'Zuma was braaf met afdankings' – Samwu

2011-10-25 13:27
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Pres. Jacob Zuma se besluit om Sicelo Shiceka, minister van samewerkende regering, en Gwen Mahlangu-Nkabinde, minister van openbare werke, af te dank, was braaf en het sy ware leierskap gewys.

Só het die munisipale vakbond Samwu Dinsdag gesê nadat die president dié kabinetsministers die trekpas gegee het.

“Ons verwag niks minder van die president nie en hy het ware leierskap tentoongestel,” het Tahir Sema, ‘n woordvoerder, gesê.

Die vakbond het daarop aangedring dat Shiceka en Mahlangu-Nkabinde afgedank word sedert Thuli Madonsela, openbare beskermer, bevind het dat hulle onwettiglik opgetree het.

Zuma het Maandag op ‘n mediakonferensie by die Uniegebou in Pretoria aangekondig dat Thembelani “Thulas” Nxesi, adjunkminister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, die nuwe minister van openbare werke sal word.

Die president het ook gesê dat Richard Baloyi, minister van die staatsdiens en administrasie, die nuwe minister van samewerkende regering is.

Sy aankondiging kom nadat daar wyd bespiegel is oor ‘n moontlike kabinetskommeling.

Zuma het ook aangekondig dat genl. Bheki Cele, nasionale polisiekommissaris, geskors is.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: jacob zuma  |  samwu

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Piet sê... Dit is gedrogte soos hierdie wat rassehaat aanvuur..En by voorbaat Leghorn hou jou snawel hier uit en bly in jou hool waar jy is !!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Intelligence Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Android Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R420000

Business Analyst

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLS MY02
2004
R 99,990.00

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 3-dr
2008
R 94,990.00

AUDI

A4 Avant 2.0 Multitronic
2006
R 219,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.