Zuma: 'Ek is optimisties'

2011-05-18 13:16
Tweets Share Share line Print

Nkandla - Pres. Jacob Zuma het gesê hy het in Woensdag se plaaslike verkiesings gestem omdat hy ontwikkeling in Nkandla, in die noord-ooste van KwaZulu-Natal, wil sien.

“Ons soek water, elektrisiteit en behoorlike paaie in die ongewing. Ons soek elektrisiteit wat almal dek,” het Zuma aan verslaggewers gesê ná hy by die Ntolwane-skool gestem het.

Zuma kom van Nkandla en het 'n kleinhoewe daar.

Inwoners van die omgewing het hom saam met die hoof van die Onafhanklike Verkiesingskommissie, Brigalia Bam, by die stemlokaal verwelkom, waar hy om 10.51 aangekom het. Hy het met 'n paar kiesers gesels voor hy sy kruisie getrek het.

“Ek is baie bly want ek dink om te stem is een van die belangrikste goed waarop 'n burger kan trots voel. Ek voel ook baie gelukkig want ek het in my dorpie saam met die inwoners gestem.”

Zuma het gesê hy glo sy party, die ANC sal goed doen.

“Ek is baie optimisties want ons het ernstige vooruitgang gemaak. Ons sal baie mense verras.”

- Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

My News Header

Stempatroon onduidelik

Herman Toerien 7 menings | 5 keer gelees |

Solank ras, eerder as beginsels, die norm vir stemkeuses is, het die land ‘n baie gebrekkige demokrasie, meen ’n Nuus24-gebruiker.

Meer van ons gebruikers
Meer kommentaar
Hoe goed het jou party gevaar in die plaaslike verkiesings? Kliek hier vir regstreekse uitslae.
 

BLOG: Speel ras ’n rol?

2011-05-20 13:54

’n Nuus24-blogger meen die 2011 munisipale verkiesing bewys dat SA se verkiesings in breë trekke steeds neerkom op ’n rassensus.

 
Mandela trek sy kruisie 2011-05-17 11:55
Oudpres. Nelson Mandela het by sy huis in Houghton, Johannesburg, gestem. Kyk hier na foto's.
 

Nuutste Plaaslike Verkiesings 2011-kommentaar

StormerHJ sê... Cele is skuldig aan korrupsie en bedrog maar bly steeds meer as welkom in die ANC.........lyk my die leiers in die ANC het geen integriteit nie. Dis jammer Suid-Afrika word deur sulkes regeer........op watter gronde moet ons onderdanig wees en respek hê. Lees die storie...

Werke - Vind jou droomwerk

SAP Basis Consultant

South Africa, Gauteng
Hire Resolve
R450000 - R650000

Embedded System Integration Specialist

Jhb North
Hire Resolve
R30000 - R40000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R300000 - R340000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind ‘n nuwe huis

Reis - Besoek, bespreek, laat waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.