Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR google

Apple-toepassings verkoop steeds beste

2013-04-22 10:26

Die inkomste wat Google maak uit sy toepassingswinkel groei baie vinniger as Apple s'n, maar laasgenoemde is steeds die algehele leier.

Bemaak nou ook jou data in aanlyn-testament

2013-04-12 10:45

Google het 'n nuwe stelsel geskep wat gebruikers toelaat om te besluit wat met hulle data gebeur wanneer hulle sterf.

Google spandeer miljoene op Europese datasentrum

2013-04-10 14:16

Die internetreus Google het gesê hy gaan $390 miljoen (sowat R3,4 miljard) belê in die uitbreiding van sy Europese datasentrum.

Google het glo oog op WhatsApp

2013-04-09 07:47

Gerugte doen die ronde dat die internet-reus Google belangstel om die boodskapdiens WhatsApp vir bykans 'n miljard dollar te koop.

8 000 gekies om Google se nuwe bril te toets

2013-03-27 13:15

Google het 8 000 mense in Amerika gekies wat die kans gaan kry om die maatskappy se nuwe internet-brille uit te toets.

Google stel eie raakskerm-skootrekenaar bekend

2013-02-22 15:33

Google het sy eerste raakskerm-skootrekenaar, die Chromebook Pixel, bekend gestel in ‘n poging om sy mededingers uit te stof.

Werk vorder aan Google-bril

2013-01-16 08:24

Ontwikkelaars sal binnekort die geleentheid kry om sagteware te begin ontwikkel vir 'n nuwe bril deur Google wat soos 'n slimfoon werk.

Vrygewige Google gee gratis internet

2013-01-09 13:16

‘n Buurt in Manhattan het die eerste in New York geword om gratis WiFi-internettoegang te kry – en dis alles te danke aan Google.

Whitney, Velvet Sky gewildste soekterme in SA

2012-12-13 08:55

Suid-Afrikaners het vanjaar op Google veral gesoek na nuus oor die sangeres Whitney Houston, die lugredery Velvet Sky, en die Olimpiese Spele.

Google moet opdok oor 'laster'

2012-11-12 09:18

Google moet honderde duisende dollars opdok omdat sy soekresultate oor 'n spesifieke misdaad, 'n man in 'n slegte lig gestel het.

Eenvoudige fout kos Google miljarde

2012-10-19 12:59

'n Klein fout deur 'n mediamaatskappy wat Google verteenwoordig het dié internetreus se markwaarde skielik met miljarde dollars laat daal.

Verbod op Gmail in Iran opgehef

2012-10-01 13:30

Iran het hul verbod op Google se e-posdiens, Gmail, opgehef, maar beplan glo steeds YouTube te verbied, het staatsamptenare gesê.

Google weier om videogreep teen Islam te verwyder

2012-09-16 22:47

Google weier om n videogreep van ‘n film wat teen Islam gekant is van YouTube te verwyder, ten spyte van 'n versoek deur die Withuis.

Duisende by Motorola binnekort afgelê

2012-08-13 15:17

Die internetreus Google het bekendgemaak hy beplan om 4 000 werknemers by die selfoonvervaardiger Motorola af te lê.

Google moet inligting van Street View uitwis

2012-08-08 11:41

Australië het Google beveel om enige persoonlike inligting wat deur sy Street View-voertuie van onbeskermde WiFi-netwerke ingesamel is, te vernietig.

Google wil tale wat uitsterf red

2012-06-21 19:01

Google het met ‘n plan vorendag gekom en werk saam met vakkundiges en taalkundiges om die tale wat besig is om uit te sterf te red.

Google neem Street View die wildernis in

2012-06-14 21:02

Google beplan om die wêreld se staproetes nou in 3D beskikbaar te stel met die bekendstelling van Street View Trekker.

Hare waai oor naam op Google-kaart

2012-05-07 09:34

Owerhede in Iran is hoogs ontstoke omdat die naam vir die Persiese Golf op Google se kaartdiens, Google Maps, verwyder is.

Google-baas 'bekommerd oor die internet'

2012-04-16 13:20

Sergey Brin, mede-stigter van Google, het teen maatskappye soos Facebook en Apple uitgevaar en gesê hy is bekommerd oor die internet.

Google 'behep' met advertensies, Facebook

2012-03-14 12:08

'n Voormalige werknemer van Google het in 'n blog beweer dié internetreus is daarmee behep om sy mededinger, Facebook, uit te stof.

Google teiken nou televisie

2012-02-23 15:01

Die internetreus Google onderhandel tans met verskeie partye om binnekort met 'n betaaltelevisiediens te begin.

Google verleë ná herrie oor privaatheid

2012-02-17 14:30

Die internetreus Google het die privaatheidverstellings van Apple se Safari-webleser omseil om inligting oor miljoene gebruikers in te samel.

Klink 'n glasie op Google Street View

2012-02-06 15:00

Jy mag dalk nie agter jou lessenaar wyn proe nie – maar nou kan jy darem baie van Suid-Afrika se bekendste wynplase op jou rekenaar besigtig.

Android het “verstommend baie” virusse

2011-11-17 15:30

Die arsenaal kwaadwillige virusse wat toestelle met die Android-bedryfstelsel teiken het drasties gegroei, het ‘n sekerheidsfirma gesê.

Gmail kry ‘n nuwe jas

2011-11-02 16:00

Die internetreus Google het sy gratise e-posdiens Gmail se nuwe en verbeterde uitleg bekendgestel en gebruikers kan nou oorskakel.

 

Geen advertensies op Google Glass

2013-04-17 12:31

Ontwikkelaars wat werk aan toepassings vir Google se nuwe bril, Google Glass, word nie toegelaat om ruimte vir advertensies te laat nie.

Google-voertuig neem paartjie se sekskapades af

2013-04-11 16:44

'n Australiese paartjie het 'n opskudding veroorsaak ná 'n foto wat glo wys hoe hulle seks het, op Google se Street View-webwerf verskyn het.

Maatskappye span saam teen Google

2013-04-10 07:54

‘n Groep maatskappye het Europese amptenare gevra om Google te ondersoek oor beweerde onbillike praktyke in die slimfoon-mark.

Nuwe weergawe van Google se Nexus kom

2013-04-03 14:09

Die internetreus Google wil in Julie ‘n nuwe weergawe van sy Nexus 7-tabletrekenaar bekendstel, het twee bronne bekend gemaak.

Groot bonusse uitbetaal aan Google-sterre

2013-03-13 08:40

Google se uitvoerende voorsitter, Eric Schmidt, sal 'n bonus van $6 miljoen (sowat R55 miljoen) ontvang om by sy bestaande fortuin te voeg.

Miljardêrs kondig wetenskap-prys aan

2013-02-21 14:46

Van die wêreld se bekendste tegnologiemiljardêrs het ‘n groot prys aangekondig vir baanbrekerprestasies in lewenswetenskap.

Aanvaar vrye internet, sê Google-baas aan N-Korea

2013-01-10 09:22

Eric Schmidt, voorsitter van Google, het gesê Noord-Korea sal nooit ontwikkel as dié land se regeerdeers nie die vrye internet aanvaar nie.

Google Maps terug op iPhone

2012-12-13 12:33

Die gewilde kaarttoepassing Google Maps is weer teurg op die iPhone, ná dit vir 'n paar maande nie beskikbaar was nie.

Vind jou Gmail-boodskappe nou makliker

2012-11-15 13:55

Die internetreus Google het veranderings aan sy Gmail-diens aangekondig wat dit voortaan baie makliker sal maak om e-posboodskappe te vind.

Wees versigtig vir dié toepassings

2012-11-05 10:28

Meer as 100 000 Android-toepassings in die Google Play-aanlynwinkel hou groot veiligheidsgevare vir selfoongebruikers in.

Google nou die tweede rykste tegnologiemaatskappy

2012-10-02 11:52

Google het Microsoft verbygesteek in terme van markwaarde en is nou die wêreld se tweede rykste tegnologiemaatskappy.

Google takel Apple in sleutelmark

2012-09-25 09:44

Google het bekendgemaak dat hy sy Nexus 7-tabletrekenaar in Japan sal bekendstel, waar hy hoop om markaandeel by Apple te steel.

Liewer laat as nooit vir YouTube op iPhone

2012-09-11 11:24

Die videowebwerf YouTube het ná jare se gewag uiteindelik sy eie amptelike toepassing vir Apple se iPhone bekendgestel.

Chad le Clos ook koning van Google-soektogte

2012-08-08 14:51

Die Olimpiese swemmer Chad le Clos het bo-aan die lys geëindig van Google-soektogte vir Suid-Afrikaanse Olimpiese atlete.

Vroue baas op Facebook

2012-07-04 15:21

Navorsing toon vroue kraai soos altyd koning op Facebook – maar die geslag wat deesdae op Twitter seëvier sal jou dalk net verbaas.

Wonder jy oor die verkeer? Google dit!

2012-06-21 12:58

Motoriste wat in Johannesburg, Pretoria en Kaapstad woon kan nou Google Maps gebruik om 'n verkeersopeenhoping te vermy.

Kwaito-ster onttroon Zuma in Google-soektog

2012-06-01 13:15

'n Kwaito-ster is bo-aan die lys vir die vinnigste groeiende internetsoektogte in Suid-Afrika en het pres. Jacob Zuma se skildery onttroon.

Google se sakepraktyke wéér onder vergrootglas

2012-04-28 08:14

Google se aanlyn soek- en advertensiedienste is wéér onder die vergrootglas – dié in Argentinië en Suid-Korea.

Wêreld word ál warmer vir 'boelie' Google

2012-04-03 15:10

Die reiswebwerwe Expedia en TripAdvisor het klagtes ingedien oor die manier waarop Google na bewering sy magsposisie as internetreus gebruik.

Google se privaatheidbeleid onder soeklig

2012-02-29 14:00

Google se nuwe privatheidbeleid is weereens in die soeklig – en dié keer is dit Europese reguleerders wat daaroor kla.

YouTube teiken slimfoon-generasie

2012-02-21 12:05

Die videowebwerf YouTube het by Hollywood om hulp aangeklop in 'n poging om 'n nuwe generasie gebruikers te lok.

Studie: Sosiale netwerke nog in babaskoene

2012-02-13 11:08

Nuwe sosiale netwerke maak só gereeld hul verskyning dat dit moeilik is om daarmee tred te hou, toon 'n nuwe studie.

Nuwe Google-diens beskerm jou Android-foon

2012-02-06 11:00

Google het 'n nuwe diens aangekondig wat sal help om jou Android-slimfoon teen virusse en ander skadelike sagteware te beskerm.

YouTube nou in Afrikaans

2011-11-03 20:54

Google het aangekondig sy videodiens YouTube sal voortaan in twee inheemse Suid-Afrikaanse tale beskikbaar wees: Afrikaans en Zoeloe.

Google ‘peuter nie met soektogte nie’

2011-09-22 08:02

Google se voorsitter het ontken die soekreus peuter met soektogte op sy soekblad om sy eie dienste en webblaaie te bevoordeel.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Cost Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R380000 - R400000

Direcctor of Finance

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R1200000 - R1700000

Financial Manager

Centurion
Communicate Cape Town IT
R600000 - R700000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.