ARTIKELS OOR cosatu

Cosatu: Korrupsie is SA se grootste bedreiging

2011-12-08 17:41

Korrupsie is die elite se manier om van die armes te steel, het Cosatu se algemene sekretaris, Zwelinzima Vavi, in Johannesburg gesê.

Vavi striem ANC

2011-06-29 07:13

Gebrekkige leierskap is die kern van die probleme in die ANC en dit moet ernstige aandag kry, het Zwelinzima Vavi, hoofsekretaris van Cosatu, gesê.

Staking op ys

2010-09-06 16:31

Die staatsdiensstaking wat die land die afgelope drie weke lamgelê het, is vir 21 dae uitgestel.

‘Niemand mag moord pleeg’

2010-04-10 09:20

Cosatu het inwoners van die Tshing-township buite Ventersdorp gister gevra om die volgende paar weke kalm te bly.

Bestuur nie by myner se begrafnis

2009-07-27 14:58

Cosatu is ontsteld oor die afwesigheid van Impala Platinum se senior bestuur by die begrafnis van ‘n werker wat onlangs by dié myn dood is.

 

Lotery verdedig Cosatu-skenking

2011-07-16 12:00

Die Nasionale Loteryraad het sy besluit verdedig om 'n skenking aan die vakbondfederasie Cosatu te doen, het RSG berig.

Cosatu: 'Spesiale belasting vir die baie rykes'

2010-09-14 17:17

Cosatu wil hê ‘n nuwe belasting moet gehef word op wat hulle die “baie ryk” noem, sowel as belasting op ingevoerde, luukse motors.

Cosatu: Wetgewers kan hul eie WB-kaartjies koop

2010-06-24 00:32

Die vakverbond Cosatu en die SAKP ondersteun nie die aankoop van WB-kaartjies deur die provinsie vir wetgewers in KwaZulu-Natal nie.

'ANC deel nie regering'

2010-01-10 22:00

Die ANC sal met ander partye saamwerk maar gaan nie toelaat dat sy alliansielede saam regeer nie, het pres. Jacob Zuma gesê.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.