ARTIKELS OOR saa

Olimpiese atlete vlieg met SAA

2012-04-10 13:07

Die SAA is as die amptelike lugredery van die Suid-Afrikaanse spanne vir die Olimpiese en Paralimpiese Spele in Londen onthul.

SAA begin met direkte vlugte na Beijing

2011-11-29 09:00

Die Suid-Afrikaanse lugdiens (SAA) het bevestig dat hy in Januarie met direkte vlugte na Beijing, China sal begin.

Diefstal by OR Tambo 'buite beheer'

2011-08-17 10:03
112 menings

Diefstal van bagasie by die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg is “buite beheer” en SAA ly groot skade.

SAA vlieg eersdaags na Ndola, Zambië

2011-08-15 09:19

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAA) sal vanaf 1 Oktober ‘n nuwe roete na Ndola in Zambië voeg wat veral sakereise sal vergemaklik.

SAA ook deur aswolk geraak

2011-06-15 12:20

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAA) is die jongste lugredery wat deur die aswolk wat van die Puyehue-vulkaan in Chili afkomstig is geraak is.

Vlieëniers ‘hét regte prosedure gevolg’

2011-05-26 09:00

Die vlieëniers van SAA vlug 333 van Johannesburg na Kaapstad het die regte prosedure gevolg deur passasiers nie in te lig oor ’n vermoedelike gaslekkasie nie.

SAA bied direkte vlugte na New York

2011-04-06 10:53

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAA) sal vanaf 1 Mei direkte retoer-vlugte tussen New York (JFK) en Johannesburg aanbied.

SAA vlieg binnekort direk na New York

2011-01-27 09:47

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAA) het ‘n blinknuwe skedule met nuwe direkte vlugte na New York en meer vlieg-geleenthede in Afrika.

SAA ontken hoë pryse

2010-06-15 15:17

SAA het gerugte deur die DA ontken dat die lugredery sy pryse opgestoot het tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi.

SAA vlieg 24 uur tydens WB

2010-01-05 21:59

Daar sal vliegtuie 24 uur ‘n dag in die lug wees tydens vanjaar se wêreldbeker sokkertoernooi, het die Suid-Afrikaanse Lugdiens Dinsdag gesê.

 

SAA vir R155 milj. gedagvaar

2012-04-04 11:02

Die gelikwideerde lugredery Nationwide Airlines eis R155 miljoen in skadevergoeding van SAA omdat hy glo sy dominante posisie misbruik het.

Qantas-kansellasies kan SAA raak

2011-10-30 11:15

SAA kan geraak word deur die Australiese lugredery Qantas wat alle vlugte tot verdere kennisgewing weens nywerheidsaksie gekanselleer het.

SAA stiptelikste plaaslike lugredery

2011-08-16 10:09

Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) het 'n verslag oor plaaslike lugrederye se stiptelikheid op sy webwerf gepubliseer.

Vulkaan-as sorg vir chaos in Kaap

2011-06-20 08:45

Binnelandse vlugte van en na die Kaapstadse lughawe is die naweek gekanselleer weens die dreigende gevaar van vulkaniese aswolke.

SAA kanselleer vlugte na Argentinië

2011-06-10 14:11

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAA) het ‘n verklaring op hul webwerf uitgereik dat vlug SA226, van Johannesburg na Buenos Aires, gekanselleer is.

Selfone op vlugte dalk binnekort wettig

2011-04-18 23:20

SAA het aansoek gedoen by die burgerlugvaartowerheid (CAA) om sy beleid teen die gebruik van selfone op ‘n vlug te skrap.

Blinknuwe Airbus word deel van SAA-vloot

2011-02-08 10:08

‘n Blinknuwe Airbus-passasiersvliegtuig, wat 222 passasiers kan vervoer, sal vanuit Frankryk in Kaapstad land, het RSG berig.

SAL-vlug gestrand nadat dié in VSA gekanselleer is

2010-12-28 10:56

’n SAL-vlug is vir eers in Dakar, Senegal, gestrand nadat vlugte in New York weens swaar sneeuneerslae gekanselleer is.

SAA bestel vyf nuwe vliegtuie

2010-05-27 14:39

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAA) het vyf addisionele Airbus A320-vliegtuie aangeskaf, het Airbus Sub-Sahara Africa bekend gemaak.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.