Helfte van stemme reeds gefinaliseer

2011-05-19 11:11
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Meer as die helfte van die uitslae van die 2011 plaaslike regeringsverkiesing was teen vroeg Donderdagoggend gefinaliseer, het 'n beampte van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) gesê.

"Ons is net verby die halfpadmerk," het Stuart Murphy, die OVK se hoof van verkiesingskwessies, voor 10:00 gesê.

Al die stemme is reeds getel en 54% is reeds nagegaan.

Beamptes het Woensdagaand nadat die stemlokale gesluit het, met die telproses begin.

Nadat dié proses afgehandel is, is strokies met die uitslae ingevul en na die OVK-kantore geneem.

Eksterne ouditeurs het die skandering van die strokies nagegaan en daarna het die uitslae begin deurkom.

Nasionale uitslae ná 10:00 toon dat die ANC 62,59% van die stemme, die DA 23,78% en Cope 2,8% van die stemme het.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: da  |  ovk  |  plaaslike verkiesings 2011  |  cope  |  anc

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

My News Header

Stempatroon onduidelik

Herman Toerien 7 menings | 5 keer gelees |

Solank ras, eerder as beginsels, die norm vir stemkeuses is, het die land ‘n baie gebrekkige demokrasie, meen ’n Nuus24-gebruiker.

Meer van ons gebruikers
Meer kommentaar
Hoe goed het jou party gevaar in die plaaslike verkiesings? Kliek hier vir regstreekse uitslae.
 

BLOG: Speel ras ’n rol?

2011-05-20 13:54

’n Nuus24-blogger meen die 2011 munisipale verkiesing bewys dat SA se verkiesings in breë trekke steeds neerkom op ’n rassensus.

 
Mandela trek sy kruisie 2011-05-17 11:55
Oudpres. Nelson Mandela het by sy huis in Houghton, Johannesburg, gestem. Kyk hier na foto's.
 

Nuutste Plaaslike Verkiesings 2011-kommentaar

neels.minnaar sê... Sy naam is "Slow Blow" Lees die storie...

Werke - Vind jou droomwerk

SAP Basis Consultant

South Africa, Gauteng
Hire Resolve
R450000 - R650000

Embedded System Integration Specialist

Jhb North
Hire Resolve
R30000 - R40000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R300000 - R340000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 1.8 5-dr
2004
R 169,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 115,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2006
R 153,995.00

Eiendomme - Vind ‘n nuwe huis

Reis - Besoek, bespreek, laat waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.