Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Zuma-smeer was 'politieke stelling'

2012-05-23 12:06
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die vandalisering van die omstrede kunswerk van pres. Jacob Zuma was ‘n politieke stelling, het een van die twee mans wat daarvan aangekla word dat hulle die kunswerk beskadig het, in die Johannesburgse streekhof gesê.

“Dit was my bederfde stembrief,” het Barend la Grange (58) Woensdagoggend gesê terwyl hy gewag het om op aanklag van opsetlike skade aan eiendom te verskyn.

Hy het na bewering twee groot kruise oor Brett Murray se The Spear in die Goodman-galery in Johannesburg getrek.

La Grange sê hy ken nie Louis Mabokela, die ander man wat daarvan beskuldig word dat hy swart verf oor die skildery gesmeer het, nie.

La Grange sê hy het Mabokela eers ontmoet nadat hulle albei in hegtenis geneem is.

Hy sê dit gaan nie oor kuns nie, maar is eerder ‘n politieke kwessie wat nou ‘n kwessie van ras geword het. Die man sê hy sal later oor sy aksies uitbrei.

George Moyo het vroeër in die Hillbrow-landdroshof verskyn nadat hy na bewering probeer het om “respect” op die galery se muur te spuit.

Moyo het by die Johannesburgse streekhof opgedaag om sy ondersteuning aan die twee mans te toon.

Volg Nuus24 op Twitter 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
23 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Tertia Rossouw Möller sê... Dit is 'n een mens wat 'n ander gered het...en nou moet ras alweer bygesleep word. So onnodig! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Randvaal - 11:53 AM
    Road name: R59 Southbound
    DELAYS between R550 Heidelberg Road and Henley Drive
  • Thursday Illovo - 11:43 AM
    Road name: Corlett Drive Westbound
    DELAYS between the N1 Highway and Irene Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.