Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Zuma-saak teen Media24 hervat

2013-01-25 13:05
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Pres. Jacob Zuma se naamskeningsaak teen Tim du Plessis, 'n voormalige redakteur van Rapport, is vandeesweek in die hof hervat.

The Star berig Zuma eis R5 miljoen oor 'n foto wat in Desember 2007 in Rapport verskyn het. In dié foto braai Zuma saam met die sanger Steve Hofmeyr en die komediant Leon Schuster.

Die saak is vandeesweek in die Wes-Kaapse hooggeregshof aangehoor.

Die teks bo-aan die foto het gelui: ""Piekniek by Dingaan".

Zuma het die eis in 2010 ingedien en beweer die bedoeling was dat hy 'n persoon soos die Zoeloe-koning, Dingaan is. Dié Zoeloe-koning het gemaak asof hy met die Afrikaners bevriend wil wees, terwyl hy eintlik beplan het om hulle dood te maak.

Die verweerders – Media24 en Du Plessis – het in hofdokumente ontken dat dit hul bedoeling was om Zuma in daardie lig uit te beeld.

Hulle voer aan dat die redelike Rapport-leser sou verstaan het dat dit 'n speelse verwysing is na die Dingaan-voorval, of na 'n satiriese kabaret uit 1998 van Koos Kombuis en Johannes Kerkorrel, of albei.

Zuma het in Oktober 2012 'n naamskendingseis oor die "Raping justice”-spotprent teen Jonathan "Zapiro" Shapiro en The Sunday Times  teruggetrek. Zuma het R5 miljoen van hulle geëis.

Die presidensie het toe gesê hy voel dat die howe nie altyd die beste plekke is om dié kwessies uit te sorteer nie, en bygevoeg dat daar dringende ekonomiese en politieke kwessies is wat die president se aandag verg.
       
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: tim du plessis  |  jacob zuma  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
21 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Annatjie Matthee sê... Dis so jammer, hy was altyd so positief, blymoedig, bron van inspirasie, baie sterkte aan jou Leane en mag God almal na aan hom krag gee en deur die moeilike tyd dra rus in vrede Vuyo Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.