Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR aaron motsoaledi

SA se kanker-register nie op datum

2012-12-06 18:00

Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, het in die parlement gesê die kanker-register is die afgelope agt jaar nie opgedateer nie.

Groep sê ja vir kondome in skole

2012-10-11 08:30

‘n Groep het Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, se onlangse versoek om kondome by skole te hê, verwelkom.

R800 milj. onderbestee aan hospitale

2012-09-06 20:01

Vyf provinsies het verlede jaar sowat R800 miljoen onderbestee aan infrastruktuur vir openbare hospitale, het die minister van gesondheid gesê.

Motsoaledi: Meer babas word teen MIV beskerm

2012-07-19 18:46

Die regering maak heelwat vooruitgang in sy pogings om MIV-oordrag van moeders na babas te keer, het die minister van gesondheid gesê.

SA het nié te min vigsmedisyne, sê minister

2012-06-19 13:35

Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, het berigte dat daar ‘n tekort aan anti-retrovirale middels in die land is, ten sterkste ontken.

Mans, laat julle besny, sê minister

2011-11-25 08:02

Alle Suid-Afrikaanse mans wat nog nie besny is nie, móét die prosedure ondergaan omdat die kanse te verminder om die MI-virus op te doen.

Gesondheidsplan dek nie kosmetiese chirurgie

2011-08-12 10:06

Kosmetiese chirurgie en duur prosedures wat deur tandartse gedoen word sal nie deur die nasionale gesondheidsversekeringsplan gedek word nie.

Minister kap privaathospitale

2011-06-30 10:48

Dr. Aaron Motsoaledi sê die private gesondheidsektor moet gereguleer word voor 'n nasionale gesondheidsversekering in plek gestel kan word.

Minister van gesondheid wil LP's op dieet sit

2011-05-25 07:36

Die minister van gesondheid het aan lede van die portefeuljekomitee gesê dit deug nie om soos vetkoeke uit die voorste banke te rys nie.

Minister word vrywilliger by Bara

2010-08-20 17:36

Aaron Motsoaledi gaan 'n vrywilliger wees by die Chris Hani Baragwanath-hospitaal te midde die landwye staking deur staatsdienswerkers.

 

SA se navorsers wêreldklas, sê minister

2012-10-22 17:57

Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, het die land se navorsers ná 'n deurbraak as "wêreldklas" beskryf, is berig.

'SA se gesondheidsorg neem af'

2012-09-07 15:10

Suid-Afrikaners betaal meer vir gesondheidsorg, maar ontvang swakker uitkomste, het die minister van gesondheid gesê.

Motsoaledi: Gesondheidsorg buitensporig hoog

2012-07-31 10:21

Aaron Motsoaledi het ‘n gevra dat ‘n beslissing deur die mededingingskommissie omgekeer word sodat kostes van gesondheidsorg kan verminder.

'Stuur 1 000 studente na Kuba vir mediese opleiding'

2012-07-05 23:00

Aaron Motsoaledi, die minister van gesondheid, het maatstawwe aangekondig om die staat se gesondheidsdienste te verbeter.

Vigs al hoe meer onder ouer mense

2011-11-30 09:05

Die styging in die voorkoms van MIV onder mense bo 35 beteken dalk die regering moet sy bewusmakingsprogramme op getroude paartjies fokus.

'Neem meer mediese studente in'

2011-10-29 23:01

Die minister van gesondheid sê universiteite moet in 2012 meer mediese studente inneem om die kritieke tekort aan dokters te help verlig.

Verslag kom gou oor SA hospitale

2011-07-05 07:00

’n Beleidsdokument oor die NGV is die laaste paar maande vertraag sodat die departement van gesondheid beter vir dié stelsel kan voorberei.

Nuwe wet oor sout in ons kos voorgestel

2011-06-01 10:54

Die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, het 'n nuwe wet in die parlement voorgestel om die soutinhoud in kos te verlaag.

‘Bring LO terug om diabetes te bekamp’

2010-10-01 09:03

Kinders moet weer soos vroeër verpligte liggaamsoefeninge op skool hê as Suid-Afrika die groeiende voorkoms van diabetes wil stuit.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Northwold - 06:23 AM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Friday Pretoria - 06:22 AM
    Road name: Van Der Hoff Road Eastbound
    SLOW TRAFFIC approaching Eskia Mphahlele Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.