Zuma sê nee vir SA se 23 000 briewe

2010-02-16 15:33
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Die presidensie het Dinsdag geweier om 23 000 briewe van Suid-Afrikaners wat bekommerd is oor misdaad, te aanvaar.

Dirk Hermann, adjunkhoof van Solidariteit, en twee ander lede was in die parlement om persoonlik dié briewe aan pres. Jacob Zuma te oorhandig.

Die trio het net ná 12:00 met kruiwaens by die parlement se besoekerssentrum opgedaag.

Hermann het aan die media gesê die presidensie het bevestig dat hulle die briewe by die besoekerssentrum sal ontvang.

Die groep is toe gesê om die briewe na Zuma se kantoor, Tuynhuys, op die parlement se perseel te neem.

Ná 'n lang gewag en talle oproepe het die polisie die trio beveel om alles terug te neem na die besoekerssentrum omdat dit nie deur sekuriteit geskandeer is nie.

Hier is toe aangekondig dat die presidensie weier om die briewe te aanvaar.

Hermann  het gesê onder die omstandighede het hulle geen ander keuse as om die briewe op die trappe by die sentrum te los en te hoop dat die presidensie die briewe daar sal kom haal.

– Sapa
 

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

DeeVee sê... In 'n ander berig vandag wat nie oop is vir kommentaar nie, is daar nog 'n vrou in die Oos-Kaap verkrag en vermoor gevind op haar bed. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-25°C Numerous showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-27°C Heavy rain. Breaks of sun late. Mild. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 77kW 5-dr MY10
2010
R 165,000.00

FORD

Bantam 1.6i XLE PU MY09
2009
R 134,900.00

FORD

Ikon 1.3i L
2005
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.