Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Zuma wil nie sê oor wapens

2012-03-16 08:45
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Pres. Jacob Zuma het gesê hy kan nie voorspel wat die uitslag van ’n regterlike kommissie se ondersoek na die wapen-skandaal gaan wees nie.

Dit is ’n debat vir ’n sango-ma, het hy geskerts.

Hy het in vraetyd in die Nasionale Vergadering gereageer op ’n vraag van Lindiwe Mazibuko, DA-leier in die parlement. Sy wou weet of Zuma die verslag na afloop van die ondersoek bekend sal maak.

Zuma het gesê hy sal deur die uitslag van die finale verslag gelei word. Hy het daarop gewys dat die ondersoek belangrik en sonder twyfel in die openbare belang is.

“Ek sal, wanneer ek die finale verslag van die kommissie ontvang, dit só hanteer dat dit in die openbare belang sal wees én sal voldoen aan die grondwetlike beginsels waartoe ek verbind is.”

Hy wil uit eerbied vir die kommissie nie die toekoms voorspel of die werk vooruitloop nie.

“Ek sal gelei word deur die aanbevelings van die verslag, ook of dit openbaar gemaak moet word of nie. Om dit anders te hanteer sal onregverdig aan die kommissie voorskryf hoe hy sy aanbevelings moet saamstel.”

Mazibuko het gesê onsekerheid oor of die verslag bekend gemaak sal word, wek twyfel oor of die regering werklik daartoe verbind is om korrupsie vas te vat.

Zuma het in reaksie gesê die ondersoek is op die punt om te begin en daar is reeds ’n debat oor wat met die finale verslag moet gebeur. “Dit is ’n debat vir ’n sangoma. Ons moet nou voorspel hoe dit gaan lyk ...,” het hy onder luide gelag gesê.

Hy het voorts gesê: “As jy dokter toe gaan, weet jy nie wat die diagnose sal wees nie, maar nou moet jy dit nou al bespreek. Ek dink nie dit is regverdig nie.”

Papi Kganare, Cope-LP, wou weet of Zuma hom vir ’n openbare ondersoek beskikbaar sal stel, soos wat die Cope-leier, mnr. Mosiuoa Lekota, destyds as minister van verdediging gedoen het.

Zuma het gesê die kommissie sal uit die aard van die saak vrae aan mense wil stel. “Dit kan Mosiuoa Leko-ta wees wat tóé die minister van verdediging was, of dit kan Jacob Zuma wees wat destyds die adjunkpresident was. Dit is ’n kommissie wat die waarheid sal moet vasstel. Wie ook al geroep word om te gaan, sal gaan. Ek dink nie daar sal enige probleem daarmee wees nie.”

– Volg Nuus24 op Twitter

- Die Burger

Lees meer oor: jacob zuma  |  wapenskandaal
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Joe Black sê... Ria Die verskil is kwaadwilligheid. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Parts Controller

Mpumalanga
ALOS Holdings Pty Ltd
R200000 - R220000

Sales Representative

Cape Town
DAV Professional Placement Group
Market Related

Sales Director: Post Schools

Cape Town
DAV Professional Placement Group
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.