Zuma vlei almal behalwe een

2010-09-22 16:04
Tweets Share Share line Print

Durban – President Jacob Zuma het Woensdag die sakegemeenskap gevlei, maar een ondersteuner bietjie teleurgestel.

Volgens Jay Ramnundlall, uitvoerende hoof van PC Training Business College, het Zuma net verby hom geloop tydens ‘n uitstalling wat op die kantlyne van die ANC se nasionale vergadering in Durban plaasgevind het.

Ramnundlall wou ‘n groot portret van Zuma vir die president gee.

Hy het aan Sapa vertel dat hy die portret vir hom wou gee om kennis te gee aan Zuma se teenwoordigheid in Durban en hom te bedank vir sy werk wat besigheid makliker maak.

Zuma het egter verby Ramnundlall se stalletjie geloop terwyl die sakeman met die portret staan.

Imtiaz Patel, uitvoerende hoof van SuperSport, het Zuma as “sjarmant en warm” beskryf en gesê hy het werlik belangstellend voorgekom.

Nadat Zuma die uitstalling deurgeloop het, kon Ramnundlall die portret aan hom oorhandig.

Zuma het aan joernaliste vertel dat die heersende party “saam met” besigheid in Suid-Afrika is. Hy het die verhouding as “wonderlik” beskryf.

“Politiek en besigheid gaan saam,” het hy gesê.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

bill.schoeman sê... Deel van die sindikaat! LMGA Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 1.8 5-dr
2004
R 169,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 115,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2006
R 153,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.