Ander stories in... Suid-Afrika...
‘n Vrou is kritiek beseer toe sy tussen Potchefstroom en Viljoenskroon naby die Vaalrivier in die Noordwes teen ‘n koei vasgery het.
Meer as ‘n ton hasjisj met ‘n straatwaarde van R36 miljoen asook ‘n skilpad is in ‘n stoorfasiliteit in die suide van Johannesburg gevind.
Twee mense het gesterf en ‘n ander een is ernstig beseer in ‘n ongeluk op die N2 in Durban, het paramedici in KwaZulu-Natal gesê.
‘n Vierjarige meisie het verdrink nadat sy in ‘n residensiële swembad in Klerksdorp in die Noordwes geval het, het paramedici gesê.
Bheki Cele het sy moontlike terugkeer na die ANC se nasionale uitvoerende komitee bespreek, indien hy amptelik die trekpas kry.
Duisende inwoners van die Moederstad is sonder water nadat ‘n waterpyp gebars het, het die Stad Kaapstad gesê.
Bouwerk aan Julius Malema se luukse huis in die rykmansbuurt Sandton is weer voortgesit nadat dit tydelik gestaak is, het Sunday Times berig.
Die ANC se jeugliga het die regerende party daarvan beskuldig dat hy probeer om die siening van individue dood te wurg.
Richard Mdluli, omstrede voormalige hoof van misdaadintelligensie, is geskors, het die waarnemende polisiekommissaris gesê.
Werkloosheid in SA is ‘n tikkende tydbom en werkloses gaan vir werkgeleenthede begin veg soos jeugdiges in Egipte, meen die JKL.