ARTIKELS OOR saru

Saru pak transformasie by skole

2012-05-23 08:47

Die Suid-Afrikaanse rugbyunie sê hy beplan om rugby teen 2015 by nog 1 000 skole bekend te stel as deel van die unie se transformasieplan.

Mbalula praat oor transformasie

2012-03-30 20:37

Die minister van sport, Fikile Mbalula, gaan na verwagting by Saru se jaarvergadering die omstrede kwessie van transformasie in rugby opper.

Lotery se geld vir rugby gekap

2012-03-07 09:52

Die finansiële hoof van die Nasionale Loteryraad (NLR) het die toekenning van miljoene se loterygeld aan rugby gekritiseer.

D-dag vir Cheetahs

2012-01-27 10:11

Die Cheetahs veg vir die behoud van hul Superrugby-bedryfsreg wat in 2006 aan die unies van die Vrystaat, Griekwas en die Griffons toegeken is.

Volgende Sprinbok-afrigter eers in 2012 aangekondig

2011-10-11 21:55

Saru het aangekondig dat die Springbok-afrigter en spanbestuur na afloop van die wêreldbeker deur die uitvoerende raad hersien sal word.

Jake White: 'Allister moet De Villiers opvolg'

2011-08-23 10:50

Allister Coetzee behoort Peter de Villiers as Springbok-afrigter op te volg, meen die voormalige Bok-breier Jake White.

Saru-wiele rol gou ná nuwe enjin

2011-08-05 09:13

Jurie Roux, Saru se hoof, het gesê die handrem wat SA rugby vasgehou het, was ’n verwarrende netwerk van verantwoordelikhede wat oorvleuel het.

Saru wik nog oor Curriebeker

2011-07-01 10:02

Saru se hoof Jurie Roux meen die Curriebeker is uniek en daarom moet Suid-Afrikaners self besluit hoe die formaat in die toekoms moet lyk.

Griekwas se breier nou by Bokkies

2010-11-25 14:22

Saru het bekend gemaak dat die afrigter van die Griekwas, Dawie Theron, as nuwe hoofafrigter van die nasionale o.20-span aangestel is.

‘Gekleurde spelers soek nie kwotas’

2010-09-21 09:27

Gekleurde spelers is nie ten gunste van kwotas nie, en wil 'n gelyke speelkans en speeltyd hê, sê Sarpa-hoof Piet Heymans.

Div dalk getug oor Bees

2010-09-01 12:34

Peter de Villiers kan voor ‘n tugverhoor beland nadat hy gesê het dat die Bloubul-stut en moordverdagte Bees Roux, deur die Bokke ondersteun word.

Besin oor ‘boorvatte’, vra Jean

2010-07-29 08:29

Jean de Villiers het gewaarsku dat spelers strafskoppe gaan begin “melk” as daar ’n oordrewe klem is om die sogenaamde tip tackle uit te roei.

Eng rugby lag laaste in Butch sage

2010-06-04 07:26

Dit was ’n verhaal van dubbele standaarde soos Bath gedwing is om Butch James aan die Springbokke se toets teen Wallis te onttrek,

Afrigters: Saru sal Div ondersteun

2010-04-23 09:03

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) sal die Springbok-afrigter, Peter de Villiers, ondersteun as hy meen dit is nodig om sy bestuurspan te verander.

Saru: Div het g’n aandele gekoop

2010-03-29 13:16

Berigte dat die Springbok-afrigter Peter de Villiers 50% aandele in Boland Rugbyunie gekoop het, word deur Saru afgepraat.

Saru wil nou sewes in SA hê

2009-08-20 07:07

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) gaan nou probeer om gasheer te speel vir 2013 se Wêreldbeker-sewestoernooi.

 

Cheetahs skepties oor Cats

2012-05-09 10:30

Die Cheetahs se baas, Harold Verster, sê dit sal baie moeilik wees om weer as die Cats te speel in aanstaande jaar se Super-reeks.

Top-pos vir Rassie

2012-03-30 09:58

Rassie Erasmus gaan eersdaags saam met die Springbok-afrigter, Heyneke Meyer, die septer in Suid-Afrikaanse rugby swaai.

KSA ook geteiken deur 'Saru-swendelaar'

2012-02-06 17:54

Dit blyk dat twee van Suid-Afrika se grootste sportverenigings onder dieselfde swendelaar in die Wes-Kaap deurgeloop het.

Besighede gewaarsku teen 'Saru'-swendelaar

2012-01-19 13:01

Minstens twee restaurante in Kaapstad het deurgeloop onder ‘n man wat beweer dat hy ‘n verteenwoordiger is van die SA Rugby-unie.

Saru moet volkslied-blaps voor parlement verduidelik

2011-08-25 14:13
90 menings

Saru en Supersport moet voor die parlement verskyn nadat die sanger Ard Matthews die woorde van die volkslied op nasionale TV opgemors het.

Curriebeker kry uitklophou

2011-08-12 08:01

Die invloed van Sanzar se vergrote Super Rugby- en Viernasies-reekse het eindelik die Curriebeker-reeks ’n uitklophou gegee.

Springbokke wens Madiba geluk

2011-07-18 15:22

Die president van die Suid-Afrikaanse rugbyunie (Saru) en die Springbokke het verjaardagboodskappe aan oudpres. Nelson Mandela gestuur.

Geskorste Bok: Bitter smaak ná Saru-behandeling

2011-01-21 10:02

Die Springbok-vleuel Bjorn Basson sal sy tugverhoor in Kaapstad van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie met ’n bitter smaak in die mond bywoon.

Kings pak Cheetahs, Saracens

2010-11-12 08:02

Die Engelse top-klub Saracens is deel van Saru se jongste planne om die Southern Kings vir Superrugby in 2013 gereed te maak.

Curriebeker-reeks ‘veilig’

2010-09-16 09:01

Die nuwe Superrugby-bedeling beteken nie dat die skrif aan die muur is vir die Curriebeker nie, maar dit is ’n gegewe dat veranderinge gemaak moet word.

Datum bekend vir Div se tugverhoor

2010-08-03 09:13

Sanzar het aangekondig dat 'n datum vir die Springbokke se afrigter, Peter de Villiers, se tugverhoor in Kaapstad vasgestel is.

Springbokke kla by Sanzar

2010-07-22 11:34

Die Springbokke het besluit om 'n klag in te dien en Sanzar te vra vir ‘n ondersoek omdat hulle meen die tugkomitee is bevooroordeeld teen SA-spelers.

Wallis pronk met Bokke se aankoms

2010-06-01 10:09

Die Springbok-span het in Wallis aangekom, 'n land wat bars van rugbytrots nadat hul voorste spanne albei Europese titels gewen het.

Nuwe maatreëls vir veiliger rugby

2010-03-31 08:38

Geen wedstryd sal volgende jaar in Suid-Afrika georganiseer word as afrigters en wedstrydbeamptes nie as BokSmart gesertifiseer is nie.

Drama in Saru-eleksie

2010-03-27 08:38

Mark Alexander het in ’n dramatiese verkiesingstryd sy pos as adjunk-president van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) behou.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.