Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Zuma waarsku gewelddadige betogers

2013-02-15 07:00
Tweets Share Share line Print
Video - Staatsrede 2013
Kyk hier na 'n volledige weergawe van pres. Jacob Zuma se staatsrede vir 2013, wat hy in die parlement in Kaapstad gelewer het. KYK
 

Kaapstad – Pres. Jacob Zuma het Donderdag in sy staatsrede gewaarsku dat gewelddadige stakings nie deur owerhede geduld sal word nie.

"Daar is 'n paar lesse van Marikana en ander insidente wat ons nie kan toelaat om weer in ons land te gebeur nie," het hy in sy staatsrede in die parlement in Kaapstad gesê.

"Ons doen 'n beroep op alle landsburgers om die Grondwet te vier, te bevorder en te verdedig," het hy gesê.

Die menseregtehandves verseker dat "almal die reg het om vreedsaam, en sonder wapens, byeen te kom, te betoog, om protesoptogte te hou, en om petisies te oorhandig".

"Ons doen dus 'n beroep op ons mense om hulle regte uit te oefen en om op 'n vreedsame en ordelike wyse te betoog."

Dis onaanvaarbaar as mense se regte geskend word deur gewelddadige betogings, het hy gesê.

"Dis ons plig om die Grondwet as die opperwet van die Republiek te handhaaf, te verdedig en te respekteer. Ons sal geen moeite ontsien om dit te doen nie.

"Om daardie rede het ek die justisie-, misdaadvoorkoming- en veiligheidseenhede beveel om met onmiddellike effek maatreëls in plek te stel om te verseker dat daar aksie geneem word in terme van gewelddadige betogings, [en dat dit] ondersoek en [die skuldiges] vervolg moet word," het hy gesê.

Howe sal dié sake as 'n prioroteit hanteer, het hy gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: jacob zuma  |  staatsrede  |  betogings  |  stakings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
19 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Peet Myburgh sê... Mnister van verdediging huidige vliegtuig dalk te swak om met haar optestyg en so met die res van vip's dalk sal reg eet baie belasting spaar vir sterker enjines Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Branch Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Project Estimator

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Qualified CA

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.