Verkiesing: Het jy geweet

2011-05-17 12:50
Tweets Share Share line Print

Suid-Afrika se nasionale en provinsiale verkiesings word elke vyf jaar gehou.

Kiesers stem vir 'n politieke party, nie individue nie. Die politieke party kry dat 'n aantal setels in die parlement. Elke party besluit dan wie die setels gaan beklee.

Daar is drie soorte munisipale rade in Suid-Afrika:

Kategorie A:
Metro-rade
Kategorie B: Plaaslike rade
Kategorie C: Distriksrade

4 555 verskillende stembriewe vir die 4 277 wyke, 226 plaaslike munispaliteite, 44 distriksrade en agt metrorade word gedruk.

Dié verkiesing het 23,6 miljoen kiesers op die stemrol – die meeste ooit.

Die Noord-Kaap is die provinsie met die minste geregistreerde kiesers (sowat 600 000), terwyl Gauteng sowat ses miljoen geregistreerde kiesers het.

Van die meer aas 23,5 miljoen geregistreerde kiesers is 55% vroue.

25% van die registreerde kiesers is tussen die ouderdomme van 30 en 39.

23% van die geregistreerde kiesers is tussen 20 en 29 en 20% is tussen 40 en 49.

Die meerderheid van die geregistreede kiesers in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en Limpopo is tussen die ouderdomme van 20 en 29.

70,5 miljoen stembriewe is gedruk omdat elke stedelike kieser 2 stembriewe (een per wykskandidaat, een proporsioneel) invul, en elke plattelandse kieser 3 (wyksraadslid, proporsioneel en distriksraad).

121 partye, baie net in een stadsraad, 61 in die Wes-Kaap.

53 000 kandidate.

33 partye op Kaapstad se proporsionele stembrief: meeste in SA.

1 550 000 bladsye se kieserslyste na stempunte versend.

7,5 ton – totale gewig van kieserslyste.

221 610 stembusse landwyd (herwinbare karton).

Die eerste demokratiese munisipale verkiesings het in 1995/6 plaasgevind en die eerste munisipale verkiesing wat deur die OVK bestuur word, in 2000.

Bronne: Rapport en http://www.elections.org.za/

Volg Nuus24 op Twitter

- Nuus24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

My News Header

Stempatroon onduidelik

Herman Toerien 7 menings | 5 keer gelees |

Solank ras, eerder as beginsels, die norm vir stemkeuses is, het die land ‘n baie gebrekkige demokrasie, meen ’n Nuus24-gebruiker.

Meer van ons gebruikers
Meer kommentaar
Hoe goed het jou party gevaar in die plaaslike verkiesings? Kliek hier vir regstreekse uitslae.
 

BLOG: Speel ras ’n rol?

2011-05-20 13:54

’n Nuus24-blogger meen die 2011 munisipale verkiesing bewys dat SA se verkiesings in breë trekke steeds neerkom op ’n rassensus.

 
Mandela trek sy kruisie 2011-05-17 11:55
Oudpres. Nelson Mandela het by sy huis in Houghton, Johannesburg, gestem. Kyk hier na foto's.
 

Nuutste Plaaslike Verkiesings 2011-kommentaar

StormerHJ sê... Cele is skuldig aan korrupsie en bedrog maar bly steeds meer as welkom in die ANC.........lyk my die leiers in die ANC het geen integriteit nie. Dis jammer Suid-Afrika word deur sulkes regeer........op watter gronde moet ons onderdanig wees en respek hê. Lees die storie...

Werke - Vind jou droomwerk

SAP Basis Consultant

South Africa, Gauteng
Hire Resolve
R450000 - R650000

Embedded System Integration Specialist

Jhb North
Hire Resolve
R30000 - R40000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R300000 - R340000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind ‘n nuwe huis

Reis - Besoek, bespreek, laat waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.