ARTIKELS OOR amor vittone

Amor 'voel baie beter'

2012-03-29 10:01

Amor Vittone het gesê sy voel baie beter nadat sy verlede week op ‘n vlug van Johannesburg na Kaapstad inmekaargesak het.

'Joost se bewerings tas my waardigheid aan'

2012-03-09 09:16
102 menings

Joost van der Westhuizen se bewerings teen Amor Vittone, is “vals en is doodeenvoudig nog ’n poging... om my skade aan te doen”.

Mafia dreig Kurt glo oor Amor

2012-02-21 07:01

Kurt Darren is twee keer met die dood gedreig nadat Joost van der Westhuizen hom en Amor Vittone saam in die egpaar se huis gekry het.

'Joost vry by dokter'

2012-02-19 07:07

Amor Vittone glo Joost van der Westhuizen het ’n verhouding met die dokter wat die steunpilaar is in dié oud-Bok se stryd teen MNS.

Joost sê sy liefste Amor het sy hart gebreek

2011-12-08 07:00
105 menings

Joost van der Westhuizen sê ’n hartseerding in sy lewe is dat hy nie die ondersteuning het van Amor Vittone, sy vervreemde vrou en sangeres, nie.

Amor die joos in oor bewerings dat sy mense opsweep

2011-07-12 09:08

Publisiteit oor Joost van der Westhuizen het haar haar werk by Jacaranda gekos maar sy het nie mense aangemoedig om druk op die stasie te plaas nie.

Joost-hofgeding nie nodig, sê prokureur

2011-06-20 07:06

Joost van der Westhuizen hoef nie aansoeke by die hof in te dien vir voldoende toegang tot sy kinders nie, meen 'n prokureur.

Kurt en Amor van lug af

2011-06-11 07:54

Die sanger Kurt Darren gaan vir die laaste keer as die aanbieder van die musiekversoekprogram ­Jukebox op kyk­NET verskyn.

Amor wil net met haar lewe aangaan

2011-05-28 07:55

Sy wil nie meer oor Joost se siekte, haar kinders of haar verhouding met hom praat nie, sy wil "net ’n ma wees,” sê Amor Vittone.

Amor met krullers in hare na die bure

2010-11-21 09:32

Met krullers in haar hare, ’n haardroër in die hand en pantoffels aan haar voete … So het die sangeres Amor Vittone by haar bure opgedaag.

Amor gedreig

2010-08-13 10:01

Stormwolke rondom Joost van der Westhuizen en Amor Vittone pak al digter saam, met bewerings oor ‘n dreigbrief en vars inligting oor 'n moontlike "derde party."

3de party glo rede dat Joost, Amor kan skei

2010-08-07 08:01

“’n Derde party” speel blykbaar ’n rol in die mislukking van pogings om Joost van der Westhuizen en Amor Vittone se huwelik te red.

Joost en Amor gaan skei

2010-08-05 21:24

Die voormalige Springbok Joost van der Westhuizen het sy vervreemde vrou, Amor Vittone, om 'n egskeiding gevra, berig RSG.

Amor stort hart uit oor Joost

2010-05-28 09:46
87 menings

Amor Vittone stort haar hart uit oor hoekom sy haar rugbyheld-man, Joost van der Westhuizen, gevra het om uit hul huis te trek.

Amor vra Joost glo om te loop

2010-05-20 06:00
132 menings

Die oud-Springbokkaptein Joost van der Westhuizen het glo uit sy en die sangeres Amor Vittone se huis in Johannesburg getrek.

Steve se advies aan Joost

2009-11-05 10:15

Die sanger-akteur Steve Hofmeyr het raad en vertroosting aan die oud-Springbok Joost van der Westhuizen, oor sy seks-skandaal, gegee.

Web gons oor Joost-skandaal

2009-11-04 11:10

Suid-Afrikaners het die web aan die gons oor die sogenaamde Joost-gate skandaal nadat sy vrou, Amor, haar hart uitgestort het.

Joost sy werk by Supersport kwyt

2009-11-01 10:17

Joost van der Westhuizen se kontrak met Supersport is beëindig ná sy bekentenis dat dit wel hy was wat in 'n seksvideo verskyn het.

 

Amor sak inmekaar op vlug na Kaapstad

2012-03-20 17:52
90 menings

Joost van der Westhuizen se vervreemde vrou, Amor Vittone, het op ‘n vlug van Johannesburg na Kaapstad inmekaargesak.

Joost se arts onttrek haar ná berigte

2012-02-21 09:01

Dr. Jody Pearl, wat die naweek by gerugte rondom Joost van der Westhuizen se verbrokkelde huwelik betrek is, het haar as sy dokter onttrek.

Joost wou Kurt bydam oor Amor

2012-02-20 07:05
76 menings

Daar was so hittete ’n vuis- geveg tussen die oud- Springbok-kaptein Joost van der Westhuizen en die sanger Kurt Darren.

Joost oor Amor: 'Sy stel nie belang nie'

2012-02-17 10:00
117 menings

Joost van der Westhuizen het in 'n onderhoud met Huisgenoot sy hart oopgemaak oor die verhouding tussen hom en sy vervreemde vrou.

Joost en Amor se spoghuis te koop vir R6,2m.

2011-08-28 11:00

Die spoghuis in die noorde van Johannesburg van die oud-Bok Joost van der Westhuizen en sy vervreemde vrou, Amor Vittone, is te koop.

Amor trekpas gegee 'oor Joost'

2011-07-11 13:24
103 menings

Die sangeres Amor Vittone beweer sy is deur die radiostasie Jacaranda 94.2 die trekpas gegee oor die ‘Joost-kwessie’.

Joost gaan hof toe oor sy kinders

2011-06-19 07:05

Joost van der Westhuizen gaan ’n dringende hofaansoek teen sy vrou, Amor Vittone, bring om sy kinders meer te sien.

Amor wil insae in Joost se geldsake hê

2011-05-29 08:00

Joost van der Westhuizen beskuldig Amor Vittone daarvan dat sy meer belang stel in sy finansies as wat sy omgee oor sy gesondheid.

Amor: My lewe sonder Joost

2010-12-10 11:39

In ‘n eksklusiewe onderhoud met Huisgenoot praat Amor Vittone van haar lewe sonder haar vervreemde man, Joost van der Westhuizen.

Joost, Amor: Seksvideo ís ter sprake

2010-08-14 07:00

Die gewraakte seksvideo waarin Joost van der Westhuizen verskyn ís ’n faktor in die egskeidingsgeding tussen hom en sy vervreemde vrou.

Alle hel glo los oor Amor se ‘skelmpie’

2010-08-10 07:45
173 menings

“Alle hel” het tussen die oud-Springbok Joost van der Westhuizen en sy vervreemde vrou, die sangeres Amor Vittone, losgebars.

Joost dagvaar Amor

2010-08-06 06:15

Joost van der Westhuizen het aan Beeld bevestig dat hy “op regsadvies” opgetree het en Vittone om ’n egskeiding gedagvaar het.

Gesoek: Sexy Italianer vir Amor

2010-05-30 08:07

Die Italiaanse sokkerspan wat eersdaags in Suid-Afrika aankom vir die Wêreldbeker-toernooi moet lig loop, waarsku die sexy sangeres Amor Vittone.

Joost trek, Amor bly

2010-05-23 11:00

“I don’t care! Ek gaan nie meer probeer om almal op aarde gelukkig te hou nie. In die verlede was dit my downfall.”

Amor kry werk by radiostasie

2009-11-10 15:40

Daar skuil dalk meer agter die rede waarom Amor Vittone onlangs met nog net een radiostasie oor die omstrede Joost-seksvideo gepraat het.

Amor se hart "uitgeruk"

2009-11-05 09:18

Die sangeres Amor Vittone sê haar hart is “uitgeruk” en dit voel of haar “laaste bietjie energie” weg is, maar sy sal 100% gee.

Joost: "Amor huil baie"

2009-11-02 06:55

Joost van der Westhuizen hou vol die omstrede seks­video-voorval was die eerste en enigste keer dat hy sy vrou, verneuk het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Corsa 1.4 Base Utility MY10 PU
2011
R 108,995.00

NISSAN

Hardbody 2400i D-Cab Hi-Rider PU
2006
R 149,995.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.