ARTIKELS OOR bbc

Ben Whishaw is Q in nuwe Bond-film

2011-11-25 22:03

Ben Whishaw, ‘n Britse akteur, gaan die rol van Q in die nuwe James Bond-film, Skyfall, vertolk, het sy agent aan BBC News bevestig.

Gwaine deel geheime van Camelot

2011-08-15 10:32

Eoin Macken, beter bekend as Gwaine in die BBC-program Merlin, vertel meer oor wat in die vierde seisoen van die reeks verwag kan word.

Camilla word ‘n sepiester

2011-02-03 21:23

The Archers, ‘n Britse radio sepie, gaan binnekort koninklik behandel word te danke aan 'n rol wat Prins Charles se vrou gaan speel.

The Stig se identiteit bekend gemaak

2010-09-02 02:33

Die identiteit van The Stig is op die gewilde televisieprogram Top Gear bekend gemaak nadat BBC die regsgeding met The Stig verloor het.

Zim lig verbod op BBC

2009-07-30 09:59

Vir die eerste keer in 8 jaar mag die BBC vry en wettiglik in Zimbabwe te werke gaan, nadat ‘n verbot op dié uitsaaier gelig is.

 

Filmmakers in aanhouding in Iran

2011-09-19 19:06

Die BBC het bevestig ses onafhanklike filmmakers in Iran in aanhouding is, maar ontken dat dié filmmakers vir hulle werk.

BBC-joernaliste in Libië aangehou

2011-03-10 20:10

Drie BBC-joernaliste is deur Libiese soldate aangehou en geslaan toe hulle probeer het om na Zawiya aan die weste van Libië te gaan.

Tiere hou glo van hoog lewe

2010-09-20 22:37

BBC se Natural History span het vir die eerste keer ooit bewys dat tiere op baie hoë hoogtes kan lewe.

'The Stig' in regsgeding met BBC

2010-08-20 09:53

BBC het regstappe teen die geheimsinnige Top Gear-bestuurder The Stig geneem om hom te verhoed om ‘n boek te skryf wat sy identiteit sal verklap.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.