Zuma-troue 'uit die Donker Eeue'

2010-01-05 02:59
Tweets Share Share line Print

Durban - Die leier van die Christelike Demokratiese Party het pres. Jacob Zuma se tradisionele troue as 'n "reuse-stap terug na die Donker Eeue" beskryf.

Zuma se troue Maandag met 'n vrou "by wie hy glo reeds drie kinders het, en die kommerwekkende terugkeer na aanbidding van die voorvaders is 'n reuse-stap terug na die Donker Eeue toe," het ds. Theunis Botha Dinsdag gesê.

Die tradisionele aanbidding van die voorvaders is wat Afrika in die verlede gekniehalter het. Dié tradisie, nie kolonialisme nie, het die kontinent in die kake van bygeloof en armoede gehou, meen Botha.

Die dominee is ook waarnemende hoof van die Christelike Demokratiese Alliansie.

"Kerke het 'n verantwoordelikheid om voorvaderaanbidding aan te spreek," het Botha gesê.

Zuma het Maandag tydens 'n tradisionele huwelikseremonie met sy vyfde vrou, Thobeka Madiba, getrou.

Die president se ander vroue sluit in Sizakele Khumalo - met wie hy in 1973 getrou het - asook Nompumelelo MaNtuli-Zuma.

Hy was voorheen wettig getroud met Kate Zuma. Sy het in 2000 gesterf. Hy was ook getroud met Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van binnelandse sake. Hulle is egter in 1998 geskei.

Zuma is die pa van 18 kinders.

Hy is glo ook verloof aan Gloria Bongi Ngema van Durban. 

- Sapa
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: jacob zuma

Lewer kommentaar op hierdie artikel
31 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Cobus sê... Was die af met 'n koekie Lifeboy. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Bantam 1.3i PU
2003
R 53,900.00

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D LWB Dsl PU MY05
2007
R 143,995.00

PEUGEOT

206 XT 2.0 HDi 5-dr Dsl
2006
R 120,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.