Zuma 'weet nie' van Dalai Lama-visum

2011-10-03 13:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Pres. Jacob Zuma het Maandag gesê hy weet nie of die Dalai Lama se Suid-Afrikaanse visum goedgekeur gaan word nie.

"Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking hanteer die saak. Ek weet nie wat die finale uitslag gaan wees nie. Ek dink nie jy kan 'n definitiewe antwoord van my kry nie."

Zuma het Maandagoggend op 'n sake-ontbyt in Sandton gepraat.

Dié ontbyt is deur The New Age en die SABC gereël om die president die geleentheid te gee om die land in kennis te stel oor die vordering wat Zuma se administrasie sedert die begin van die jaar gemaak het.

City Press het berig die Dalai Lama, geestelike leier van Tibet, sal Maandag van die departement se besluit in kennis gestel word. Volgens 'n anonieme bron in die departement sal dié visumaansoek afgekeur word om te verhoed dat Suid-Afrika se bande met China geskaad word.

Die Dalai Lama is na dr. Desmond Tutu se 80ste verjaardag, wat eerskomende naweek gehou word, genooi.

Hy het twee jaar gelede om 'n visum aansoek gedoen, maar dié aansoek was onsuksesvol.

Zuma het gesê dit is onregverdig van mense om hom te vra of die Dalai Lama se visum toegestaan gaan word of nie.

"Ek weet nie of ek die vraag moet beantwoord nie, om daar departemente is wat die kwessie hanteer. Hoe moet ek weet?"
     
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
24 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

bill.schoeman sê... Deel van die sindikaat! LMGA Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 1.8 5-dr
2004
R 169,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 115,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2006
R 153,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.