Zuma se gewildheid neem weer toe

2010-08-17 10:53
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Openbare goedkeuring van president Jacob Zuma het weer herstel ná ‘n “katastrofiese” daling in die eerste kwartaal, het ‘n maatskappy wat opnames doen Dinsdag gesê.

TNS Research Surveys het gesê dat Zuma se 58% stemme van goedkeuring in metro-areas aan die einde van 2009, na 43% in Februarie gedaal het.

Dit was die grootste afname in ‘n president se beoordelings in 15 jaar.

“Sy goedkeuring-stemme het gedeeltelik herstel na 51% teen die einde van Mei,” het TNS gesê.

Die afname in Februarie was gedurende ‘n tyd wat Zuma se persoonlike lewe baie onder die kollig was en waar daar toenemend baie dienslewering-optogte was.

Daar was ook sterk provinsiale verskille in die stemme.

In Gauteng het die stem ten gunste van Zuma van 47% na 57% gegroei, terwyl dit in Soweto van 50% na 70% gegroei het.

Zuma se gewildheid was die laagste in Kaapstad, met ‘n klein toename van 23% na 24%.

In Oos-Londen het sy gewildheid van 47% na 71% gegroei, terwyl dit in Bloemfontein ‘n styging van 48% na 65% gesien het.

Die opnames is gebaseer op onderhoude met 2 000 volwassenes in sewe groot metropolitaanse areas.

Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: jacob zuma

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Trippie sê... Lim PAW PAW en BOOSKaap ;) Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 20-30°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Widely scattered tstorms. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Business Analyst

Western Cape, South Africa
Ayanda Mbanga Communications
Market Related

Senior Network Engineer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R20000 - R32000

Data Manager

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Landcruiser Prado 3.0 DT VX 4x4 8-s Dsl AT
2005
R 299,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Trendline 5-dr
2011
R 120,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.