Premier: 'Te min wittes vier Versoeningsdag'

2010-12-16 22:37
Tweets Share Share line Print

Die premier van die Noordwes provinsie, Thandi Modise,het gesê die regering moet ondersoek instel na die oorsake waarom so min van die land se wittes nie aan Versoeningsdag-vierings deelneem nie.

Sy het Donderdag tydens 'n herdenkingsgeleentheid op Vryburg ook gesê daar moet ingegryp word in gebiede van konflik tussen plaaswerkers, plaasbewoners en werkgewers.

By Thaba Tshwane in Pretoria het militêre veterane die regering bedank omdat hy erkenning aan hulle gegee het vir hulle bydrae tot die vryheidstryd in die land.

Dit was vandag die eerste keer sedert 1994 wat die voormalige Suid-Afrikaanse Weermag en militêre veterane van MK, Apla en Azapo saam Versoeningsdag gevier het.

In Kaapstad het die rektor van die Universiteit van die Vrystaat, Professor Jonathan Jansen gesê hoewel baie reeds gedoen is om hindernisse te verwyder, is daar steeds verdeeldheid tussen mense in die land.

- RSG

 

Lees meer oor: versoeningsdag  |  politiek

Lewer kommentaar op hierdie artikel
106 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

bill.schoeman sê... Deel van die sindikaat! LMGA Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 1.8 5-dr
2004
R 169,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 115,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2006
R 153,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.