ARTIKELS OOR europese unie

EU: Meer as ‘n miljoen stemme in DRK nie getel

2011-12-14 14:30

Verkiesingswaarnemers van die EU vir die Demokratiese Republiek van die Kongo het die onlangse verkiesingsproses in dié land fel gekritiseer.

Mugabe: 'EU moenie vir Zimbabwe voorsê'

2011-09-13 12:30

Europa moet nie “vir Zimbabwe probeer lesings gee oor demokrasie en verkiesings nie,” het Robert Mugabe aan ‘n afgevaardigde van die Europese Unie gesê.

R24 milj. vir DRK-verkragtingslagoffers

2011-07-12 14:33

Die Europese Unie gaan R24 miljoen beskikbaar stel om verkragtingslagoffers in die Demokratiese Republiek van die Kongo te ondersteun.

EU skenk miljarde aan Haïti

2010-03-24 13:22

Die Europese Unie het besluit om $1.36 biljoen (R10 miljard) aan Haïti in die volgende paar jaar skenk om te help met ontwikkeling.

 

Clegg daag nie op uit protes

2011-12-13 08:16

Die opmerklikste aspek van ’n debat in die Britse laerhuis oor die spitsberaad van die EU was die afwesigheid van die vise-premier, Nick Clegg.

EU sal waarnemers na DRK-verkiesing stuur

2011-08-03 15:26

Die EU gaan waarnemers na die DRK stuur voordat die verkiesing op 28 November in die land begin, sê die EU-hoof van buitelandse beleid.

EU reg om sanksies teen die Ivoorkus terug te trek

2011-04-12 20:53

Die EU sal saam met die Ivoorkus se regering werk om alle sanksies, wat opgestel is om druk op Laurent Gbagbo te sit, te verwyder.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.