ARTIKELS OOR asa

Mulaudzi laat vaar binnenshuise stryd

2012-03-01 08:00

Die Suid-Afrikaanse atleet Mbulaeni Mulaudzi sal nie meer in die Binnenshuise Wêreld-atletiekbyeenkoms in Istanboel, Turkye, deelneem nie.

Atletiek SA maak somerreeks bekend

2011-11-28 14:09

Suid-Afrika se veld- en baanatlete gaan by die tweede Geelbladsy-reeks in Desember, met die opbou na die 2012 Olimpiese Spele in Londen begin.

Krieket SA moet hom vinnig regruk, eis LP’s

2011-10-19 09:07

Dieselfde staal wat getoon is met die hanteer en oplos van probleme in Atletiek Suid-Afrika moet nou vir Krieket Suid-Afrika (KSA) geld.

Leonard Chuene se plaasvervanger aangewys

2011-07-30 13:16

James Evans is as die nuwe president van Atletiek SA aangewys in die plek van Leonard Chuene, wat vroeër vanjaar die trekpas gekry het.

21 SA atlete na Suid-Korea

2011-07-20 07:35

Atletiek Suid-Afrika het ’n voorlopige span van 21 atlete gekies om in Daegu, Suid-Korea, aan die Wêreldbyeenkoms deel te neem.

Chuene: 'My lewe is in gevaar'

2011-05-12 12:28

Suid-Afrika se geskorste atletiekbaas, Leonard Chuene, sê hy vrees vir sy lewe na 'n rits vreemde voorvalle plaasgevind het en sy eiendom beskadig is.

SA atlete ‘moet ophou kla’

2011-03-07 07:40

Suid-Afrika se landloopatlete het in Nuweland op die Afrika-byeenkoms erg teleurgestel. En Kenia het skoonskip gemaak deur al die spanafdelings te wen.

Leonard Chuene skuldig bevind

2011-02-14 13:30

Die geskorste hoof van Atletiek SA, Leonard Chuene, is skuldig bevind op verskeie aanklagte, onder meer van geldelike vergrype en wanbestuur.

Saskok bevestig opkikker-voorval

2010-09-16 15:42

Die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Saskok het bevestig dat die verbode middel Actovegin aan die atleet Geraldine Pillay toegedien is.

ASA weet glo van opkikker-voorval

2010-09-16 10:52

Volgens berigte in The Citizen is Atletiek SA glo bewus van ‘n beweerde opkikker-voorval waarby een van die land se top-atlete betrokke was.

ASA-man kap terug ná kritiek

2010-08-04 09:49

Atletiek SA word volgens Richard Stander, administratiewe hoof, onregverdig gekritiseer dat SA derde op die Afrika-byeenkoms in Nairobi geëindig het.

Regering steeds stil oor Caster se toekoms

2010-06-11 06:54

Daar heers steeds verwarring oor die toekoms van die Suid-Afrikaanse atleet Caster Semenya nadat ’n mediakonferensie inderhaas afgelas is.

ANC-jeugliga soek Chuene terug

2010-06-10 11:41

Die ANC-jeugliga dring daarop aan dat die omstrede Leonard Chuene heraangestel word in sy pos as president van Atletiek Suid-Afrika.

Afrigter die joos in oor Cheyne nie kans kry

2010-03-04 09:41

Dit is onverklaarbaar dat Cheyne Rahme nie 'n kans gaan kry om in Potchefstroom aan die Geelbladsye-byeenkoms deel te neem nie.

Caster in nuwe storm

2010-01-15 06:34

Ray Mali van die ASA het aangekondig dat Semenya nie toegelaat sal word om aan die Geelbladsye-reeks deel te neem nie.

Shivambu: 'Meeste wittes is rassiste'

2009-10-04 06:55

Floyd Shivambu, woordvoerder van die ANCYL, het teen witmense uitgevaar terwyl Julius Malema sy tirade teen Nedbank voortgesit het.

Spandokter weet van Semenya-toetse

2009-09-18 07:21

Atletiek Suid-Afrika se spandokter het geweet van die geslagstoetse wat op Caster Semenya gedoen is, berig ’n nasionale koerant.

 

ASA in krisis oor skuld

2012-02-14 07:02

ASA is in ’n nuwe krisis gedompel omdat ’n sportpromosiemaatskappy daarop aandring dat die beheerliggaam skuld van R7 miljoen aan hom betaal.

Duurste tugsaak in SA sportgeskiedenis

2011-11-04 09:00

Saskok se hantering van die tugverhoor van Molatelo Malehopo, Atletiek SA se geskorste hoofbestuurder, is besig om ’n verleentheid te raak.

ASA se voorsitter dreig om te bedank

2011-08-13 10:08

SA atletiek kan vir die soveelste keer in ’n groot krisis gedompel word as James Evans as voorsitter van Atletiek Suid-Afrika bedank.

SA atletiek hou asem op oor verkiesing

2011-07-29 09:53

Mag wie ook al as die nuwe voorsitter van Atletiek Suid-Afrika (ASA) verkies word werklik die belange van dié sportsoort eerste stel.

Chuene ‘red wêreld, maar SA kruisig’ hom

2011-06-01 08:14

“Ek het die wêreld gered, maar word in my eie land gekruisig.” Só het Leonard Chuene, afgedankte voorsitter van ASA, sy lot in die parlement bekla.

Sportminister: 'Niks word gedoen vir ontwikkeling'

2011-04-05 12:38

Suid-Afrika se sportminister, Fikile Mbalula, het gesê dit is administrateurs wat verantwoordelikheid moet neem vir die gebrek aan transformasie in sport.

Chuene het Saskok bankrot gelaat

2011-02-17 13:29

Suid-Afrika se Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee sê die geskorste atletiekbaas, Leonard Chuene, het dié organisasie tot bankrotskap gedryf.

Geskorste Chuene gaan glo vereer word

2010-09-22 11:50

Leonard Chuene, geskorste president van Atletiek Suid-Afrika (ASA), gaan glo vir sy onbaatsugtige werk om gemeenskappe op te hef vereer word.

SA-atleet 'erken' opkikker-voorval

2010-09-16 13:40

In die jongste skandaal waarby Atletiek SA betrokke is, het 'n bekende atleet erken dat sy sonder haar medewete met 'n verbode middel ingespuit is.

Chuene kan krimineel vervolg word

2010-08-10 10:09

Die voormalige president van Atletiek SA, Leonard Chuene, staar burgerlike en kriminele aanklagte in die gesig.

Onmin oor junior SA atletiekspan

2010-07-02 10:10

Atletiek Suid-Afrika (ASA) kan hom in die hof bevind ná hy die SA span bekend gemaak het wat aan die Wêreldbyeenkoms vir Juniors deelneem.

IAAF kanselleer Semenya-perskonferensie

2010-06-10 18:59

Die perskonferensie oor die uitspraak van Caster Semenya se geslagskwessie is gekanselleer omdat die “prosedure” glo nog nie afgehandel is nie.

IAAF: ASA het verkeerde atlete betaal

2010-05-24 16:40

Attila Spiriev van die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) het bevestig dat Atletiek Suid-Afrika (ASA) R305 000 se prysgeld verkeerdelik uitbetaal het.

SA atleet soek Chuene-pos

2010-02-26 16:00

Die voormalige wenner van die New York-marathon, Hendrick Ramaala, het gesê hy sal graag die leisels wil vat as president van Atletiek Suid-Afrika.

Azapo takel ook vir Nedbank

2009-10-04 11:23

Azapo het sy stem by dié van die ANC-jeugliga gevoeg en gesê Nedbank se besluit om sy ASA-borgskap te beëindig is "kommerwekkend".

Hoogdrama by atletiek-vergadering

2009-10-04 06:38

Die vuiste het byna geklap by ’n vergadering van besorgde atlete in Pretoria wat in chaos geëindig het ná dit ontwrig is.

Caster sal November weet

2009-09-10 14:31

Suid-Afrika se vroue 800m wêreldkampioen sal in November weet of die atletiekowerhede haar as 'n '100% vrou' beskou.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.