ARTIKELS OOR eskom

Eskom se koopkragstelsel in 'herstelproses'

2012-02-06 17:01

Dit is in Eskom se beste belang om te verseker dat sy koopkragstelsel 100% operasioneel is, het The New Age berig.

Eskom-hoofkwartiere veilig ná bomdreigement

2012-01-20 17:19

Eskom se Megawatt Park-hoofkwartiere in Johannesburg is veilig verklaar nadat ‘n bomdreigement vroeër gemaak is.

Kaarstelsel weer beskikbaar

2011-11-25 18:48

Ná ‘n onderbreking van gelukkig net ‘n bietjie langer as ‘n uur, kan verbruikers weer elektrisiteit met die kaartstelsel aanskaf.

Greenpeace takel ‘vuil steenkool’

2011-11-08 09:04

Nege aktiviste van Greenpeace het vlugtig in die hof verskyn nadat hulle Eskom se nuwe halfgeboude kragstasie Kusile beset het.

Laat vaar kernkragplanne, pleit SA aktiviste

2011-07-27 14:26

Aktiviste teen kernkrag het die regering en Eskom gevra om sy voorgenome planne vir 'n tweede kernkragsentrale in die land te laat vaar.

DA kap regering oor kragverskaffers

2011-01-14 11:11

Die DA het die regering gekritiseer vir die vertraging in die bekendstelling van onafhanklike elektrisiteitsverskaffers.

Kabeldiewe byna verkool

2010-09-10 10:51

Drie mans is ernstig beseer toe hulle probeer het om elektriese kabels by ‘n Eskom substasie in Boksburg te steel.

Eskom-staking vir eers afgeweer

2010-06-18 05:21

'n Dreigende staking by Eskom is tydelik afgeweer, het die vakbond Solidariteit gesê – maar dit bly steeds 'n moontlikheid.

Eskom: 'Los landbou uit verhoging'

2010-01-12 10:46

Goedkeuring van Eskom se aansoek om 'n 35% kragtariefverhoging sal SA landbou kelder, meen Vrystaat Landbou.

Eskom wil kragprys verder opstoot

2009-10-07 02:04

Eskom wil volgende jaar meer gratis elektrisiteit aan arm huishoudings beskikbaar stel en kragpryse verder opstoot.

Stille protes by Eskom

2009-07-23 13:18

Ongelukkige Eskom-werkers beplan om op ‘n stille protes tydens hul middagete-breuk gaan, net om hul weknemers aan hul looneisie 'te herinner'.

 

Fout met koopkragstelsel verontrief miljoene

2012-02-03 14:30

Miljoene mense in Suid-Afrika word geraak deur probleme met Eskom se koopkragstelsel geraak, terwyl Eskom spook om die stelsel weer op dreef te kry.

Bomdreigement by Eskom-hoofkwartiere

2012-01-20 15:16

Eskom se MegaWatt Park-hoofkwartiere is ontruim kort nadat 'n bomdreigement gemaak is, het 'n woordvoerder gesê.

Eskom-kaartstelsel landwyd nie beskikbaar

2011-11-25 16:01

Eskom se voorafbetaal-kaartstelsel het Vrydag landwyd tot stilstand gekom, het die elektrisiteitsmaatskappy bevestig.

Eskom-baas ongedeerd ná helikopter val

2011-09-13 14:45

Ses mense het 'n noue ontkoming gehad toe 'n helikopter in Limpopo neergestort en aan die brand geslaan het, het Netcare911 gesê.

Eskom: Woede laai op

2011-06-30 07:17

Ekstra “kwitansiegeld” wat deur Eskom se koopkrag-agente vereis word, is volgens verbruikers ’n nuwe euwel wat geld uit armes se beursies wegraap.

Kragonderbrekings dalk weer op pad

2010-10-19 11:00

Die energiedienste-maatskappy Manoa het gewaarsku dat Suid-Afrikaners teen Januarie 2011 nog ‘n reeks kragonderbrekings kan ervaar.

Stakers: Geen aanbod deur Eskom

2010-06-24 18:05

Kragreus Eskom het teen Donderdagmiddag geen gewysigde salarisaanbod gemaak nie, het die mynwerkersunie NUM gesê.

Eskom kry nuwe uitvoerende hoof

2010-06-15 22:02

Brian Dames is aangestel as die elektrisiteitsverskaffer se nuwe uitvoerende hoof, het dié maatskappy aangekondig.

Zambië gee krag vir WB

2010-01-10 04:51

Zambië het ingestem om elektrisiteit aan Suid-Afrika tydens vanjaar se wêreldbeker sokkertoernooi te voorsien.

Eskom sal pryse verdubbel

2009-08-26 20:59

Daar word verwag dat Eskom ‘n groot finansiële verlies sal aankondig en kenners glo die elektrisiteitreus sal sy pryse moet verdubbel.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.