Zuma verras gemeenskap op Sokker-Vrydag

2010-03-12 12:06
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – President Jacob Zuma het Vrydag in ‘n sokkerhemp ‘n verrassingsbesoek aan die gemeenskap van Marabastad in Pretoria gemaak, het ANC-woordvoerder Zizi Kodwa gesê.

“Aangesien Vrydae sokker-Vrydae is, het hy hierdie dag gebruik om die Wêreldbeker-sokkertoernooi te bemark en om die geleentheid tussen ons mense te gebruik om ‘n jolige bui te skep in die lig van die toernooi.”

Kodwa het bygevoeg dat die vroegoggend besoek ook ‘n geleentheid vir Zuma was om met mense te gesels en na hul klagtes oor dienslewering te luister.

“Hy het na die mense en die smouse geluister,” het Kodwa gesê.

Die gemeenskap is rondom ‘n treinstasie gebou en dus is daar geen beskerming op warm of reënerige dae nie.

“Die smouse kan op sommige dae nie werk nie, want daar is nie afdakke nie.”

Die inwoners het die president ook gevra om met die munisipaliteit te praat sodat hulle die situasie kan verbeter.

Zuma het glo gesê dat hy met die burgemeester en die departement van vervoer sal gesels om veral die klein besighede te help.

“Dit was wonderlik. Daar was ‘n opgewekte gemoed en ons moes ‘n stormloop voorkom.”

Die president het glo beplan om twee ure met die gemeenskap deur te bring, maar hy moes ná ‘n uur gaan, het Kodwa gesê.

“Ons kon net nie bly nie as gevolg van die gemoed en ons het besluit om te gaan oor al die opwinding van die massas,” het Kodwa gesê.

- Sapa


 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: jacob zuma  |  2010

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Andries sê... Die "probleem "kan/sal nie beskaafd opgelos word nie maar op die Afrika wyse. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2005
R 99,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.