Zuma se hulplyn kos miljoene

2011-11-04 08:01
Tweets Share Share line Print

Kaapstad. – Pres. Jacob Zuma se hulplyn het belastingbetalers in twee jaar R37,5 miljoen gekos.

Collins Chabane, minister in die presidensie verantwoordelik vir prestasiemonitering en evaluasie, het in antwoord op ’n parlementêre vraag gesê R13,5miljoen is tussen September 2009 en September 2011 aan personeeluitgawes vir dié hulplyn bestee.

’n Bedrag van sowat R14 miljoen vir telekommunikasiedienste en dienste van die Staats- agent­skap vir Inligtingstegnologie (Sita) is in die huidige boekjaar betaalbaar. Sita verskaf die inbelsentrumdienste.

Altesame 20 agente werk in die inbelsentrum. Hulle word bygestaan deur ondersteuningspersoneel wat oorsig en tegniese bystand verskaf.

Athol Trollip, DA-LP, wou in ’n geskrewe parlementêre vraag besonderhede oor die hulplyn by Chabane hê.

Oor die volume oproepe het Chabane gesê in die 12 maande tussen September 2009 en Desember 2010 is meer as 1miljoen oproepe deur die hulplyn geregistreer.

Bykans 500 000 oproepe is deur agente gehanteer en sowat 320 000 was opvolg-oproepe. Altesame 55 857 navrae is opgelos.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Volksblad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
23 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

SegNet sê... Ook weer waar. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 1.8 5-dr
2004
R 169,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 115,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2006
R 153,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.