ARTIKELS OOR facebook

Facebook help jou nou organe skenk

2012-05-01 15:39

Amerikaanse en Britse gebruikers van die sosiale netwerk Facebook sal binnekort dié webwerf kan gebruik om orgaanskenkers te word.

Google-baas 'bekommerd oor die internet'

2012-04-16 13:20

Sergey Brin, mede-stigter van Google, het teen maatskappye soos Facebook en Apple uitgevaar en gesê hy is bekommerd oor die internet.

Man slaan sy vrou se Facebook-liefde dood

2012-04-09 12:28

‘n Jaloerse Taiwannese man het ‘n Facebook-gebruiker wat aanlyn met sy vrou flankeer het met ‘n bofbalkolf doodgeslaan.

Facebook-profiele ná dood al groter tameletjie

2012-03-16 13:05

Wat word van jou Facebook-profiel wanneer jy tot sterwe kom? Amerikaanse wetmakers word toenemend gedwing om ernstig oor dié vraag te dink.

Yahoo sleep Facebook hof toe

2012-03-13 10:58

Die internetmaatskappy Yahoo! beweer die sosialenetwerk-reus Facebook het 'n hele rits van sy patente onregmatig gebruik.

Studie: Sosiale netwerke nog in babaskoene

2012-02-13 11:08

Nuwe sosiale netwerke maak só gereeld hul verskyning dat dit moeilik is om daarmee tred te hou, toon 'n nuwe studie.

Internetreuse ry saam op Facebook-golf

2012-02-03 14:17

Van die grootste internetmaatskappye in die wêreld se aandeelpryse het die hoogte ingeskiet ná nuus oor 'n moontlike Facebook-notering.

Vietnam: Facebook verban, Zuckerberg welkom

2011-12-27 13:36

Vietnam verbied sy burgers om Facebook te gebruik – maar dit beteken nie dié webwerf se uitvinder is nie as toeris in die land welkom nie.

Zuckerberg soek na slimkoppe by Harvard

2011-11-08 14:14

Harvard-universiteit was behoorlik in rep en roer toe die Facebook-stigter Mark Zuckerberg 'n besoek aan studente gebring het.

Die woorde 'Facebook' en 'Twitter' vir Franse uitsaaiers taboe

2011-06-04 11:00

Televisie- en radio-persoonlikhede in Frankryk mag nie meer “Twitter” of “Facebook” op die lug sê nie, behalwe as dit in ‘n nuusstorie gebruik word.

Alkohol op Facebook = meer vriende

2011-05-20 08:29

Mansstudente wat op Facebook oor alkohol praat of foto’s van alkohol oplaai, het meer Facebook-vriende as diegene wat dit nie doen nie.

Facebook wil jou betaal om advertensies te kyk

2011-05-06 11:58

Facebook het ‘n program bekendgestel wat gebruikers finansiële aansporing gee om advertensies op die sosiale netwerk te kyk.

Facebook-blad herenig tornado-slagoffers met eiendom

2011-05-03 13:34

‘n Blad is op die sosiale netwerk Facebook geskep wat slagoffers van die Alabama-tornado met hulle persoonlike besittings herenig.

Facebook stil in Swaziland, MTN beskuldig

2011-04-14 17:02

Die Swazilandse arm van selfoondiensverskaffer MTN word beskuldig van peuter met toegang tot sosiale netwerk Facebook tydens betogings.

Stop julle Facebook-gekerm, sê hof aan tweeling

2011-04-12 10:30

‘n Appèlhof het ‘n einde gebring aan ‘n regsaak waarin ‘n Harvard-tweeling vergoeding eis aangesien hulle Facebook glo opgedink het.

Want jou baas hou jou op Facebook dop

2011-04-06 16:00

‘n Nuwe internetdiens is bekendgestel wat kandidate help om hul Facebook-beelde te versorg, want talle base kyk glo na jou foto’s en vriende voor hulle jou werk aanbied.

Facebook kan tot depressie in kinders lei

2011-03-29 17:00

“Facebook-depressie” kan by potensiële gevare gevoeg word wat verband hou met sosiale media, het 'n doktersgroep gewaarsku.

LOL, K en OMG is nou régte woorde

2011-03-26 09:42

Die Oxford English Dictionary (OED) sluit nou die terme “LOL” (“laugh out loud”) en “OMG” (“oh my God”) in as regte woorde.

Facebook-blaps kos meisie haar 16de partytjie

2011-03-15 10:52

‘n Australiese skoolmeisie moes haar 16de verjaarsdagpartytjie kanselleer nadat haar Facebook-uitnodiging soos ‘n veldbrand versprei het.

Facebook raak gewild op rykes lys

2011-03-10 13:52

Facebook is na die fliek The Social Network bekender as ooit en nou is ses van die netwerk se stigters deel van die rykste mense in die wêreld.

Eminem onttroon Lady Gaga op Facebook

2011-02-28 12:52

Die kletsrym-kunstenaar Eminem het Lady Gaga verbygesteek en is nou amptelik die mees gewilde lewende kunstenaar op Facebook.

Obama en Zuckerberg ontmoet

2011-02-18 11:10

Die Amerikaanse president, Barack Obama, het tydens ‘n besoek aan San Francisco vir Mark Zuckerberg, die stigter van Facebook, ontmoet.

Facebook maak kantoor in Hongkong oop

2011-02-09 10:01

Die sosiale netwerk, Facebook Inc, het stil-stil ‘n kantoor in Hongkong oopgemaak al het China die netwerk verban.

Skoolseun geskors oor opmerking op Facebook

2011-02-02 20:00

‘n Amerikaanse tiener is uit sy skool geskors na 'n uitlating op die sosiale netwerk, maar bewaarders van die tug lag nie lank nie.

Facebook gratis op talle VSA-vlugte

2011-02-02 11:01

Talle Amerikaanse lugrederye sal vanaf Februarie hul passasiers toegang gee om gratis op Facebook in te teken tydens die vlug.

Facebook skerp sekuriteit op

2011-01-27 10:38

Facebook het aangekondig dat verhoogde privaatheidsmaatstawwe vir gebruikers van dié sosiale netwerk in plek gesit is.

Facebook lok nóg groot geld

2011-01-03 11:41

Die sosiale netwerk-reus Facebook het pas 'n nuwe beleggingsinspuiting van $500 miljoen (sowat R3.3 miljard) ontvang.

Pastoor maak ‘gebod’ teen Facebook

2010-11-18 12:44

Jy mag nie owerspel pleeg nie, en jy mag nie Facebook gebruik nie, want dié twee loop saam, meen eerwaarde Cedric Miller van New Jersey.

150 miljoen Facebook-gebruikers hul speletjies kwyt

2010-10-18 11:08

Grootskaalse verwarring het geheers toe Facebook besluit het om toegang tot 'n bekende speletjiesvervaardiger se programme af te sny.

Huisgenoot, Steve, onder Facebook Top-10

2010-09-01 12:15

Talle Suid-Afrikaanse ikone pronk op Facebook se mees gewilde blaaie in die land. Die Bokke, Huisgenoot en Steve Hofmeyr trek duisende aanhangers.

Wit leuentjies op CV 'nie baie slim'

2010-06-15 13:00

Die versoeking van 'n wit leuentjie op jou CV is groot, maar wees gewaarsku, werkgewers span tegnologie in om seker te maak jy vertel die reine waarheid.

Duitse politikus vaar uit oor Facebook

2010-04-06 14:44

Die Duitse minister van verbruikersbeskerming het skerp kritiek uitgespreek oor die wyse waarop Facebook sy gebruikers se persoonlike data hanteer.

Matriekafskeid-metgesel op Facebook gesoek

2009-09-16 08:51

'n Oos-Randse matriekseun word oorval op Facebook met aanbiedinge van meisies wat hom na sy matriekafskeid wil vergesel.

 

Singapoer: Kuier met premier op Facebook

2012-04-20 13:56

Die premier van Singapoer, Lee Hsien Loong, het sy eie Facebook-blad geskep om mense in staat te stel om self by hom te kla.

Malema 'soos Dawid in die Bybel'

2012-04-11 11:01

Boodskappe van ondersteuning stroom in van so ver as Uganda en Jamaika op 'n Facebook-blad vir die geskorste jeugligaleier Julius Malema.

Maak nou 'vyande' ook op Facebook

2012-03-27 11:06

Vergeet van Facebook-vriende. 'n Nuwe toepassing op dié gewilde sosiale netwerk laat jou nou toe om mense ook as "vyande" te identifiseer.

Google 'behep' met advertensies, Facebook

2012-03-14 12:08

'n Voormalige werknemer van Google het in 'n blog beweer dié internetreus is daarmee behep om sy mededinger, Facebook, uit te stof.

Facebook, Twitter sal nie oor seks mag praat nie

2012-03-06 09:02

Seksverwante boodskappe en artikels op Facebook en ander sosiale netwerke sal voortaan eers aan die Raad op Publikasies voorgelê moet word.

Facebook-baas g'n bang vir Jan Taks

2012-02-08 11:08

Mark Zuckerberg, stigter van die internetreus Facebook, sal in die toekoms waarskynlik veel minder belasting as sy werknemers betaal.

Private straler, sakke vol geld vir Zuckerberg

2012-02-02 14:55

Facebook se planne vir 'n aanvanklike openbare aanbod het die sluier gelig oor dié jong maatskappy se geldsake en groei.

Kies binnekort sitplekmaat via sosiale media

2011-12-07 15:27

KLM Royal Dutch Airlines is besig om ‘n diens te ontwikkel wat passasiers sal toelaat om sitplekmaats via sosiale media te kies.

Facebook se 'Spam King' aangekla

2011-08-06 11:00

‘n Jurie het ‘n man van Las Vegas daarvan aangekla dat hy meer as 27 miljoen gemors-boodskappe na Facebook-gebruikers gestuur het.

‘Ek't jou leer soen soos die Franse,’ sê Facebook-vriend

2011-05-27 14:46

Bing, Google se groot teenstander in die wêreld van soekprogramme, gebruik nou Facebook-data sodat vriende kan help met aanlynbesluite.

Facebook in verleentheid oor 'smeerveldtog'

2011-05-13 12:12

‘n Mislukte poging tot ‘n smeerveldtog teen die internetreus Google het vir Facebook in 'n groot verleentheid ontaard.

Glimlag vir die vliegtuig

2011-05-06 09:25

Die Nederlandse lugredery KLM beplan om ‘n hele vliegtuig te versier met die gesigte van hul Facebook-blad-aanhangers.

Facebook se ‘Like’-knop kry nuwe maat

2011-04-26 12:51

Die internetreus Facebook het aangekondig dat gebruikers 'n effe meer private manier sal kry om aanlynbrokkies met vriende te deel.

Facebook wéér gedagvaar

2011-04-13 10:30

Paul Ceglia dagvaar stigter Mark Zuckerburg vir 50% eienaarskap van Facebook en hy is gewapen met e-posse wat hy sê sy saak versterk.

Obama gaan op Facebook praat

2011-04-06 22:29

Amerikaanse president Barack Obama sal sy land op Facebook maan om die ekonomie reg te dokter; die aanlyngesprek sal vanaf Facebook se hoofkwartier uitgesaai word.

Facebook stigterpresident gaan trou

2011-04-06 13:42

Sean Parker, wat as ‘n vrouejagter in die Facebook-fliek, The Social Network, uitgebeeld is, is verloof.

Laataand Facebook-glips? Nooit gesien...

2011-03-29 14:40

Hoe gemaak as jy per ongeluk 'n glasie te veel gehad het en jou diepste geheime op Facebook uitlap? Hierdie program kan jou help.

'Pasop wat jy op Facebook sê' - prokureur

2011-03-25 14:09

As werknemers negatiewe boodskappe oor hul werk op sosiale netwerke plaas kan hulle afgedank word, meen 'n prokureur.

Só kan jy slagoffers in Japan help

2011-03-14 11:21

Japan is in 'n reuse-krisis gedompel en het die wêreld se hulp meer as ooit nodig. Hier is maniere waarop jy 'n bydrae kan lewer.

Meisie glo sy's agter selfmoord

2011-03-08 10:53

Kuber-boelies het Facebook gebruik om ‘n meisie in Brittanje te laat glo dat sy vir haar "aanlyn-kêrel" se selfmoord verantwoordelik was.

Facebook-ster ’n egte vriend

2011-02-23 18:00

'n Vierpotige Facebook-ster met duisende vriende word 'n egte vriend van 'n vlootsoldaat wat in 'n motorongeluk verlam is.

Twitter moontlik te koop

2011-02-10 12:38

Gerugte doen die ronde dat Twitter in die mark is en dat dit meer as $10 miljard (sowat R72 miljard) gaan kos.

Internet in Egipte weer aan

2011-02-02 22:42

Die internet is weer aan in Egipte na vyf dae se aanlyn-stilte, die grootste offisiële internet-donkerte nóg van sy soort.

Internetgebruik op selfone neem toe in SA

2011-02-02 14:03

Suid-Afrikaners se selfoongewoontes het in die agelope jaar dramaties verander met die toetrede van slimfone en selfoon-internet tot die mark.

Jou Facebook-gesprekke word advertensies

2011-01-27 19:00

Facebook sal binnekort vriende se gesprekke as advertensies vir produkte gebruik en daar is geen keuse in die saak nie.

Mark Zuckerberg se Facebook-blad aangeval

2011-01-26 20:55

Kuberkrakers het Facebook-stigter Mark Zuckerberg se Facebook-aanhangerblad bygekom en ‘n boodskap wat 1 800 “likes” ontvang het uitgestuur.

Besluit oor Facebook-handelsmerk verras

2010-11-24 21:00

Die internetreus Facebook staan op die punt om die woord "Face" as handelsmerk te registreer, berig die tegnologiepublikasie TechCrunch.

Facebook onthul nuwe boodskapdiens

2010-11-17 14:00

Die uitvoerende hoof van die sosiale netwerk Facebook het bevestig dat sy webwerf 'n nuwe boodskapdiens gaan kry.

Universiteit verbied Twitter, Facebook vir ‘n week

2010-09-15 13:31

'n Universiteit in Pennsilvanië het hul koshuisstudente verbied om vir ‘n week lank van enige sosiale netwerke gebruik te maak.

Google aanvaar dagga-advertensies

2010-08-27 15:00

Google het advertensies wat die wettigmaking van marijuana bevorder aanvaar, terwyl Facebook soortgelyke advertensies verwerp het.

Meer as 30 000 verlaat glo Facebook

2010-06-01 13:00

‘n Groep wat teen Facebook se privaatheidsbeleid protesteer het gesê dat meer as 30 000 mense die sosiale netwerk verlaat het.

'Tweet' uit toilet, kry R75K

2009-11-24 10:09

Vyf sogenaamde toilet-ambassadeurs sal elk R75 000 kry om vir ses weke lank uit badkamers op Times Square te 'tweet'.

Die Facebook-boek

2009-07-15 12:00

'n Boek oor wat die verhaal vertel wat agter die skerms van dié gewilde sosiale netwerk afgespeel het, sien binnekort die lig.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.