ARTIKELS OOR ksa

AB op kortlys vir speler van die jaar

2012-05-24 14:22

Die Proteas se t20- en eendagkaptein, AB de Villiers, is een van vyf spelers wat deur Krieket Suid-Afrika as speler van die jaar benoem is.

Majola bepleit sy onskuld

2012-03-13 13:03

Die krieketbaas Gerald Majola hou vol dat hy onskuldig is, ná die bevinding van 'n ministeriële ondersoek dat hy die Maatskappyewet oortree het.

T20: SA kry nuwe borg én Impi’s

2012-02-14 09:02

Van nou af gaan dinge in krieket “MiWay” gedoen word, het Gerald Majola geskerts toe hy die nuutse lid van die krieketfamilie verwelkom het.

KSA ook geteiken deur 'Saru-swendelaar'

2012-02-06 17:54

Dit blyk dat twee van Suid-Afrika se grootste sportverenigings onder dieselfde swendelaar in die Wes-Kaap deurgeloop het.

Nuwe krieketpos vir Corrie van Zyl

2011-12-13 19:54

Krieket Suid-Afrika het aangekondig dat die voormalige Proteas-breier Corrie van Zyl as sy nuwe algemene bestuurder aangestel is.

KSA-ondersoek uitgestel

2011-12-07 14:27

Die ondersoek na die bonusskandaal by Krieket SA is tot volgende jaar uitgestel. Regter Chris Nicholson sal nou die getuienis wat ingewin is, bestudeer.

Majola glo gevra of sy straf in orde is

2011-11-29 09:59

Krieket Suid-Afrika (KSA) se Gerald Majola het self bepaal watter sanksie teen hom geneem moet word op ’n raadsvergadering ­vroeër vanjaar.

Media wel by krieket-ondersoek toegelaat

2011-11-24 10:03

Die media sal wel vandag toegang kry tot die interne ondersoek na die geldsake van Krieket Suid-Afrika (KSA) en die bespreking van KPMG.

Voorlegging oor KSA-geldsake skop af

2011-11-23 11:03

Die ouditeursfirma KPMG gaan vandag die eerste voorlegging in Pretoria lewer aan die kommissie van ondersoek na Krieket SA se finansiële sake.

Spanne moet sê oor balpeutery

2011-11-01 08:02

Nóg ’n bom het in Suid-Afrikaanse krieket gebars. Bewerings is gemaak van balpeutery tydens ’n wedstryd tussen die Warriors en Knights in Kimberley.

Minister gedreig om ‘uit krieket-ding te bly’

2011-10-18 10:08

Fikile Mbalula, minister van sport, het dreigoproepe ontvang oor sy ingryping in Suid-Afrikaanse krieket se bonusskandaal.

Drie groentjies in Proteas se oefengroep

2011-08-23 14:33

Krieket Suid-Afrika het pas die name van 28 spelers bekendgemaak vir die Proteas se voorseisoense oefenkamp by die Arabella-golflandgoed.

Afrigters maak stem dik

2011-08-22 10:03

Die besluite wat deur Krieket SA geneem is om die Proteas te help om beter te presteer, is die gevolg van druk deur die streekspanne se afrigters.

SA-krieketlegende sterf

2011-06-23 15:08

Een van Suid-Afrika se beste paaltjiewagters van sy generasie, John Waite, is in Johannesburg oorlede. Hy was 81 jaar oud.

Hof beslis ten gunste van SA-krieketbaas

2011-04-15 11:35

'n Regter in die Suid-Gautengse hooggeregshof het Krieket SA beveel om sy voormalige president, Mtutuzeli Nyoka, onmiddellik in sy amp te herstel.

Kirsten stel nie belang, Kiwi soek glo Proteas-pos

2011-02-23 08:07

SA se volgende krieketafrigter sal gekies word uit sewe “besonder indrukwekkende” name wat die kortlys gehaal het om Corrie van Zyl op te volg.

SA se krieketbaas kry dalk trekpas

2011-01-17 10:04

Pak jou tasse of ons doen dit vir jou. Dís straks die ultimatum wat aan Mtutuzeli Nyoka, die omstrede president van Krieket SA, gestel sal word.

Krieket SA: Koppe kan rol

2010-11-17 09:00

SA krieket is nie groot genoeg vir Gerald Majola én Mtutuzeli Nyoka nie en gevolglik kan die koppe rol wanneer krieketbase in Johannesburg vergader.

KSA vra regshulp oor Gibbs-boek

2010-11-03 15:15

Krieket SA het aangekondig dat hulle eers na oorleg met 'n regspan, kommentaar sal lewer rakende Herschelle Gibbs se omstrede outobiografie.

Krieketspelers kry meer geld

2010-08-25 08:40

Die beursies van die land se krieketspelers sal vir die volgende vier jaar nóg meer bult nadat Saca ’n aanloklike ooreenkoms gesluit het.

Hudson: Deur bly oop vir Ntini

2010-06-03 08:35

Makhaya Ntini gaan soos elke ander Suid-Afrikaanse krieketspeler in aanmerking kom wanneer die volgende Proteas-groep gekies word.

Lid van Krieket SA in kaping geskiet

2010-03-09 14:17

Krieket SA se bestuurder van skolekrieket, Niels Momberg, is in ’n mislukte motorkaping by sy huis in Parkmore, Johannesburg geskiet.

 

'KSA moet krieket eerste stel'

2012-03-16 15:02

Sportminister Fikile Mbalula het gesê die raad van Krieket SA moet die aanbevelings van oudregter Chris Nicholson oor die KSA-bonuskwessie aanvaar.

Majola oor skoot getrek

2012-03-10 09:13

Oorweeg strafregtelike klagtes teen Gerald Majola. Dít was die strekking van regter Chris Nicholson in sy bevinding oor die geldsake van Krieket SA.

KSA-raadslid eis R600 000

2012-02-07 13:26

'n Raadslid van Krieket Suid-Afrika het 'n storm ontketen nadat hy 'n eis van R600 000 ingedien het vir onder meer sms'e en parkeerbetalings.

KSA wens Kallis geluk

2012-01-03 13:38

Krieket Suid-Afrika het Jacques Kallis gelukgewens met sy 150ste toetswedstryd in die derde toets teen Sri Lanka op Nuweland, Kaapstad.

Bacher sê hy getuig graag oor geldsake

2011-12-08 08:00

Hy is nog nie gevra om oor Krieket SA te getuig nie, maar as hy gevra word, sal hy dit graag doen. Só het dr. Ali Bacher, oud-hoof van KSA, gesê.

Majola in trane ná getuienis

2011-12-07 08:56

Gerald Majola, uitvoerende hoof van Krieket SA, het ná sy getuienis voor die kommissie van ondersoek na Krieket SA se geldsake in trane uitgebars.

'Majola het my mislei'

2011-11-25 14:49

Die voormalige president van Krieket SA, Mtutuzelui Nyoka, het gesê hy is deur Gerald Majola mislei oor bonusse wat aan Majola betaal is.

Media verbied by KSA-voorlegging

2011-11-23 14:03

SA se sportminister het die media uitgenooi om die ondersoek na die finansiële sake van Krieket SA by te woon, maar joernaliste is toegang geweier.

KSA: ‘Daar is g’n gepeuter’

2011-11-02 08:43

Die land se krieketbase het skok-aantygings van balpeutery teen die Knights vir ’n ses geslaan, ondanks die Warriors se volgehoue agterdog.

Krieket SA moet hom vinnig regruk, eis LP’s

2011-10-19 09:07

Dieselfde staal wat getoon is met die hanteer en oplos van probleme in Atletiek Suid-Afrika moet nou vir Krieket Suid-Afrika (KSA) geld.

Mbalula besluit gou oor KSA-skandaal

2011-10-01 20:14

Fikile Mbalula, minister van sport, sal binnekort sy finale besluit oor 'n wanbestedingskandaal in Krieket SA aan Sascoc oordra.

Amla is sportster van die jaar

2011-08-22 10:59

Die 28-jarige sterkolwer van die Proteas, Hashim Amla, is as sportster van die jaar aangewys tydens die SA Sport-toekennings in Sun City.

Majola sê hy’s ’n slagoffer

2011-08-05 10:06

Die land se krieketbaas, Gerald Majola, is die slagoffer van ’n smeerveldtog om “die aandag af te lei van vals bewerings” teen hom.

Majola nou in spervuur

2011-05-06 09:16

Die gety het gedraai met die heraanstelling van Mtutuzeli Nyoka as president van Krieket Suid-Afrika, en nou is Gerald Majola vierkant in die spervuur.

Majola ‘nie geken’ in Smith-besluit

2011-04-07 10:37

Die krieketbaas Gerald Majola het ontken dat hy toestemming verleen het aan Graeme Smith om nie direk ná die Wêreldbeker terug te keer na SA nie.

SA-krieketbaas se kop rol

2011-02-12 14:09

Krieket SA se grootbaas, Mtutuzeli Nyoka, is deur dié vereniging se uitvoerende raadslede tydens 'n vergadering in Johannesburg uit sy pos onthef.

Kritiek oor ondersoek na bonusse vir Majola

2010-11-24 09:41

Die interne ondersoek na die uitbetaling van miljoene rande se ongemagtigde bonusse aan Gerald Majola is ongeloofwaardig en onbetroubaar, meen drie KSA-grootkoppe.

Krieket SA swyg oor Majola-verslag wat uitlek

2010-11-15 08:26

Krieket SA wou nie ’n woord rep oor ’n verslag waarin hy glo geldelike onbehoorlikheid deur sy uitvoerende hoof, Gerald Majola, bevestig het nie.

Proteas help vloedslagoffers

2010-08-26 10:08

Die Proteas gaan ‘n bykomende T20-wedstryd op hul toer teen Pakistan speel om geld vir vloedslagoffers van dié land in te samel.

Hashim SA se nr. 1

2010-07-21 09:11

Hashim Amla was die groot ster by Krieket Suid-Afrika (KSA) se “Oscar”-geleentheid in Sandton deur met vyf toekennings weg te stap.

Ntini ongelukkig met keurders

2010-06-02 13:17

Die voormalige Protea Makhaya Ntini sê hy is 'teleurgesteld' dat die keurders nog nie aangedui het wat hy moet doen om weer vir SA te speel nie.

KSA se pad vorentoe

2009-09-30 13:01

Gerald Majola, KSA se uitvoerende hoof, en die Proteas se afrigter, Mickey Arthur, het ‘n verklaring uitgereik oor die pad vorentoe.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.