Zuma vra vir eenheid

2010-02-08 17:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Zuma het ‘n beroep gedoen op eenheid by ‘n ANC-vergadering Sondag in die Paarl.

Hy het gesê dat eenheid die sleutel tot die ANC se sukses was en volgens voormalige president Nelson Mandela, was dit die rots waarop die party gebou is.

Elke provinsie, streek en afdeling is ewe belangrik wanneer dit hierby kom, het Zuma gesê.

“En dus moet ons fokus wees om ons organisasie te verenig. Ons moet mekaar soos kamerade liefhê.”

Intussen het die presidensie ‘n persverklaring uitgereik dat alles nog op skedule is vir die staatsrede wat op 11 Februarie deur president Zuma gelewer sal word.

Die president het 11 Februarie as datum gekies om ooreen te stem met die herdenking van die vrylating van Nelson Mandela uit die tronk.

Vir meer, kliek hier

Sapa – Mail & Guardian Online


 
 

Lees meer oor: 2010 staatsrede  |  staatsrede

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gotterdammerung sê... Onpatriotiese werkgewers??? Ek vind groot genot daarin om op jou parade te P - JULLE wat Cosatu is, JULLE wat deel vorm van die onheilige alliansie is verantwoordelik dat werkgewers liewers uitkyk vir dit wat saak maak - hulle besighede. Hulle is nie onpatrioties nie, hulle is realisties. Maar kommuniste het mos geen idee van hoe 'n ekonomie werk nie - weet net hoe om te gebruik, nie om te maak nie Patriote word nie in besighede gevind nie. Patriote word gevind in die gewapende magte, in die staatsdiens, in die politiek en om eerlik te wees, met die manier hoe julle die land plunder, is daar GEEN patriote in ons regering nie. Patriotisme het gesterf in 1992 toe die NP ons 'n rat voor die oe gedraai het Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Astra Classic 1.8 CDE AC
2007
R 129,995.00

NISSAN

Hardbody 3200 D-Cab SE Dsl
2003
R 101,400.00

BMW

Z3 3.2 M Coupe
2003
R 279,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.