum in Londen, na 'n week verlaat, het ‘n woordvoerder gesê.

Amy Winehouse weer in rehab

2011-05-27 22:57

Amy Winehouse moes blykbaar eers ‘n laaste sluk of ses vodka vat voor sy haarself by ‘n rehabilitasiesentrum ingeboek het.

Winehouse se nuwe kêrel in verhouding

2010-06-05 05:35

Gerugte doen die ronde dat Amy Winehouse se beweerde nuwe kêrel, Reg Traviss is reeds in ‘n verhouding met 'n ontkleedanseres.

Winehouse dok op ná aanranding

2010-01-20 15:20

Die Britse sangeres Amy Winehouse is skuldig bevind op aanklag van aanrading nadat sy oor Kersfees 'n teaterbestuurder aangeval het.

Amy vry nadat sy danser slaan

2009-07-27 09:56

Die Britse sangeres Amy Winehouse is vrygespreek tydens 'n hofsaak ná sy 'n danser in die gesig gepot het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.