ARTIKELS OOR anc

Teenstanders van inligtingswet ‘is dom, liberale snobs’

2011-12-03 09:01

Die aandrang op ’n openbarebelang-verweer in die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting is niks anders as “dom, liberale snobisme” nie.

Vavi striem ANC

2011-06-29 07:13

Gebrekkige leierskap is die kern van die probleme in die ANC en dit moet ernstige aandag kry, het Zwelinzima Vavi, hoofsekretaris van Cosatu, gesê.

ANC verloor 38 munisipale wyke

2011-01-25 14:42

Die ANC het die afgelope vier jaar 38 munisipale wyke verloor, het die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudings bekend gemaak.

ANC verwelkom Reitz-vier se vonnis

2010-07-31 05:36

Die skuldigbevinding en vonnisoplegging van vier voormalige studente van die Universiteit van die Vrystaat is deur die ANC verwelkom.

DA: ANC sal R1 miljard uit kragstasie maak

2010-04-02 22:09

Die ANC sal R1 miljard maak indien die Wêreldbank 'n $3,75 miljard lening toestaan vir werk aan die Medupi-kragstasie.

Dronkbestuur: ANC-segsman pleit skuldig

2010-03-24 14:16

Jackson Mthembu, ANC-woordvoerder, het skuldig gepleit op aanklag van dronkbestuur in die Wynberg-landdroshof in Kaapstad.

'ANC-hoë sál vervolg word vir dronkbestuur'

2010-03-16 01:01

Jackson Mthembu, ANC-woordvoerder, gaan vervolg word vir dronkbestuur ten spyte van berigte dat asemtoetsers opgeskort gaan word.

‘ANC destabiliseer W-Kaap’

2010-02-20 11:37

Helen Zille het ná afloop van haar tweede openingsrede in die provinsiale parlement ’n paar dwarsklappe na die ANC-opposisie ingekry.

'ANC deel nie regering'

2010-01-10 22:00

Die ANC sal met ander partye saamwerk maar gaan nie toelaat dat sy alliansielede saam regeer nie, het pres. Jacob Zuma gesê.

ANC kaap atlete se terugkeer

2009-08-26 18:18

Die ANC het die terugkeer van Suid-Afrika se atlete gekaap en in ‘n politiese samekoms omskep, meen Cope.

Stakings lei tot geweld

2009-07-27 16:20

Owerhede is ontevrede met die gewelddadige manier waarop baie munisipale werkers die landwye stakings aanpak.

 

Oeps! Zuma nie tuis vir dié besoek

2011-10-30 08:00

’n Diplomatieke oorlog in die kleine woed tussen Suid-Afrika en Oostenryk as gevolg van ’n administratiewe flater deur Zuma se kantoor.

Niks meer soesji-partytjies, sê Kunene

2011-02-02 10:19

Die omstrede sakeman Kenny Kunene sal nie in die toekoms enige soesji-partytjies hou nie, het plaaslike media berig.

Motlanthe moet orde in ANC-jeugliga help herstel

2010-08-04 09:40

Die ANC se se nasionale werkkomitee het adj.pres. Kgalema Motlanthe opdrag gegee om by sy jeugliga in te gryp en orde te herstel.

Zille: ANC nes Mugabe

2010-05-26 07:15

Helen Zille het in ’n skreiende aanval op die ANC gesê dié party gebruik “Mugabe-taktiek” om ondersteuners in swart woongebiede te intimideer.

ANC: Uitspraak oor struggle-lied belaglik

2010-03-30 14:23
83 menings

Die hooggeregshof se besluit om die lied met die woorde “skiet die boer” te verban, is belaglik, het die ANC gesê.

ANC-betogers brand hutte af

2010-03-23 00:45

Twee hutte, vemoedelik van Cope-lede, is die naweek in Clermont in Durban afgebrand gedurende betogings deur ANC-ondersteuners.

‘Na die hel met media’ oor ANC-kraginspuiting

2010-02-26 07:38

Mathews Phosa het skerp gereageer op vrae oor ’n verwagte geldinspuiting wat die ANC danksy hoër elektrisiteitspryse gaan kry.

ANC: DA rassisties

2010-01-22 11:43

Die ANC het die DA van rassisme beskuldig omdat ‘n gemeenskap in Kaapstad toilette sonder mure moet gebruik.

ANC-burgemeester kry trekpas

2009-11-20 17:39

Die ANC het die Nelson Mandela Bay-burgemeester uit haar pos verwyder ná sy klaarblyklik nie saam met die party wou werk nie.

ANC pak Noordwes en Wes-Kaap

2009-08-04 16:09

Die ANC het twee spanne aangestel om die Noordwes en Wes-Kaap uit te sorteer ná die top amptenare in beide provinsies afgedank is.

ANC: 'Vra minster omverskoning'

2009-07-17 09:45

Die ANC het uitgevaar teenoor prof. Jonathan Jansen oor beweerde rassistiese ondertone in ‘n stelling wat hy onlangs oor me. Angie Motshekga, die nuwe minister van basiese onderwys, gemaak het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.