Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Zuma sal Marikana-werkers nie vrylaat

2012-09-01 18:54
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Pres. Jacob Zuma sal nié die 270 mynwerkers van Marikana wat van moord aangekla is, vrylaat soos hulle regsverteenwoordigers gevra het nie, het die presidensie Saterdag gesê.

"Die president kan nie aan dié eis gehoor gee nie," het Mac Maharaj, woordvoerder vir die presidensie, in 'n verklaring gesê.

"President Zuma sal nie by die werk van die Marikana-kommissie of enige ander prosesse inmeng nie, insluitend die vervolging van diegene wat met die tragedie verbind word."

Die mynwerkers se regsverteenwoordigers, Maluleke, Msimang en Vennote, het Vrydag volgens berigte 'n brief aan die president gestuur waarin hy gevra word om die werkers teen 13:00 Sondag vry te laat.

City Press het berig 'n aansoek kan selfs by die hooggeregshof ingedien word om Zuma te dwing om die werkers vry te laat.

Maharaj het gesê die president sal die onafhanklikheid van alle instellings respekteer.

"Insluitend [die instellings] in die regsfeer, wat hulle verantwoordelikhede moet kan nakom sonder vrees, begunstiging of inmenging," het hy gesê.

Die polisie het op 16 Augustus tydens 'n betoging op 'n heuwel naby Lonmin se Marikana-myn in die Noordwes op stakende mynwerkers geskiet. Altesaam 34 mynwerkers is in die botsing dood, en 78 gewond.

'n Groep van 270 mynwerkers is in hegtenis geneem en 'n aanklag van openbare geweld is teen hulle aanhangig gemaak.

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het Donderdag aangekondig dat die werkers ook tereg sal staan op aanklagte van moord vir die dood van hulle kollegas.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: jacob zuma  |  lonmin-slagting
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Roofdier Leeu sê... het die amerikaners ook ons regering afgeluister? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday City Deep - 16:12 PM
    Road name: Heidelberg Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houer Road - DELAYS
  • Wednesday Mulbarton - 16:11 PM
    Road name: Klipriver Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Swartkoppies Road - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.