ANC beheer Durban

2011-05-20 22:03
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die ANC het met meer as 1.18 stemme beheer oor die eThekwini-metro (Durban) gewen, het die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) Vrydag gesê.

Volgens die finale uitslae wat bekendgemaak is, het die ANC  1,186,153 stemme gekry en 126 setels uit 205 gewen.

Die party het 61.5 persent van die 1,927,561 gekry terwyl die Demokratiese Alliansie (DA) die tweede grootste party is met 21 % van die stemme wat hulle 43 setels gewen het.

Die Minority Front (MF) was die derde grootste party met 103 043 stemme en 11 setels.

Die Inkatha Vryheidsparty (IVP), wat in 2006 11 % van die stemme gekry en 11 setels gewen het, het die jaar slegs 4.16 % van die stemme verower.

Die IVP het slegs een wyksetel.

Die National Freedom Party, wat drie maande gelede deur Zanele Magwaza-Msibi gestig is, het meer stemme gewerf en 10 setels gewen.

Die ANC, die DA en die MF is die enigste partye wat wyksetels gewen het.

Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: durban  |  verkiesings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

My News Header

Stempatroon onduidelik

Herman Toerien 7 menings | 5 keer gelees |

Solank ras, eerder as beginsels, die norm vir stemkeuses is, het die land ‘n baie gebrekkige demokrasie, meen ’n Nuus24-gebruiker.

Meer van ons gebruikers
Meer kommentaar
Hoe goed het jou party gevaar in die plaaslike verkiesings? Kliek hier vir regstreekse uitslae.
 

BLOG: Speel ras ’n rol?

2011-05-20 13:54

’n Nuus24-blogger meen die 2011 munisipale verkiesing bewys dat SA se verkiesings in breë trekke steeds neerkom op ’n rassensus.

 
Mandela trek sy kruisie 2011-05-17 11:55
Oudpres. Nelson Mandela het by sy huis in Houghton, Johannesburg, gestem. Kyk hier na foto's.
 

Nuutste Plaaslike Verkiesings 2011-kommentaar

bill.schoeman sê... Deel van die sindikaat! LMGA Lees die storie...

Werke - Vind jou droomwerk

SAP Basis Consultant

South Africa, Gauteng
Hire Resolve
R450000 - R650000

Embedded System Integration Specialist

Jhb North
Hire Resolve
R30000 - R40000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R300000 - R340000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 1.8 5-dr
2004
R 169,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 115,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2006
R 153,995.00

Eiendomme - Vind ‘n nuwe huis

Reis - Besoek, bespreek, laat waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.