Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR microsoft

Nuwe Xbox binnekort bekendgestel

2013-04-26 15:33

Microsoft het bekendgemaak dat hy volgende maand al 'n nuwe weergawe van sy gewilde Xbox-konsole bekend sal stel.

Maatskappye span saam teen Google

2013-04-10 07:54

‘n Groep maatskappye het Europese amptenare gevra om Google te ondersoek oor beweerde onbillike praktyke in die slimfoon-mark.

Mayer praat reguit oor Yahoo! se toekoms

2013-02-13 12:21

Marissa Mayer, uitvoerende hoof van Yahoo!, het gesê dié maatskappy se soekenjin-vennootskap met Microsoft vaar nie te goed nie.

Android loop voor in tabletrekenaar-mark

2013-02-01 10:01

'n Nuwe studie deur 'n marknavorsingsmaatskappy dui daarop dat Android-tabletrekenaars nou vinniger verkoop as Apple se iPad-modelle.

Gratis opleiding vir Microsoft Office ook in SA beskikbaar

2013-01-03 11:07

Gratis opleiding in die gebruik van Microsoft Office Suite is nou binne bereik van Suid-Afrikaners met toegang tot die internet.

Immergewilde Halo-reeks weer 'n treffer met speletjie-verslaafdes

2012-11-14 07:40

Die videospeletjie Halo 4, wat deur Microsoft vervaardig word, het ‘n verstommende R1,9 miljard op sy eerste dag van verkope verdien.

Netflix-hoof verlaat Microsoft

2012-10-11 16:36

Reed Hastings, Netfix se uitvoerende hoof, gaan volgende maand bedank uit Microsoft se direksie tydens die aandeelhouersvergadering.

Bill Gates se dollars rol nog in

2012-09-19 22:44

Bill Gates, filantroop en medestigter van Microsoft, is steeds die rykste mens in die VSA, maar Facebook se stigter was vanjaar nie so gelukkig nie.

Microsoft-gebou in Athene geteiken

2012-06-27 10:07

Die kantore van die sagtewarereus Microsoft in Athene is beskadig toe drie mense met 'n minibus tot in die gebou se ingangsportaal gery het.

BlackBerry sukkel; Nokia, Amazon bou spiere

2011-11-15 14:14

Amazon, met sy Kindle Fire, en Nokia, saam met Microsoft, bou in die mark vir draagbare tegnologie momentum terwyl BlackBerry agter raak.

Microsoft sê jammer oor Winehouse-tweet

2011-07-26 10:20

Microsoft het om verskoning gevra ná die maatskappy 'n bloutjie op Twitter geloop het kort na die dood van die sanger Amy Winehouse.

Microsoft koop Skype oor

2011-05-10 22:44

In 'n poging om hul kompetisie in die internet-mark die hoof te bied, het Microsoft die gewilde internetfirma Skype oorgekoop.

Toyota, Microsoft werk saam vir slimmer motors

2011-04-07 09:48

Die wêreld se grootste motorvervaardiger en die wêreld se grootste sagteware maatskappy gaan koppe bymekaar sit om Toyotas slimmer te maak.

IE9 nou op internet aflaaibaar

2011-03-15 12:34

Microsoft het bekendgemaak dat hy die nuutste weergawe van die Internet Explorer-sagteware gratis aanlyn sal beskikbaar stel.

Kinders soek moeilikheid op internet

2011-02-10 22:00

‘n Tekort aan leiding vanaf ouers en geen beperkinge op die internet maak dat duisende Suid-Afrikaanse kinders vrylik op die internet deelneem.

Microsoft stel WP7 vir selfone bekend

2010-10-12 12:06

Die sagtewarereus Microsoft het 'n nuwe blaadjie omgeslaan met die bekendstelling van 'n splinternuwe bedryfstelsel vir selfone.

 

Rekenaarverkope daal skerp

2013-04-11 15:19

Microsoft se nuwe Windows 8-bedryfstelsel dryf glo gebruikers weg van rekenaars af na slimfone en tabletrekenaars.

EU wil Microsoft beboet

2013-03-06 11:31

Die EU sal Microsoft waarskynlik 'n groot boete oplê omdat hy nie sy kliënte ‘n keuse gegee het om ander internet-webblaaiers te gebruik nie.

Tegnologie-reuse in die sop oor hoë pryse

2013-02-11 16:50

Die tegnologie-reuse Microsoft, Apple en Adobe moet verduidelik hoekom hul produkte soveel duurder in Australië is as in ander lande.

PS3 steek Xbox 360 verby

2013-01-10 14:06

Sony se Playstation 3 het Microsoft se Xbox 360 as die topverkoper vir videospeletjiekonsoles verbygesteek.

Windows 8 verkoop flink, sê Microsoft

2012-11-28 15:18

‘n Maand ná Windows 8 se bekendstelling het Microsoft berig dat hy al meer as 40 miljoen Windows 8-lisensies verkoop het.

Louwarm ontvangs vir Windows 8

2012-10-29 08:52

Microsoft het heelwat werk om te doen as hy wil hê sy nuwe Windows 8-bedryfstelsel moet die mark se verbeelding aangryp.

Google nou die tweede rykste tegnologiemaatskappy

2012-10-02 11:52

Google het Microsoft verbygesteek in terme van markwaarde en is nou die wêreld se tweede rykste tegnologiemaatskappy.

Apple waardevolste maatskappy

2012-08-20 22:54

Apple se stygende aandeel het die maatskappy se waarde tot $621 miljard laat styg en dit het Microsoft se rekord vir markkapitalisasie gebreek.

Microsoft lig sluier oor planne vir 2012

2012-02-20 14:10

'n Fokus op sy nuwe bedryfstelsel vir slimfone is net één van die vele opwindende aspekte van Microsoft Suid-Afrika se planne vir 2012.

Samsung vergoed Microsoft vir patente

2011-09-29 15:26

Die sagtewarereus Microsoft en die elektronikavervaardiger Samsung sal spesiale vergunning maak om mekaar se patente te mag gebruik.

Skype wil adverteer terwyl jy bel

2011-07-22 10:30

Gebruikers van die gratis aanlyn oproepdiens Skype sal binnekort advertensies gedurende oproepe sien as die maatskappy se hoof sy sin kry.

Xbox 360-spelers ook kwesbaar teen kuberkrakers

2011-05-04 17:50

'n Slenter bedreig nou ook Xbox 360-spelers, kort ná kuberkrakers 77 miljoen PlayStation-spelers se kredietkaartbesonderhede verkry het.

Microsoft belê in SA sagteware-maatskappye

2011-03-29 11:52

Microsoft Suid-Afrika sal R475 miljoen in vier sagteware-maatskappye wat in swart besit is belê om te voldoen aan SEB-vereistes.

Nokia gaan in vennootskap met Microsoft

2011-02-11 12:52

Nokia het aangekondig dat hy in vennootskap met Microsoft gaan werk en dat Windows die bedryfstelsel vir die maatskappy se slimfone sal wees.

Motorola kap terug na Microsoft met patent-geding

2010-11-11 11:35

Motorola het teruggekap in 'n regsgeding met Microsoft en dié sagtewaremaatskappy vir die inbreuk op 16 van hulle patente gedagvaar.

Microsoft mag nie meer Word verkoop nie

2009-08-12 21:42

Microsoft sê hy gaan appelleer teen ‘n hofbeslissing wat die rekenaarreus sal belet om Microsoft Word in die VSA te verkoop.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town Engineering
R16000 - R19000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R300000

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R720000 - R800000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.