Kiesers stroom na stemlokale

2011-05-18 07:59
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Kiesers het Woensdagoggend vroeg in hulle duisende na stemlokale oor die land gestroom om deel te neem aan die plaaslike munisipale verkiesings van 2011.

Die regerende party, die ANC, sal na verwagting die grootste hoeveelheid stemme lok, maar die jongste meningspeilings dui daarop dat die party minder ondersteuning as gewoonlik kan verwag as gevolg van probleme met onder andere dienslewering.

'n Meningspeiling deur Ipsos Markinor, waaraan 2 050 respondente deelgeneem het, toon dat 58.9% van kiesers meen die ANC sal die verkiesings wen. Dit is sewe punte minder as die uitslag voor die verkiesing van 2006.

Die DA sal na verwagting sowat 'n vyfde meer van die stemme kry.

"Dis 'n toets in die sin dat baie mense geïrriteerd is met die ANC, veral arm gemeenskappe in hulle eie basisse," het Adam Habib, 'n analis verbonde aan die universiteit van Johannesburg, gesê.

Twaalf ure van stemmery het om 07:00 begin by 20 868 stemlokale landwyd.

- Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

My News Header

Stempatroon onduidelik

Herman Toerien 7 menings | 5 keer gelees |

Solank ras, eerder as beginsels, die norm vir stemkeuses is, het die land ‘n baie gebrekkige demokrasie, meen ’n Nuus24-gebruiker.

Meer van ons gebruikers
Meer kommentaar
Hoe goed het jou party gevaar in die plaaslike verkiesings? Kliek hier vir regstreekse uitslae.
 

BLOG: Speel ras ’n rol?

2011-05-20 13:54

’n Nuus24-blogger meen die 2011 munisipale verkiesing bewys dat SA se verkiesings in breë trekke steeds neerkom op ’n rassensus.

 
Mandela trek sy kruisie 2011-05-17 11:55
Oudpres. Nelson Mandela het by sy huis in Houghton, Johannesburg, gestem. Kyk hier na foto's.
 

Nuutste Plaaslike Verkiesings 2011-kommentaar

neels.minnaar sê... Sy naam is "Slow Blow" Lees die storie...

Werke - Vind jou droomwerk

SAP Basis Consultant

South Africa, Gauteng
Hire Resolve
R450000 - R650000

Embedded System Integration Specialist

Jhb North
Hire Resolve
R30000 - R40000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R300000 - R340000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 1.8 5-dr
2004
R 169,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 115,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2006
R 153,995.00

Eiendomme - Vind ‘n nuwe huis

Reis - Besoek, bespreek, laat waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.