Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR amplats

Amcu vergader oor Amplats-situasie

2013-05-18 07:59

Die mynwerkersvakbond Amcu sal die naweek met sy leiers in Pretoria vergader om terugvoering te gee oor onderhandelings met Amplats.

Amplats-werkers dreig met ontwrigting

2013-05-16 10:16

Mynwerkers by Amplats dreig om werksaamhede die naweek tot stilstand te bring indien die maatskappy voortgaan met die aflegging van 6 000 werkers.

Cosatu waarsku oor gevolge van Amplats-afleggings

2013-05-11 07:29

Cosatu het gewaarsku dat duisende families die gevaar loop om hul inkomste te verloor indien Amplats 6 000 poste sny.

Kommer oor komende loonstryd

2013-05-10 07:34

Waarnemers meen loononderhandelinge by platinum- en goudmyne gaan vanjaar die moeilikste nog wees, en is veral bekommerd oor geweld.

Amplats-werkers weer op hul pos

2013-02-20 14:23

Werknemers van Anglo American Platinum in Rustenburg het teruggekeer werk toe ná arbeidsonrus by een van die myn se skagte.

Vyf by myn geskiet in hernieude arbeidsonrus

2013-02-18 18:04

Wagte is met pangas aangeval en vyf mense is geskiet in arbeidsonrus by 'n myn van Anglo American Platinum in Rustenburg.

Amplats-raad besin oor toekoms

2013-02-05 14:23

Amplats, die wêreld se grootste leweraar van platinum, "móét herstruktureer word" om in die toekoms nog lewensvatbaar te wees.

Amplats ly reuseverlies

2013-02-04 11:46

Amplats, die wêreld se grootste leweraar van edelmetaal, het aangekondig dat hy 'n jaarverlies van R6,3 miljard gely het.

Num hou asem op oor Amplats-besluit

2013-01-28 12:59

Die vakbond Num het gesê hy hoop vir goeie nuus wanneer Anglo American Platinum (Amplats) sy planne vir sy Rustenburg-myn bekendmaak

Mantashe: Mynlisensies kan teruggetrek word

2013-01-18 17:56

Mynmaatskappye wat nie eerlik is oor hulle bedryfsplanne nie kan hulle lisensies verloor, het die sekretaris-generaal van die ANC gesê.

'Geen planne' om myne te nasionaliseer

2013-01-18 10:24

Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, sê die regering het geen planne om onstabiele myne te nasionaliseer nie.

Amplats is arrogant, sê minister

2013-01-16 11:21

Susan Shabangu, minister van mynwese, het Anglo American Platinum se uitvoerende hoof, Chris Griffiths, daarvan beskuldig dat hy arrogant is.

Amplats-werkers staak oor moontlike werksverlies

2013-01-16 08:05

Amplats se werkers het geweier om by die werk aan te meld nadat hul werkgewer gewaarsku het hy wil 14 000 mense afdank.

Amplats: 14 000 hul werk kwyt

2013-01-15 09:42
78 menings

Anglo Platinum, die wêreld se grootste platinumprodusent, sal vier van sy skagte in Suid-Afrika sluit en sy Union-myn verkoop.

Myn-geweld eis nóg 'n lewe

2012-11-13 12:32

'n Mynwerker se lyk is in ‘n veld by Anglo American Platinum se Amandelbult-myn gevind nadat ‘n aantal ander myners aangeval is.

Skag by Amplats glo afgebrand

2012-10-30 13:16

Anglo American Platinum by Rustenburg in die Noordwes se Jabula-skag is volgens berigte deur stakende mynwerkers afgebrand.

Man aan die brand gesteek by Amplats

2012-10-11 14:46

‘n Man het verkool en ‘n ander een is by die Nkaneng- informele nedersetting in Photsaneng naby Rustenburg geskiet.

Amplats-werkers beplan massa-optog

2012-10-04 11:00

Werkers van Anglo American Platinum (Amplats) in Rustenburg het gesê hulle gaan binnekort by die myn se skagte saamdrom.

Stakers wil Rustenburg-myne tot stilstand ruk

2012-09-13 07:00

Stakende werkers van Anglo American Platinum (Amplats) sal by Lonmin-werkers in Marikana aansluit in 'n poging om mynbou lam te lê.

 

Ondergrondse staking eindig by Amplats

2013-05-17 10:42

Die ondergrondse staking oor bonusse by Anglo American Platinum se Tumela-myn in Amandelbult, Limpopo, is beëindig.

NUM: Amplats 'wys middelvinger' aan belanghebbendes

2013-05-11 13:38

Die National Union of Mineworkers (NUM) sal die hersiende aflegging van 6 000 werkers by Anglo American Platinum (Amplats) teenstaan.

6 000 werkers by Amplats afgelê

2013-05-10 15:19

Die wêreld se voorste platinumvervaardiger, Anglo American Platinum, het aangekondig dat hy altesaam 6 000 werkers gaan aflê.

Lonmin kry nuwe baas

2013-04-02 15:22

Die platinumreus Lonmin het 'n plaaslike swaargewig in die mynwese as sy nuwe uitvoerende hoof aangestel.

Mynwerker kritiek ná geweld by Amplats

2013-02-19 09:09

'n Mynwerker is in 'n kritieke toestand ná gevegte by die Anglo American Platinum-myn in Rustenburg in die Noordwes, het die polisie gesê.

Vyf werkers by Amplats geskiet

2013-02-18 16:24

Minstens vyf werkers is pas by ‘n myn in Rustenburg raakgeskiet, toe veiligheidswagte van Anglo American Platinum glo op mense losgebrand het.

Sluiting van myne is 'afpersing' – Zuma

2013-02-05 09:40

Pres. Jacob Zuma sê mynmaatskappye maak hulle skuldig aan afpersing wanneer hulle planne aankondig om werkers af te dank.

Amplats wag vir eers met afleggings

2013-01-29 07:05

Die aflegging van sowat 14 000 mynwerkers by Amplats is vir eers opsy geskuif sodat 'n omvattende konsultasieproses kan plaasvind.

Amplats sê binnekort oor werke

2013-01-26 11:00

‘n Amptelike aankondiging oor of gesprekke suksesvol was om van die 14 000 Amplats-werke te behou, sal binnekort gemaak word.

Amplats soek oplossings

2013-01-18 13:55

Anglo Platinum gaan oor die volgende 90 dae sy herstruktureringsproses met verskeie partye en rolspelers bespreek.

Amplats-werkers terug by myn

2013-01-17 09:08

Werkers van Anglo American Platinum het hul onwettige staking opgeskort en teruggekeer werk toe, het die mynwerkersvakbond Num gesê.

Rand verswak weens nuus oor Amplats-sluitings

2013-01-16 09:10

Die rand het aansienlik geval nadat Amplats se grootskaalse herstrukturering die moontlikheid van nog stakings laat toeneem het.

Amplats-afdankings 'regering se skuld'

2013-01-15 15:13

Die regering en vakbonde kan die skuld kry vir die beplande afdanking van ongeveer 14 000 werknemers van Amplats, het die DA gesê.

Amplats-stakers sê ja vir salarisverhoging

2012-11-15 06:50

Duisende mynwerkers van Anglo American Platinum sal na verwagting vir werk begin aanmeld nadat die twee maande lange staking vroeër beëindig is.

Afgedankte Amplats-werkers soek poste terug

2012-11-05 12:34

Verteenwoordigers van 12 000 Amplats-werkers wat afgedank is, sal binnekort met vakbonde vergader oor ‘n heraanstellings-aanbod.

Rubberkoeëls spat weer by Amplats

2012-10-30 09:30

Polisiebeamptes het rubberkoeëls, traangas en skokstokke gebruik om honderde stakende mynwerkers van Amplats uitmekaar te jaag.

Mynwerker van Amplats glo doodgeskiet

2012-10-05 13:20

‘n Mynwerker by die Anglo American Platinummyn in Rustenburg se lyk is op ‘n heuwel by die Nkaneng- informele nedersetting gevind.

Amplats dreig stakende mynwerkers

2012-09-24 18:02

Die wêreld se grootste platinumvervaardiger, Anglo Platinum, het gedreig om regstappe teen stakende werkers te neem.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.