Sluipmoordenaar probeer ANC-kandidaat vermoor

2011-05-17 14:18
Tweets Share Share line Print

Ulundi – Een man is in aanhouding en die polisie is op soek na ‘n tweede verdagte ná 'n sluipmoordaanval op 'n ANC-kandidaat vir die komende plaaslike verkiesing in KwaZulu-Natal.

Die tweede verdagte het vermoedelik die sluipmoordenaar gestuur om die kandidaat dood te maak.

Volgens polisiekommissaris genl. Bheki Cele het owerhede Dinsdag ’n man in Newlands Oos, Durban, in hegtenis geneem ná hy die kandidaat probeer vermoor het.

Volgens Cele is die mans uit Johannesburg gestuur om die moord uit te voer.

Cele was Dinsdag in Ulundi om die polisie se gereedheid vir Woensdag se verkiesing te inspekteer.

Volgens die polisiekommissaris het die sluipmoordenaar homself gewond tydens ‘n stoeiery met sy teiken.

“Wat aan ons vertel is, is dat die ANC-kandidaat gesien het hy gaan aangeval word, en dat daar ‘n stoeiery tussen hom en sy aanvaller uitgebreek het,” het Cele gesê.

Die sluipmoordenaar is voorts in hegtenis geneem.

Die ANC was nie onmiddelik beskikbaar vir kommentaar nie.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Kommentaar is gesluit vir hierdie artikel

binne nuus24

My News Header

Stempatroon onduidelik

Herman Toerien 7 menings | 5 keer gelees |

Solank ras, eerder as beginsels, die norm vir stemkeuses is, het die land ‘n baie gebrekkige demokrasie, meen ’n Nuus24-gebruiker.

Meer van ons gebruikers
Meer kommentaar
Hoe goed het jou party gevaar in die plaaslike verkiesings? Kliek hier vir regstreekse uitslae.
 

BLOG: Speel ras ’n rol?

2011-05-20 13:54

’n Nuus24-blogger meen die 2011 munisipale verkiesing bewys dat SA se verkiesings in breë trekke steeds neerkom op ’n rassensus.

 
Mandela trek sy kruisie 2011-05-17 11:55
Oudpres. Nelson Mandela het by sy huis in Houghton, Johannesburg, gestem. Kyk hier na foto's.
 

Nuutste Plaaslike Verkiesings 2011-kommentaar

StormerHJ sê... Cele is skuldig aan korrupsie en bedrog maar bly steeds meer as welkom in die ANC.........lyk my die leiers in die ANC het geen integriteit nie. Dis jammer Suid-Afrika word deur sulkes regeer........op watter gronde moet ons onderdanig wees en respek hê. Lees die storie...

Werke - Vind jou droomwerk

SAP Basis Consultant

South Africa, Gauteng
Hire Resolve
R450000 - R650000

Embedded System Integration Specialist

Jhb North
Hire Resolve
R30000 - R40000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R300000 - R340000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind ‘n nuwe huis

Reis - Besoek, bespreek, laat waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.