ARTIKELS OOR mazda

Mazda se nuwe leuse is volhoubare zoom-zoom

2012-03-01 14:24

Net toe ’n mens hoop dat Mazda dalk van sy zoom-zoom-slagspreuk ontslae gaan raak, laat weet dié vervaardiger dis nou “volhoubare zoom-zoom”.

Sharp-Sharp, dis Mazda-moeilikheid

2011-10-20 14:42

Wanneer ’n model effe lank in die tand raak, is dit tyd om die verfkwas en slim bemarking in te span om nuwe lewe in die reeks te blaas.

Mazda stop produksie in VSA

2011-06-06 15:02

Die motorvervaardiger Mazda beplan om sy gesamentlike motoraanleg met Ford te verlaat en produksie in Amerika te staak.

Peta verwyder spinnekoppe in ruil vir Mazdas

2011-03-08 11:01

Die diereregte-organisasie Peta het aangebied om die spinnekoppe wat in Mazda 6-sportmodelle voorkom te verwyder, in ruil vir die motor.

Uithaler-Mazda dié...

2011-01-20 12:02

Die nuwe Mazda5 is pas in Suid-Afrika bekend gestel en teen 4,585 m is die nuwe 6-sitplekker 80 mm langer as voorheen, effens breër en heelwat laer.

Ford gaan aandeel in Mazda verkoop

2010-11-17 10:31

Die Amerikaanse motorreus Ford het aangekondig hulle gaan die meerderheid van hul oorblywende aandeel van 11% in Mazda verkoop.

 

Oulike Mazda verdien meer kopers

2012-02-16 14:30

Noudat die halfpadmerk bereik is van Mazda se netjiese Mazda3-reeks, het dié Japanse vervaardiger besluit om die buks weer ’n slag op te knap.

CX5 vergestalt ‘siel en beweging’

2011-09-08 14:34

Mazda het besluit die gewag raak te lank en sommer nou reeds inligting oor sy nuwe nismodel, die CX-5, bekend gemaak.

Beskeidenheid nóg ‘n stappie verder gevoer

2011-04-21 16:45

Soos die dinosourusse uitgesterf het, is die uitsterwe van die mediumgrootte sedan vir die 21ste eeu voorspel, eintlik al vroeër.

Mazda herroep 65 000 voertuie

2011-03-04 15:56

Die Japannese motorvervaardiger Mazda gaan sowat 65 000 voertuie herroep nadat spinnekoppe in die enjins van Mazda 6-sportmodelle nesmaak.

Ontmoet Mazda se nuwe mnr. Minagi

2011-01-19 14:10

Ontmoet mnr. Minagi – hy gaan jou nie spesiale truuks leer nie, maar wil wel ander sportnutsvoertuie in die bedryf waarsku.

Mazda stel nuwe Shinari bekend

2010-08-31 16:50

Mazda het pas die sluier gelig oor sy nuutste model - ’n groot en elegante “vierdeur-koepee” genaamd die Shinari.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.