DA op 73% in Kaapstad

2011-05-19 20:02
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Die Demokratiese Alliansie het teen laat Donderdagmiddag voorgeloop in Kaapstad met 73 persent van die stemme, vergeleke met die ANC se 22 persent, nadat meer as twee derdes van die stemme getel is, in die plaaslike verkiesings.

“Dit is waar ons staan met 72 persent van die stemme wat getel en 65 persent wat ge-oudit is,” het Courtney Sampson, provinsiale verkiesingshoof, gesê.

Die DA het vroeër veel gemakliker voorgeloop, maar die gaping het gekrimp soos uitslae uit die vurig bestrede Kaapse Vlakte bekend geword het. Onder die wyke wat steeds uitstaande was, tel Khayelitsha en Mitchell’s Plein.

Die stad is die enigste uitstaande uitslag van die Wes-Kaap se 30 munisipaliteite. Elders in die provinsie het die DA dramatiese groei getoon en in 13 munisipaliteite ‘n volstrekte meerderheid behaal.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

My News Header

Stempatroon onduidelik

Herman Toerien 7 menings | 5 keer gelees |

Solank ras, eerder as beginsels, die norm vir stemkeuses is, het die land ‘n baie gebrekkige demokrasie, meen ’n Nuus24-gebruiker.

Meer van ons gebruikers
Meer kommentaar
Hoe goed het jou party gevaar in die plaaslike verkiesings? Kliek hier vir regstreekse uitslae.
 

BLOG: Speel ras ’n rol?

2011-05-20 13:54

’n Nuus24-blogger meen die 2011 munisipale verkiesing bewys dat SA se verkiesings in breë trekke steeds neerkom op ’n rassensus.

 
Mandela trek sy kruisie 2011-05-17 11:55
Oudpres. Nelson Mandela het by sy huis in Houghton, Johannesburg, gestem. Kyk hier na foto's.
 

Nuutste Plaaslike Verkiesings 2011-kommentaar

bill.schoeman sê... Deel van die sindikaat! LMGA Lees die storie...

Werke - Vind jou droomwerk

SAP Basis Consultant

South Africa, Gauteng
Hire Resolve
R450000 - R650000

Embedded System Integration Specialist

Jhb North
Hire Resolve
R30000 - R40000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R300000 - R340000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 1.8 5-dr
2004
R 169,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 115,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2006
R 153,995.00

Eiendomme - Vind ‘n nuwe huis

Reis - Besoek, bespreek, laat waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.