Zuma se belange ingehandig

2010-03-10 17:15
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Pres. Jacob Zuma het Woensdag 'n verklaring rondom sy finansiële belange ingehandig, het sy advokaat, Michael Hulley, gesê.

“Pres. Zuma het vandag ‘n lys aan die sekretaris van die kabinet oorhandig waarin alle geskenke, voordele of enige finansiële belange wat deur hom of sy familie besit word of ontvang is, verklaar word,” het hy in ‘n verklaring gesê.

Volgens Hulley stryk die verklaring met die vereistes van die Wet op die Etiek van Lede van die Uitvoerende Gesag van 1998.

Die stap volg op uitlatings dat Zuma nie sy finansiële belange binne 60 dae nadat hy as president verkies is, verklaar het soos wat die wet vereis nie.

“Rakende die besluit oor of hy geskenke moet aanvaar, het die president dieselfde etiese standaarde gehandhaaf as wat enige ander lid van die regering se top amptenare sou.

“In ieder geval, terwyl hierdie gebare baie waardeer word en van sentimentele waarde is, is geen van die geskenke van merkwaardige finansiële waarde nie.

Hulley het verder verseker dat die president "nie ‘n direkteur, lid of aandelehouer in enige maatskappy, publieke of privaat is nie" en dat hy nie met enige maatskappy geassosieer word nie.

- Sapa

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: jacob zuma  |  anc

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

nadya.griffioen sê... Het ek iets aan jou gedoen SIRRION? Persoonlik? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.5 TD Hi-Trail XL Super Cab Dsl
2007
R 169,995.00

TOYOTA

Quantum 2.5 D 10-s Dsl Bus MY07
2011
R 319,900.00

MERCEDES-BENZ

C180 BE AVANTGARDE AT
2011
R 395,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.