Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Zuma se opmerking 'verkeerd verstaan'

2012-09-16 17:32
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Pres. Jacob Zuma se opmerking vroeër in die week oor die heersende meerderheid in ‘n demokrasie is “verkeerd opgeneem,” het die presidensie Sondag gesê.

“Pres. Zuma wil diegene wat bekommerd was oor die opmerking herinner dat Suid-Afrika ‘n grondwetlike demokrasie is en die regte van alle burgers word in die grondwet verseker,” het sy kantoor in ‘n verklaring gesê.

“Alle Suid-Afrikaners is gelyk, ongeag van kleur, ras of geloof.”

Die presidensie sê die Demokratiese Alliansie het Zuma se opmerking verkeerd opgeneem om dit te laat blyk die minderheid het minder regte. Dit is nie die geval nie, het sy kantoor gesê.

Zuma het ‘n fundamentele demokratiese beginsel genoem, dat terwyl alle lede van die samelewing opinies het, dra die wil van die meerderheid die dag.

“Dus is daar niks onvoorsiene of verkeerd in wat die president in sy antwoord op ‘n vraag oor vakbonde in Marikana tydens vrae in die parlement gesê het nie,” het die presidensie gesê.

Zuma het Donderdag aan die parlement gesê dat die meerderheid in beheer is in ‘n demokrasie.

“Jy het meer regte, want jy is ‘n meerderheid; jy het minder regte, want jy is ‘n minderheid. Dit is hoe demokrasie werk,” het hy gesê.

Lindiwe Mazibuko, parlementêre leier van die DA, het Sondag in ‘n verklaring die presidensie se opmerkings verwerp.

“Pres. Zuma het homself weer as gewys as iemand wat nie daarin slaag om die basiese pilare van ons grondwetlike demokrasie te verstaan nie...

“Hierdie is ‘n president wat nie glo die grondwet is bo die ANC nie. In sy kop is dit net daar om die ANC te dien,” het sy gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: jacob zuma  |  presidensie  |  anc
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
45 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

jan.brand.7374 sê... Idioot, dit is hoe om jou te beskryf. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.