Ander stories in... Suid-Afrika...
Bheki Cele het sy moontlike terugkeer na die ANC se nasionale uitvoerende komitee bespreek, indien hy amptelik die trekpas kry.
Duisende inwoners van die Moederstad is sonder water nadat ‘n waterpyp gebars het, het die Stad Kaapstad gesê.
Bouwerk aan Julius Malema se luukse huis in die rykmansbuurt Sandton is weer voortgesit nadat dit tydelik gestaak is, het Sunday Times berig.
Die ANC se jeugliga het die regerende party daarvan beskuldig dat hy probeer om die siening van individue dood te wurg.
Richard Mdluli, omstrede voormalige hoof van misdaadintelligensie, is geskors, het die waarnemende polisiekommissaris gesê.
Werkloosheid in SA is ‘n tikkende tydbom en werkloses gaan vir werkgeleenthede begin veg soos jeugdiges in Egipte, meen die JKL.
Twee mense het gesterf en twee ander is beseer toe hul motor teen ‘n boom in Umhlanga in KwaZulu-Natal gebots het.
'n Man van Upington is oorlede langs die rugbyveld waar sy seun vir die Griekwas se onder 13-span in die mini-Craven-week gespeel het.
Die leier van die Nasionale Vryheidsparty sê pres. Jacob Zuma moet die subsidie implementeer om jeugwerkloosheid te help verlig.
'n Raadslid se huis is tydens 'n betoging oor dienslewering in Ekangala naby Bronkhorstspruit beskadig, het die polisie gesê.