Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Zuma warm ontvang in Orania

2010-09-14 10:25
Tweets Share Share line Print

Orania – President Jacob Zuma het Dinsdagoggend in Orania in die Noord-Kaap aangekom vir ‘n besoek aan dié Afrikaner gemeenskap.

Die president het kort na 09:00 in ‘n wit Oryx helikopter geland en is deur plaaslike inwoners en skoolkinders verwelkom.

Die stigter van Orania, Carel Boshoff IV, en sy seun Carel Boshoff V, ook die burgemeester van die dorp, het Zuma by die gemeenskapsaal verwelkom.

Zuma is ook deur skoolkinders, wat hoofsaaklik in oranje geklee was, verwelkom.

Boshoff snr. het die president aan gemeenskapsleiers voorgestel voordat hulle weg is vir ‘n privaat vergadering.

Zuma sal na verwagting ná die vergadering besoek aflê aan behuisingsprojekte en verskeie landbouprojekte in Orania.

Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: jacob zuma  |  sa-politiek
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Kobus Versfeld sê... In Namibië praat hulle deurgans van "Basters" en dis aanvaarbaar. Die Basters van Namibië is trots op hulle naam en herkoms en aanvaar dit so. Wie gaan nou deesdae kan onderskei tussen Koi, San of wat ookal as Sophie (swart ma) en Stephen (wit Pa) twee pragtige gemengde kleur kinders het, wat deesdae al hoe meer gebeur? In die VSA praat hulle van Afro-American, nie van Nigerian-American, of Koi-San-American nie, en dis aanvaarbaar....Dit gaan 'n onmoontlike taak word..PUNT. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.