ARTIKELS OOR bafana bafana

Bafana kry dalk R1 milj. per doel

2010-05-05 19:13

SAFA wil aan Bafana Bafana $131 000 (R1 miljoen) gee vir elke doel wat hulle gedurende die Wêreldbeker-sokkertoernooi skop.

Bafana moet oefenvelde skuif

2010-02-22 14:16

Die Suid-Afrikaanse sokkerspan moes hul oefenvelde opgee ná berigte dat dié sokkervelde te verrinneweer is om op te oefen.

Bafana gaan bésig wees voor WB

2009-12-08 14:10

Bafana Bafana gaan hul voorbereiding vir die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi afskop met twee vriendskaplike wedstryde in Durban.

'2010-realiteit is hier'

2009-12-04 11:17

Danny Jordaan glo die Wêreldbeker begin met die trekking, en dat die volle realiteit en verantwoordelikheid daarvan nou in SA is.

SA verkies ander spanne bo Bafana

2009-12-03 14:35

Suid-Afrikaners kies om kaartjies te koop vir spanne soos Brasilië en Engeland, eerder as vir Bafana Bafana, het Danny Jordaan gesê.

Bafana kry 'n bonus

2009-12-02 10:23

Daar is weer rede vir ’n bietjie optimisme oor Bafana Bafana, al het dit dan niks met vernuf op die veld uit te waai nie.

 

SA doelvraat droom groot

2010-04-06 14:07

Bafana Bafana sal níé lammers wees wat ter slagting gelei word nie wanneer hulle Mexiko in die eerste wedstryd van WB 2010 pak.

Bafana moet oefenvelde skuif

2010-02-22 13:30

Die Suid-Afrikaanse sokkerspan moes hul oefenvelde opgee ná berigte dat dié sokkervelde te verrinneweer is om op te oefen.

'Bafana kan kwarteindronde haal'

2009-12-07 13:16

Kaizer Motaung glo dat Bafana Bafana kan deurdring na die kwarteindronde van volgende jaar se Wêreldbeker-sokkertoernooi.

Bafana se dilemma

2009-12-04 10:47

’n Sogenaamde “gunstige” loting is geen waarborg dat Bafana Bafana volgende jaar die uitklopronde van die Wêreldbeker sal bereik nie.

Jordaan hoop op gunstige trekking

2009-12-02 14:01

Danny Jordaan hoop hierdie week se finale trekking gaan gunstig vir Suid-Afrika wees sodat hulle nie in die eerste ronde uitval nie.

Bafana mik vir tweede ronde by 2010

2009-12-01 11:09

Suid-Afrika, gasheer van die Sokker Wêreldbeker, mik om onder die 16 beste spanne by die toernooi te wees volgende jaar.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.