Zuma sal in 'eenvoudige' huis woon

2011-11-01 13:11
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Pres. Jacob Zuma het gesê indien hy kon, sou hy anders besluit het oor miljoene rande se opknappingswerk aan sy ampswoning in Pretoria.

Hy het Dinsdag op 'n sake-ontbyt gesê hy het uit vir die eerste keer van die opknappingswerk uitgevind toe hy daarvan in die koerante gelees het.

"Ek wens ek was die een wat besluite neem oor opknappingswerk aan ampswonings," het Zuma gesê.

"Die besluite word deur spesifieke departemente geneem sonder om my te raadpleeg. Jy weet nie eers hoeveel dit kos nie. Jy sien dit net in die koerante."

Zuma sê hy sou anders besluit het.

"Ek is seker my besluite sou anders wees. As president het ek geen probleem om in my eie eenvoudige huis te woon nie."

Hy is egter bang daarvoor om 'n diktator genoem te word.

"Ek wens ek kon alles omvergooi, maar dan sal hulle my 'n diktator noem," Zuma gesê.

"Julle sal sê die president is 'n diktator. Jy kan nie diktators in die land hê nie."

Die ministerie van openbare werke het verlede maand vermoedelik verkeerde inligting oor die koste van R170 miljoen vir die opknappingswerk wat aan Zuma se ampswoning in Pretoria gemaak sou word.

Dit het egter aan die lig gekom dat die voorgestelde opknappingswerk in Maart gekanselleer is.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: jacob zuma

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

SegNet sê... Ook weer waar. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 1.8 5-dr
2004
R 169,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 115,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2006
R 153,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.